Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Web Site (my ontwerp)
Web Site (my ontwerp) [boodskap #77472] Wo, 07 Mei 2003 21:59 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's so trots op hierdie ontwerp dat ek gevoel het ek wil dit graag met
julle deel :o)) Gaan kyk gerus en laat my maar weet wat julle dink - die
kliënt is baie hêppie gewees met die site.
http://www.faaircraftinteriors.co.za maar wees tog net nice met negatiewe
kritiek, en het 'n sensitiewe ego. Die site kan dalk 'n rukkie vat om te
laai.

Hierdie is nie 'n advertensie nie hoor!! Ek wou maar net my design met
julle deel :-))

Groete
Elaine
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77474 is 'n antwoord op boodskap #77472] Do, 08 Mei 2003 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis naais hoor. Bietjie stadig, maar baie naais
Wouter

"Elaine" skryf in boodskap news:3eb981d8.0@news1.mweb.co.za...
Ek's so trots op hierdie ontwerp dat ek gevoel het ek wil dit graag met
julle deel :o)) Gaan kyk gerus en laat my maar weet wat julle dink - die
kliënt is baie hêppie gewees met die site.
http://www.faaircraftinteriors.co.za maar wees tog net nice met negatiewe
kritiek, en het 'n sensitiewe ego. Die site kan dalk 'n rukkie vat om te
laai.

Hierdie is nie 'n advertensie nie hoor!! Ek wou maar net my design met
julle deel :-))

Groete
Elaine
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77481 is 'n antwoord op boodskap #77472] Do, 08 Mei 2003 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Baie mooi. Professioneel. Dit was glad nie stadig op my rekenaar by die huis
nie, maar wel by die werk. Hang maar af van die konneksie wat 'n mens kry.

Net twee dinge: persoonlik sou ek die woord "Menu" weglaat by die keuselys.
Twee: wanneer 'n mens die eerste keer die site oopmaak dan sien jy die
indrukwekkende foto vandie vliegtuig. Dan gaan ondersoek ek die ander
skakels, maar as ek "Home" kliek, kom eknie weer terug by die eerste bladsy
met die vliegtuig nie. Is dit opsetlik gedoen?

Verder - baie mooi, "slick" (in die goeie sin!) en professioneel.

Henry
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77489 is 'n antwoord op boodskap #77481] Do, 08 Mei 2003 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sebastiaan Rothmann (bokser) sê op "Punchline" die anner aand mbt Roy Jones
Junior - "speed kills..."

Spoed is uiters noodsaaklik op 'n webblad se "oproepbladsy" ("frontpage") -
maar die blad is indrukwekkend.

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:Yqsua.1535$Ky6.695@newssvr17.news.prodigy.com...
> Baie mooi. Professioneel. Dit was glad nie stadig op my rekenaar by die huis
> nie, maar wel by die werk. Hang maar af van die konneksie wat 'n mens kry.
>
> Net twee dinge: persoonlik sou ek die woord "Menu" weglaat by die keuselys.
> Twee: wanneer 'n mens die eerste keer die site oopmaak dan sien jy die
> indrukwekkende foto vandie vliegtuig. Dan gaan ondersoek ek die ander
> skakels, maar as ek "Home" kliek, kom eknie weer terug by die eerste bladsy
> met die vliegtuig nie. Is dit opsetlik gedoen?
>
> Verder - baie mooi, "slick" (in die goeie sin!) en professioneel.
>
> Henry
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77493 is 'n antwoord op boodskap #77474] Do, 08 Mei 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 May 2003 02:12:33 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Dis naais hoor. Bietjie stadig, maar baie naais
> Wouter
>

Dis naais hoor. Waarom Wouter dit stadig vind
is moontlik as gevolg van sy 486. Dis het
in teenstelling met jou belofte van stadigeit
(miskien wou Wouter jou net troos en sê dat
jy reg is) verrassend vinnig gelaai.
Jy's 'n brunet né?

