Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #77829] Sa, 17 Mei 2003 10:11 na volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hello

Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
daai 3 gig in 3 dae se tyd op.

Dankie vir die hulp

Elaine
Re: Nuusgroep [boodskap #77831 is 'n antwoord op boodskap #77829] Sa, 17 Mei 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was nou net op hulle site gewees..indrukwekkend!! Jy het my pas twee keer
laat dink oor my huidige ISP.

-Andries

"Elaine" skryf in boodskap news:983487c4.0305170211.533d22d5@posting.google.com...
> Hello
>
> Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
> Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
> newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
> En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
> bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
> hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
> daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
>
> Dankie vir die hulp
>
> Elaine
Re: Nuusgroep [boodskap #77835 is 'n antwoord op boodskap #77829] Sa, 17 Mei 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Probeer news.saix.net of news.is.co.za of news.mweb.co.za

Een van hulle drie behoort te werk.

"Elaine" skryf in boodskap news:983487c4.0305170211.533d22d5@posting.google.com...
> Hello
>
> Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
> Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
> newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
> En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
> bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
> hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
> daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
>
> Dankie vir die hulp
>
> Elaine
Re: Nuusgroep [boodskap #77863 is 'n antwoord op boodskap #77835] So, 18 Mei 2003 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is sprake van 'n nuwe fasiliteit wat ietwat goedkoper gaan wees as
ADSL - werk per satelliet-konneksie en skynbaar geen aflaaibeperkinge nie.
Ek sal detail probeer bekom.

"Stone" skryf in boodskap news:ba557c$pbj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Probeer news.saix.net of news.is.co.za of news.mweb.co.za
>
> Een van hulle drie behoort te werk.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:983487c4.0305170211.533d22d5@posting.google.com...
>> Hello
>>
>> Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
>> Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
>> newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
>> En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
>> bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
>> hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
>> daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
>>
>> Dankie vir die hulp
>>
>> Elaine
>
Re: Nuusgroep [boodskap #77865 is 'n antwoord op boodskap #77863] So, 18 Mei 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar sal nog altyd 'n fisiese konneksie nodig wees (teen 'n prys) tensy jy
'n satelliet sender (kleiner as Hartbeeshoek) gaan bou in jou agterplaas en
daar is reeds soortgelyke dienste beskikbaar deur InfoSat en DSTV en
binnekort Sentech. Telkom is ook daar.

Daar is ook sprake van Internet toegang met die elektriese bedrading sodra
die tweede (SNO) netwerk begin werk. Ons wag ... ... ... "downloading" ...
... ... Eskom? TransTel? ... ... ...

Hier is 'n skakel: http://www.ispmap.org.za/topmap.html vir 'n nuwe (3 Mei
2003) kaart van SA IDV uitleg en Elaine kan sien Posix = SAIX = Telkom -
welkom terug. Nou kan jul sien waar almal inpas in "the bigger scheme of
things" insluitende natuurlik: artslink.co.za

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
082 230 CALL
Re: Nuusgroep [boodskap #77866 is 'n antwoord op boodskap #77863] So, 18 Mei 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die voordele/beperkinge van Wi-Fi verbindings?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3ec70730$0$226@hades.is.co.za...
> Daar is sprake van 'n nuwe fasiliteit wat ietwat goedkoper gaan wees as
> ADSL - werk per satelliet-konneksie en skynbaar geen aflaaibeperkinge nie.
> Ek sal detail probeer bekom.
> "Stone" wrote in message
> news:ba557c$pbj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Probeer news.saix.net of news.is.co.za of news.mweb.co.za
>>
>> Een van hulle drie behoort te werk.
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:983487c4.0305170211.533d22d5@posting.google.com...
>>> Hello
>>>
>>> Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
>>> Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
>>> newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
>>> En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
>>> bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
>>> hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
>>> daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
>>>
>>> Dankie vir die hulp
>>>
>>> Elaine
>>
>
Re: Nuusgroep [boodskap #77871 is 'n antwoord op boodskap #77831] So, 18 Mei 2003 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Bly ek kon help :-)) Ons was lank by Mweb gewees, maar Posix bied die
beste pakket aan vir ADSL.

Elaine

"Andries Kriel" wrote:
> Ek was nou net op hulle site gewees..indrukwekkend!! Jy het my pas twee keer
> laat dink oor my huidige ISP.
>
> -Andries
Re: Nuusgroep [boodskap #77872 is 'n antwoord op boodskap #77835] So, 18 Mei 2003 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
news.mweb.co.za werk nie, jy moet deur mweb op die Internet gaan vir
dit om te werk. IS werk ook nie, maar ek gaan volgende Saix probeer,
miskien is ek gelukkig. Dankie.

E

"Stone" wrote:

> Probeer news.saix.net of news.is.co.za of news.mweb.co.za
>
> Een van hulle drie behoort te werk.
Re: Nuusgroep [boodskap #77873 is 'n antwoord op boodskap #77863] So, 18 Mei 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Satelliet Internet" is reeds beskikbaar, maar ek dink dit is duur om
te begin. Hier is reeds 'n "satelliet internet" kafee hier by ons
(die grammadoelas). Maar ek vermoed jy praat van iets heel anders
hier?

E

"Jonas" wrote:

> Daar is sprake van 'n nuwe fasiliteit wat ietwat goedkoper gaan wees as
> ADSL - werk per satelliet-konneksie en skynbaar geen aflaaibeperkinge nie.
> Ek sal detail probeer bekom.
Re: Nuusgroep [boodskap #77875 is 'n antwoord op boodskap #77865] So, 18 Mei 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine[1]  is tans af-lyn  Elaine[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ek weet almal kon uiteindelik weer by Telkom uit MAAR toe ADSL net
uitgekom het, het Posix 'n "no limit bandwidth" gehad op ADSL, nou het
hulle nie meer nie - maak 'n mens siek.

