Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 15/5
Nuus 15/5 [boodskap #77744] Do, 15 Mei 2003 15:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Willie Ludick ( bokser) is vroeër die week oorlede op 62-jarige ouderdom.
Hy het kanker gehad.

2) Luyanda Mboniswa is skuldig bevind aan moord op Marike de Klerk, en is
tot twee termyne lewenslank gevonnis. Hy is vrygespreek op die aanklag van
verkragting.

3) Daar is geen SA rugbyspan wat verder aan die Super 12 toernooi sal
deelneem nie. Nou kan hulle lekker uitrus vir die wêreldbekertoernooi.

4) Sedert 9 Mei mag geen plastieksak deur enige onderneming gratis verskaf
word nie. Die publiek moet of 'n sak koop, of hulle eie sakke verskaf.

Annette
Re: Nuus 15/5 [boodskap #77760 is 'n antwoord op boodskap #77744] Vr, 16 Mei 2003 04:57 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wonder ek hou mens voortaan baba's gaan stilmaak in openbare plekke?

"Annette" skryf in boodskap news:ba0bh4$nr642$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1) Willie Ludick ( bokser) is vroeër die week oorlede op 62-jarige ouderdom.
> Hy het kanker gehad.
>
> 2) Luyanda Mboniswa is skuldig bevind aan moord op Marike de Klerk, en is
> tot twee termyne lewenslank gevonnis. Hy is vrygespreek op die aanklag van
> verkragting.
>
> 3) Daar is geen SA rugbyspan wat verder aan die Super 12 toernooi sal
> deelneem nie. Nou kan hulle lekker uitrus vir die wêreldbekertoernooi.
>
> 4) Sedert 9 Mei mag geen plastieksak deur enige onderneming gratis verskaf
> word nie. Die publiek moet of 'n sak koop, of hulle eie sakke verskaf.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 5/5
Volgende onderwerp: Nog nuus 21/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:41:42 MGT 2024