DD

ns.
Dis nie net naais nie, die NAAIS!
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77497 is 'n antwoord op boodskap #77493] Do, 08 Mei 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Dis naais hoor. Bietjie stadig, maar baie naais
> Wouter
>

DD
Dis naais hoor. Waarom Wouter dit stadig vind
is moontlik as gevolg van sy 486.

Wouter
Wat is 'n 486? Is dit stadiger as my 286 met die ADSL-lyn?
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77520 is 'n antwoord op boodskap #77489] Vr, 09 Mei 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis waar - spoed is belangrik, maar party kliënte willie hoor as jy vir
hulle so sê nie :-). Eintlik laai die site nie so stadig vir sy saais nie,
maar ek kon dit nie nog kleiner maak nie. Die kwaliteit van die fotos is
ook belangrik.

Dankie vir die kompliment.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:b9dtvr$ne4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sebastiaan Rothmann (bokser) sê op "Punchline" die anner aand mbt Roy Jones
> Junior - "speed kills..."
>
> Spoed is uiters noodsaaklik op 'n webblad se "oproepbladsy" ("frontpage") -
> maar die blad is indrukwekkend.
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77521 is 'n antwoord op boodskap #77481] Vr, 09 Mei 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie

Die kliënt wou die "Menu" ingehad het, hy't gedog mense sal nie weet wat
daai knoppies aan die linkerkant is nie.
En ja, dis met opset so gedoen dat die besoeker teruggaan na die tweede
bladsy toe, en nie die eerste bladsy nie - weereens die kliënt se idee.
"The client is always right". Ons kan net raad gee, maar nie ons idees
afdwing nie.

"Kwarantyn" wrote:
>
> Net twee dinge: persoonlik sou ek die woord "Menu" weglaat by die keuselys.
> Twee: wanneer 'n mens die eerste keer die site oopmaak dan sien jy die
> indrukwekkende foto vandie vliegtuig. Dan gaan ondersoek ek die ander
> skakels, maar as ek "Home" kliek, kom eknie weer terug by die eerste bladsy
> met die vliegtuig nie. Is dit opsetlik gedoen?
>
> Verder - baie mooi, "slick" (in die goeie sin!) en professioneel.
>
> Henry
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77522 is 'n antwoord op boodskap #77472] Vr, 09 Mei 2003 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir almal se terugvoer, ek waardeer die komplimente. Ek sal Henry se
idees weergee aan die kliënt, maar ek doen nie weer daai menu struktuur oor
nie! Daarvoor is ek te lui :-))

Elaine
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77530 is 'n antwoord op boodskap #77522] Sa, 10 Mei 2003 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - daar is ook mos sagteware en diensverskaffers wat webblaaie
gradeer/takseer - ek aanvaar jy het dit reeds probeer.

"Elaine" skryf in boodskap news:3ebbf94a.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie vir almal se terugvoer, ek waardeer die komplimente. Ek sal Henry se
> idees weergee aan die kliënt, maar ek doen nie weer daai menu struktuur oor
> nie! Daarvoor is ek te lui :-))
>
> Elaine
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77531 is 'n antwoord op boodskap #77530] Sa, 10 Mei 2003 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 May 2003 05:32:51 +0200, "Jonas" wrote:

> Elaine - daar is ook mos sagteware en diensverskaffers wat webblaaie
> gradeer/takseer - ek aanvaar jy het dit reeds probeer.
> "Elaine" wrote in message

Interessant wat jy hier noem Jonas. As ek my CD's deursoek
sal ek dit in verskillende formate vind. My opinie daaroor was
egter altyd dat dit slegs 'n webblad se formaat takseer. en (tog
logies gesproke,) nie die inhoud nie.
Dit kan wel sê, gaaf, http:// dit het vier wiele/ Die stuurwiel
reageer met die regte spoed in die regte rigting en die wiele draai in
min of meer die regte rigting. / Die ruitveërs het, soos gewoonlik
verlang, 'n drie spoed stelling, en die bande is splinternuut/.html

Maar nou dat jy en ek na Elaine se blad (linker en regter blad:-)
gekyk het, kan ons bevestig dat dit egte leersitplekke het, en
dat die windskerm getint is. Die sagterware kan ook bevestig
dat die versnelling reg is, maar jy en ek kan byvoeg dat die
sitplekke lekker sag is, en 'n mooi kleur het.