Elaine

"TJ" wrote:
>
> Hier is 'n skakel: http://www.ispmap.org.za/topmap.html vir 'n nuwe (3 Mei
> 2003) kaart van SA IDV uitleg en Elaine kan sien Posix = SAIX = Telkom -
> welkom terug. Nou kan jul sien waar almal inpas in "the bigger scheme of
> things" insluitende natuurlik: artslink.co.za
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
> www.artslink.co.za
> 082 230 CALL
Re: Nuusgroep [boodskap #77891 is 'n antwoord op boodskap #77865] So, 18 Mei 2003 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 08:27:08 +0200, "TJ" wrote:

> Daar sal nog altyd 'n fisiese konneksie nodig wees (teen 'n prys) tensy jy
> 'n satelliet sender (kleiner as Hartbeeshoek) gaan bou in jou agterplaas
>
> TJ

Ons is dan TV gewyse sonder 'n fisiese konneksie in kontak, TJ?

(Kom jy van Jo'ies af, ......TJ?

DD

Jy het my vandag meer as twee honderd kilos laat ry
met 'n skakel wat jy gegee het. En dit was die rit werd:-)

DD
Re: Nuusgroep [boodskap #77910 is 'n antwoord op boodskap #77829] So, 18 Mei 2003 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 May 2003 03:11:50 -0700, evd...@hotmail.com (Elaine) wrote:

> Hello
>
> Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
> Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
> newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
> En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
> bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
> hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
> daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
>
> Dankie vir die hulp
>
> Elaine

Hallo, Elaine,

Het jy nou ADSL? Nou, dit is pragtig! Gelukwense!..
Nou kan ons miskien met mekaar gesels met spraak en lewende beelde via
'n webkamera. Ek het so al kontakte gehad met mense uit Australië.
Baie interessant!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Nuusgroep [boodskap #77914 is 'n antwoord op boodskap #77910] So, 18 Mei 2003 23:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ons het nou ADSL, maar ek het tot vandag toe nog nie 'n webcam nie. Ek
het mos eenkeer toe die goed net uitgekom het so stel afgetrap met 'n
webcam. My man was besig om met 'n ander ou iewers in Amerika te gesels via
sy webcam, en daar wals ek poedelkaal in die kamer in. Die webcam was live
gewees en ALMAL in daai "chatroom" het, sekerlik tot groot vermaak, my kaal
gat gesien. My man het gedink dis skreeu snaaks - ek het nie :-))
Miskien sal ek weer eendag 'n webcam kry, sal maar sien wat hou die toekoms
in, nou dat ek ordentelike Internet het.

Elaine

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Hallo, Elaine,
>
> Het jy nou ADSL? Nou, dit is pragtig! Gelukwense!..
> Nou kan ons miskien met mekaar gesels met spraak en lewende beelde via
> 'n webkamera. Ek het so al kontakte gehad met mense uit Australië.
> Baie interessant!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Nuusgroep [boodskap #77920 is 'n antwoord op boodskap #77891] Ma, 19 Mei 2003 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waarnatoe het jy gery? Vertel.

TJ
Re: Nuusgroep [boodskap #77969 is 'n antwoord op boodskap #77920] Ma, 19 Mei 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 May 2003 07:49:11 +0200, "TJ" wrote:

> Waarnatoe het jy gery? Vertel.
>
> TJ
>

Better Homes Expo op Edenvale
http://www.buildex-online.co.za
Inderwaarheid was ek geinteresseerd
in stalletjie 152 - Futura Gauteng (Pty)Ltd
en die stalletjie is toe alles behalwe beman
(of bevrou natuurlik:-). Hulle stal toe nie meer
daar uit nie. (Stal 17 behoort ook aan hulle maar
die produk is heel anders.
Dit was die moete werd, en daar is heelwat
mense wat die selfde produkte bemark. Ek
het 'n digitale kamera saamgeneem en
behalwe hulle brosjures my eie ook
opgestel:-)

DD
Re: Nuusgroep [boodskap #77992 is 'n antwoord op boodskap #77914] Di, 20 Mei 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nou't jy ons almal se aandag... :-0

"Elaine" skryf in boodskap news:3ec818ad$0$227@hades.is.co.za...
> Ja ons het nou ADSL, maar ek het tot vandag toe nog nie 'n webcam nie. Ek
> het mos eenkeer toe die goed net uitgekom het so stel afgetrap met 'n
> webcam. My man was besig om met 'n ander ou iewers in Amerika te gesels via
> sy webcam, en daar wals ek poedelkaal in die kamer in. Die webcam was live
> gewees en ALMAL in daai "chatroom" het, sekerlik tot groot vermaak, my kaal
> gat gesien. My man het gedink dis skreeu snaaks - ek het nie :-))
> Miskien sal ek weer eendag 'n webcam kry, sal maar sien wat hou die toekoms
> in, nou dat ek ordentelike Internet het.
>
> Elaine
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>>
>> Hallo, Elaine,
>>
>> Het jy nou ADSL? Nou, dit is pragtig! Gelukwense!..
>> Nou kan ons miskien met mekaar gesels met spraak en lewende beelde via
>> 'n webkamera. Ek het so al kontakte gehad met mense uit Australië.
>> Baie interessant!
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Nuusgroep [boodskap #78001 is 'n antwoord op boodskap #77992] Di, 20 Mei 2003 08:26 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe.

"Koot" skryf in boodskap news:bacjdp$hpl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou't jy ons almal se aandag... :-0
Vorige onderwerp: Max en vennote
Volgende onderwerp: " Oor Monnemente Gepraat " deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:59:24 MGT 2024