Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FCUK
FCUK [boodskap #77808] Sa, 17 Mei 2003 04:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
Spreek dit uit efsiejoeky.
Waarvoor staan die voorletters?

Annette
Re: FCUK [boodskap #77809 is 'n antwoord op boodskap #77808] Sa, 17 Mei 2003 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerde spelling van jy weet wat deur 'n disleksiese vuilbek -...

"Annette" skryf in boodskap news:ba4e0h$pi40o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
> Spreek dit uit efsiejoeky.
> Waarvoor staan die voorletters?
>
> Annette
>
Re: FCUK [boodskap #77812 is 'n antwoord op boodskap #77808] Sa, 17 Mei 2003 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
French Connection UK

"Annette" skryf in boodskap news:ba4e0h$pi40o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
> Spreek dit uit efsiejoeky.
> Waarvoor staan die voorletters?
>
> Annette
>
Re: FCUK [boodskap #77814 is 'n antwoord op boodskap #77812] Sa, 17 Mei 2003 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het dit met horlosies te doen?
En buitendien is dit vals adverteerdery, want daar is deesdae nie meer
politiekgewys 'n French Connection met die UK nie.

Annette

.softhome.net> skryf in boodskap news:ba4j9b$brv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> French Connection UK
>
> "Annette" wrote in message
> news:ba4e0h$pi40o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
>> Spreek dit uit efsiejoeky.
>> Waarvoor staan die voorletters?
>>
>> Annette
>>
>
Re: FCUK [boodskap #77837 is 'n antwoord op boodskap #77814] Sa, 17 Mei 2003 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dis die besigheid se naam. Eintlik "French Connection Group plc".

Hulle is "into international retailling and wholesaling of fashion clothing
and accessories"

"Annette" skryf in boodskap news:ba4l78$pai7b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat het dit met horlosies te doen?
> En buitendien is dit vals adverteerdery, want daar is deesdae nie meer
> politiekgewys 'n French Connection met die UK nie.
>
> Annette
>
>
> .softhome.net> skryf in boodskap news:ba4j9b$brv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> French Connection UK
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ba4e0h$pi40o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
>>> Spreek dit uit efsiejoeky.
>>> Waarvoor staan die voorletters?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: FCUK [boodskap #77853 is 'n antwoord op boodskap #77837] Sa, 17 Mei 2003 15:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OOO - So iemand in Bemarking kon nie spel nie en het FCUK gespel i.p.v.
FCUG?:)))
Mense kan tog so woordbedinges raak - 'n vriendin skryf vir my haar
kleinseun kry 'n video present van sy tannie in Tauwan van Duffy Duck. Op
die omslag het die snapsnese mooi duidelik geskryf: Duffy Fuck and Friends.
Miskien het ons nou iets geleer wat ons nooit geweet het nie, net soos wat
hulle l vir r sê, net so is 'n d 'n f:)))

Dink net - daardie word faarfie - en daar dobbel ons alweer:))

( daar is mos bevind dat in verhouding met die bevolking, Suid-Afrikaners
die voorlopers is met dobbel - net Australië kom effens naby in die tweede
plek , en NZ en die VSA ver agter in die derde en vierde plekke.)

Annette

"Stone" skryf in boodskap news:ba557c$pbj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die besigheid se naam. Eintlik "French Connection Group plc".
>
> Hulle is "into international retailling and wholesaling of fashion clothing
> and accessories"
>
> "Annette" wrote in message
> news:ba4l78$pai7b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat het dit met horlosies te doen?
>> En buitendien is dit vals adverteerdery, want daar is deesdae nie meer
>> politiekgewys 'n French Connection met die UK nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> .softhome.net> skryf in boodskap news:ba4j9b$brv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> French Connection UK
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ba4e0h$pi40o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
>>>> Spreek dit uit efsiejoeky.
>>>> Waarvoor staan die voorletters?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Sisulu se begrafnis
Volgende onderwerp: Om die Skou te Beskou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:14:13 MGT 2024