En as jy diensverskaffers daaroor sou vra, sou hul mening
miskien ook té prakties(?) wees.

Jy moet mos ook die mens op straat se mening
vra oor die nuwe kar. (Al ìs dit vir 'n voetganger op die
sypaadjie:-)))

DD
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77551 is 'n antwoord op boodskap #77472] Sa, 10 Mei 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.

Sien die kritiek as opbouend...

"Elaine" skryf in boodskap news:3eb981d8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek's so trots op hierdie ontwerp dat ek gevoel het ek wil dit graag met
> julle deel :o)) Gaan kyk gerus en laat my maar weet wat julle dink - die
> kliënt is baie hêppie gewees met die site.
> http://www.faaircraftinteriors.co.za maar wees tog net nice met negatiewe
> kritiek, en het 'n sensitiewe ego. Die site kan dalk 'n rukkie vat om te
> laai.
>
> Hierdie is nie 'n advertensie nie hoor!! Ek wou maar net my design met
> julle deel :-))
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77552 is 'n antwoord op boodskap #77551] Sa, 10 Mei 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 May 2003 12:20:17 +0200, "Ek" wrote:

> Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
> lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
> groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.
>
> Sien die kritiek as opbouend...
>

Die irriterendste naam wat iemand vir hom/haarself kan kies.
'Ek'. Ten minste verhoed dit dat ek met jou sal gesels want
daar bestaan nie 'n kans dat ek oud genoeg is om met myself
te praat nie.
Uniek is dit ook nie. Inteendeel, ietwat holrug gery.

DD
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77553 is 'n antwoord op boodskap #77552] Sa, 10 Mei 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 May 2003 12:53:24 +0200, Davie Davis wrote:

> On Sat, 10 May 2003 12:20:17 +0200, "Ek" wrote:
>
>> Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
>> lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
>> groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.

>> Sien die kritiek as opbouend...

>
>
> Die irriterendste naam wat iemand vir hom/haarself kan kies.
> 'Ek'. Ten minste verhoed dit dat ek met jou sal gesels want
> daar bestaan nie 'n kans dat ek oud genoeg is om met myself
> te praat nie.
> Uniek is dit ook nie. Inteendeel, ietwat holrug gery.
>
> DD

byna vergeet:
Sien die kritiek as opbouend:-)))))

DD
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77568 is 'n antwoord op boodskap #77531] So, 11 Mei 2003 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - jy is reg. Maar die kritiek wat deur die voetgangers uitgespreek word
is juis die wat deur die sagetware/diensverskaffers uitgespreek kon gewees
het. (Of, mis ek die punt.)

Al wat ek weet is dat wanneer ek 'n sekonde te lank wag vir 'n webblad om
"op" te kom dan skakel ek weg - want dan weet ek die hoender wie se blad dit
is nie die basiese dinge van 'n webblad of sweef verstaan nie.
Ek het 'n webblad - klein maar informatief - dit pas 3X op 'n 1,44mB skyfie.
Geen grafiese beelde nie - maar verdomp vinnig.

"DD" skryf in boodskap news:tq2pbv0vi3tcpccnvn2t8oghlnruvjh028@4ax.com...
> On Sat, 10 May 2003 05:32:51 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Elaine - daar is ook mos sagteware en diensverskaffers wat webblaaie
>> gradeer/takseer - ek aanvaar jy het dit reeds probeer.
>> "Elaine" wrote in message
>
>
> Interessant wat jy hier noem Jonas. As ek my CD's deursoek
> sal ek dit in verskillende formate vind. My opinie daaroor was
> egter altyd dat dit slegs 'n webblad se formaat takseer. en (tog
> logies gesproke,) nie die inhoud nie.
> Dit kan wel sê, gaaf, http:// dit het vier wiele/ Die stuurwiel
> reageer met die regte spoed in die regte rigting en die wiele draai in
> min of meer die regte rigting. / Die ruitveërs het, soos gewoonlik
> verlang, 'n drie spoed stelling, en die bande is splinternuut/.html
>
> Maar nou dat jy en ek na Elaine se blad (linker en regter blad:-)
> gekyk het, kan ons bevestig dat dit egte leersitplekke het, en
> dat die windskerm getint is. Die sagterware kan ook bevestig
> dat die versnelling reg is, maar jy en ek kan byvoeg dat die
> sitplekke lekker sag is, en 'n mooi kleur het.
>
> En as jy diensverskaffers daaroor sou vra, sou hul mening
> miskien ook té prakties(?) wees.
>
> Jy moet mos ook die mens op straat se mening
> vra oor die nuwe kar. (Al ís dit vir 'n voetganger op die
> sypaadjie:-)))
>
> DD
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77570 is 'n antwoord op boodskap #77568] So, 11 Mei 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 06:28:10 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - jy is reg. Maar die kritiek wat deur die voetgangers uitgespreek word
> is juis die wat deur die sagetware/diensverskaffers uitgespreek kon gewees
> het. (Of, mis ek die punt.)
>

Nee, dis miskien ek wat die punt mis. Want die voetgangers
is miskien te toegewend omdat hulle die ondervrager in die oge kyk.

Betreffende 'n bladsy wat stadig laai, is jy reg. Ek kliek dit ook
sekondes later weg.

Gister het ek na 'n bladsy gekyk wat drywalling
adverteer. Onmiddelik verskyn daar 'n boodskap wat sê dat dit
stadig laai omdat daar baie is om te vertoon.
Dit het my effe langer laat wag. Effe.

DD
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77627 is 'n antwoord op boodskap #77551] Di, 13 Mei 2003 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kliënt het klaar die ontwerp goedgekeur, en dis nie so maklik om te
verander nie. Waarvan jy praat is baie werk. Die hele ontwerp pas soos 'n
puzzle in mekaar. As ek een dingetjie wil verander aan die ontwerp self,
moet ek die hele ding oordoen. Maar ek sal dit volgende keer wanneer ek 'n
soortgelyke ontwerp doen in gedagte hou. Dankie vir die terugvoer.

Elaine

"Ek" skryf in boodskap news:b9ijqh$jedi5$1@ID-134589.news.dfncis.de...
> Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
> lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
> groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.
>
> Sien die kritiek as opbouend...
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77630 is 'n antwoord op boodskap #77627] Di, 13 Mei 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine

Kyk jy so af en toe na jou Hotmail e-pos? Kommentaar daar gestuur.

:-)

TJ
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77635 is 'n antwoord op boodskap #77570] Di, 13 Mei 2003 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD=SPEEDY CONZALES

UITGEVANG JOU BLIKSEM!!

(",)

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:veqrbvgpa0tj3r14k9nlqc85use532n0d0@4ax.com...
> On Sun, 11 May 2003 06:28:10 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - jy is reg. Maar die kritiek wat deur die voetgangers uitgespreek word
>> is juis die wat deur die sagetware/diensverskaffers uitgespreek kon gewees
>> het. (Of, mis ek die punt.)
>>
>
> Nee, dis miskien ek wat die punt mis. Want die voetgangers
> is miskien te toegewend omdat hulle die ondervrager in die oge kyk.
>
> Betreffende 'n bladsy wat stadig laai, is jy reg. Ek kliek dit ook
> sekondes later weg.
>
> Gister het ek na 'n bladsy gekyk wat drywalling
> adverteer. Onmiddelik verskyn daar 'n boodskap wat sê dat dit
> stadig laai omdat daar baie is om te vertoon.
> Dit het my effe langer laat wag. Effe.
>
> DD
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77639 is 'n antwoord op boodskap #77635] Di, 13 Mei 2003 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 20:02:42 +0200, "Andries" wrote:

> DD=SPEEDY CONZALES
>
> UITGEVANG JOU BLIKSEM!!

Moet nie die skinderbekke glo nie, Andries.
Dit is 'n skinderveldtog wat my die blaam wil
gee - en jy is ook sommer bereid om dit te glo

Davie Conzales
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77643 is 'n antwoord op boodskap #77639] Di, 13 Mei 2003 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2003 06:28:10 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - jy is reg. Maar die kritiek wat deur die voetgangers uitgespreek word
> is juis die wat deur die sagetware/diensverskaffers uitgespreek kon gewees
> het. (Of, mis ek die punt.)
>

Nee, dis miskien ek wat die punt mis. Want die voetgangers
is miskien te toegewend omdat hulle die ondervrager in die oge kyk.

Betreffende 'n bladsy wat stadig laai, is jy reg. Ek kliek dit ook
sekondes later weg.

Gister het ek na 'n bladsy gekyk wat drywalling
adverteer. Onmiddelik verskyn daar 'n boodskap wat sê dat dit
stadig laai omdat daar baie is om te vertoon.
Dit het my effe langer laat wag. Effe.

DD = ????????????????????????/

"Davie Davis" skryf in boodskap news:9ah2cvk14vrh82d4bmhj63g4dlh4hp3ge1@4ax.com...
> On Tue, 13 May 2003 20:02:42 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> DD=SPEEDY CONZALES
>>
>> UITGEVANG JOU BLIKSEM!!
>
>
> Moet nie die skinderbekke glo nie, Andries.
> Dit is 'n skinderveldtog wat my die blaam wil
> gee - en jy is ook sommer bereid om dit te glo
>
> Davie Conzales = ??????????????????????????
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77645 is 'n antwoord op boodskap #77643] Di, 13 Mei 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
>>> DD=SPEEDY CONZALES
>>>
>>> UITGEVANG JOU BLIKSEM!!


Hier kom jy nou af op die ongemaklike waarheid
dat selfs die nuusgroep koöordineerders is somtyds
verantwoordelik vir ongemaklike set en drukwerk foute.
Foute wat kledingstukke in verkeerde laaie gooi en jou dan
oortuig dat ek in die kamer was. En dit net omdat my hemp in
haar laai lê? Verdomp Andries, dit is die droogskoonmakers wat
verkeerd afgelewer het!

DD
die onskuldige een
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77647 is 'n antwoord op boodskap #77645] Di, 13 Mei 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
(",)
Wat ook al..

"Davie Davis" skryf in boodskap news:pck2cvktkfnlm09rshkluo90n0ndpb0snm@4ax.com...
>
>>>> DD=SPEEDY CONZALES
>>>>
>>>> UITGEVANG JOU BLIKSEM!!
>
>
> Hier kom jy nou af op die ongemaklike waarheid
> dat selfs die nuusgroep ko�ordineerders is somtyds
> verantwoordelik vir ongemaklike set en drukwerk foute.
> Foute wat kledingstukke in verkeerde laaie gooi en jou dan
> oortuig dat ek in die kamer was. En dit net omdat my hemp in
> haar laai lê? Verdomp Andries, dit is die droogskoonmakers wat
> verkeerd afgelewer het!
>
> DD
> die onskuldige een
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77648 is 'n antwoord op boodskap #77647] Di, 13 Mei 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 22:23:01 +0200, "Andries" wrote:

> (",)
> Wat ook al..
>
> Verdomp Andries, dit is die droogskoonmakers wat
>> verkeerd afgelewer het!

MAW dit het my brief afgelewer onder iemand anders se briefhoof.
Nog nooit het ek daardie naam gesien of daai ou ontmoet nie.

DD
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77649 is 'n antwoord op boodskap #77648] Di, 13 Mei 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> MAW dit het my brief afgelewer onder iemand anders se briefhoof.
> Nog nooit het ek daardie naam gesien of daai ou ontmoet nie.

Nee wat, jy kan maar opge�. Ek het 'n agent in die veld gehad wat my die
nodige inligting verskaf het......

Andries
K.G.B. hoofkantoor,
Ficksburg
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77650 is 'n antwoord op boodskap #77630] Di, 13 Mei 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, so nou en dan - ek sal gaan loer :-))

E

"TJ" skryf in boodskap news:3ec0ef2e$0$227@hades.is.co.za...
> Elaine
>
> Kyk jy so af en toe na jou Hotmail e-pos? Kommentaar daar gestuur.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77651 is 'n antwoord op boodskap #77551] Di, 13 Mei 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou eers gou gaan loer wat jy bedoel. Dis nie eintlik baie moontlik
waarvan jy praat nie. Die verskillende skerm resolusies en lengte van die
teks op elke bladsy maak dit onmoontlik om dit presies te doen. As die wit
gedeelte waarvan jy praat, die hele bladsy volmaak op 'n skerm wat op
800x600 gestel is, sal dit kleiner wees op 'n skerm met 'n resolusie van
1024x768. As 'n ou 20 bladsye se teks op een blad wil hê maar net 1 op 'n
ander bladsy, sal dit die middelste gedeelte wat vir teks bedoel is, se
lengte beïnvloed.

E

"Ek" skryf in boodskap news:b9ijqh$jedi5$1@ID-134589.news.dfncis.de...
> Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
> lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
> groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.
>
> Sien die kritiek as opbouend...
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77652 is 'n antwoord op boodskap #77649] Di, 13 Mei 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 May 2003 22:49:48 +0200, "Andries" wrote:

> Nee wat, jy kan maar opgeë. Ek het 'n agent in die veld gehad wat my die
> nodige inligting verskaf het......
>
> Andries
> K.G.B. hoofkantoor,
> Ficksburg
>
>

Spioene is ook nie altyd betroubaar nie, Andries.

Laaang dag in Jo'burg gehad vandag.
Ek gaan vroeër as gewoonlik uitspan.

zzzzzzzzzZZZZZZZ
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77653 is 'n antwoord op boodskap #77652] Di, 13 Mei 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoop jy geniet dit hoor!

"Davie Davis" wrote in message
news:i9n2cv4d9567jcq45k7ep04qm8o1m70fff@4ax.com...
> On Tue, 13 May 2003 22:49:48 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Nee wat, jy kan maar opgeë. Ek het 'n agent in die veld gehad wat my die
>> nodige inligting verskaf het......
>>
>> Andries
>> K.G.B. hoofkantoor,
>> Ficksburg
>>
>
> Spioene is ook nie altyd betroubaar nie, Andries.
>
> Laaang dag in Jo'burg gehad vandag.
> Ek gaan vroeër as gewoonlik uitspan.
>
>
> zzzzzzzzzZZZZZZZ
>
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77672 is 'n antwoord op boodskap #77649] Wo, 14 Mei 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD, dink jy wat ek dink?
dink jy hy het StrepiesMuis ontmoet?
---
"Andries"
---knip---
Ek het 'n agent in die veld gehad wat my die
: nodige inligting verskaf het......
Re: Web Site (my ontwerp) [boodskap #77683 is 'n antwoord op boodskap #77651] Do, 15 Mei 2003 05:05 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
100% is 100%, wat jou resolusie ookal is... :-)

"Elaine" skryf in boodskap news:3ec15cf3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nou eers gou gaan loer wat jy bedoel. Dis nie eintlik baie moontlik
> waarvan jy praat nie. Die verskillende skerm resolusies en lengte van die
> teks op elke bladsy maak dit onmoontlik om dit presies te doen. As die wit
> gedeelte waarvan jy praat, die hele bladsy volmaak op 'n skerm wat op
> 800x600 gestel is, sal dit kleiner wees op 'n skerm met 'n resolusie van
> 1024x768. As 'n ou 20 bladsye se teks op een blad wil hê maar net 1 op 'n
> ander bladsy, sal dit die middelste gedeelte wat vir teks bedoel is, se
> lengte beïnvloed.
>
> E
>
> "Ek" wrote in message
> news:b9ijqh$jedi5$1@ID-134589.news.dfncis.de...
>> Ek sou die ligte blokke, waarop die teks staan, op al die blaai dieselfde
>> lengte gee... dis steurend op die oog as die blok heeltyd "spring". Hoe
>> groter die kyker se "screen area" hoe meer steurend.
>>
>> Sien die kritiek as opbouend...
>
Vorige onderwerp: Help nodig !
Volgende onderwerp: 1000'e smoorkwaad Mweb kliente gestrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:06:53 MGT 2024