Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Miskien help dit
Miskien help dit [boodskap #77606] Ma, 12 Mei 2003 10:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onderstaande is in Engels - so wees gewaarsku.
Ek het nog nie self getoets nie, so kan nie vir die grondigheid daarvoor
instaan nie.
Maar dis 'n goeie plan as dit werk.

( Ek lees ook vandag dat daar gemiddeld 82 vuurwapens per dag gesteel of
verlê word - hoog tyd dat daardie nuwe wapen met persoonlike ID nou verkop
word)

Cellphone advice in case of theft!!
If you haven't done this YET....................DO IT
NOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
To check your cellular phone's serial number, key in the following on your
phone : star hash zero six hash as (*#06#)
A 15-digit code will appear on the screen. This number is unique to your
handset. Write it down and keep it somewhere safe. Should your phone be
stolen, you can phone your service provider and give them this code. They in
turn, will then be able to block your handset, so that even if the thief
changes the Sim card, your phone will be totally useless. You probably won't
get your phone back, but at least you know that whoever stole it, can't
use/sell it either. If everybody did this, there would be no point in
stealing mobile phones anymore.
Send this to as many people with mobiles as possible, and let's make the
thieves lives even more
frustrating.
Re: Miskien help dit [boodskap #77607 is 'n antwoord op boodskap #77606] Ma, 12 Mei 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, dit sou werk as jou "service provider" dit maar net wou doen.

Hier is hoe dit werk. Jy is 'n sel SP. Om geld te maak uit oproepe wat vanaf
jou netwerk gemaak word sponser jy fone (m.a.w. jy betaal winkels om fone
teen onder kosprys te verkoop), die koper moet net 'n kontrak by jou vat
sodat hy lekker baie oorprysde selfoon oproepe op jou netwerk kan maak, dan
kry jy mos so jou geld meer as dubbel terug.

Maar nou word die koper se foon gesteel en hy vra jou om sy gesteelde foon
te "blacklist". Jy besef dan kan daai foon wat jy gesponser het nie meer
gebruik word nie so jy verloor daai geld. So jy as SP besluit nee, ons
blacklist nie fone nie, ons "graylist" hulle net.

So al wat gebeur is die oorspronklike koper se gesteelde foon kan nog
gebruik word, maar die nuwe eienaar kry darem so af en toe 'n SMS om te sê
die foon wat hy gebruik is 'n gesteelde foon. Iets wat hy heelwaarskynlik in
elk geval geweet het toe hy die foon vir so ongelooflik cheap by die ou met
die jas op die straathoek gekoop het.

"Annette" skryf in boodskap news:b9nssk$krnu6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Onderstaande is in Engels - so wees gewaarsku.
> Ek het nog nie self getoets nie, so kan nie vir die grondigheid daarvoor
> instaan nie.
> Maar dis 'n goeie plan as dit werk.
>
> ( Ek lees ook vandag dat daar gemiddeld 82 vuurwapens per dag gesteel of
> verlê word - hoog tyd dat daardie nuwe wapen met persoonlike ID nou verkop
> word)
>
> Cellphone advice in case of theft!!
> If you haven't done this YET....................DO IT
> NOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
> To check your cellular phone's serial number, key in the following on your
> phone : star hash zero six hash as (*#06#)
> A 15-digit code will appear on the screen. This number is unique to your
> handset. Write it down and keep it somewhere safe. Should your phone be
> stolen, you can phone your service provider and give them this code. They in
> turn, will then be able to block your handset, so that even if the thief
> changes the Sim card, your phone will be totally useless. You probably won't
> get your phone back, but at least you know that whoever stole it, can't
> use/sell it either. If everybody did this, there would be no point in
> stealing mobile phones anymore.
> Send this to as many people with mobiles as possible, and let's make the
> thieves lives even more
> frustrating.
>
Re: Miskien help dit [boodskap #77608 is 'n antwoord op boodskap #77607] Ma, 12 Mei 2003 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - dit werk so. Jy is reg.

Ek lees juis oor die naweek hoe goed al die misdaad en diefstalle vir die
ekonomie ( lees staatskas) is.
Al die gesteelde of gebreekte artikels wat weens die diefstal en roof moet
vervang of herstel word, en die staat kry die 14% btw en belasting op wins
op al hierdie ekstra uitgawes in. ( Nodeloos om te sê die gewone publiek kan
niks van hierdie uitgawes teen hul inkomste eis tov belasting nie)
Dan praat ons nie eers van die ekstra uitgawes van die bang publiek in
Gauteng:)) wat duisende rande spandeer om hulself te beveilig - van tralies
voor vensters, sekrieteitsdeure, mure met glasstukke, sekuriteitshekke,
buurtwagte tot strate wat afgekamp word - nie.

Annette ( wat nog steeds nie 'n sekerheidsdeur, hek, muur, buurtwag of
toegekampte straat het nie - want dis lekker hier innie Kaap)

.net> skryf in boodskap news:b9nur7$s73$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, dit sou werk as jou "service provider" dit maar net wou doen.
>
> Hier is hoe dit werk. Jy is 'n sel SP. Om geld te maak uit oproepe wat vanaf
> jou netwerk gemaak word sponser jy fone (m.a.w. jy betaal winkels om fone
> teen onder kosprys te verkoop), die koper moet net 'n kontrak by jou vat
> sodat hy lekker baie oorprysde selfoon oproepe op jou netwerk kan maak, dan
> kry jy mos so jou geld meer as dubbel terug.
>
> Maar nou word die koper se foon gesteel en hy vra jou om sy gesteelde foon
> te "blacklist". Jy besef dan kan daai foon wat jy gesponser het nie meer
> gebruik word nie so jy verloor daai geld. So jy as SP besluit nee, ons
> blacklist nie fone nie, ons "graylist" hulle net.
>
> So al wat gebeur is die oorspronklike koper se gesteelde foon kan nog
> gebruik word, maar die nuwe eienaar kry darem so af en toe 'n SMS om te sê
> die foon wat hy gebruik is 'n gesteelde foon. Iets wat hy heelwaarskynlik in
> elk geval geweet het toe hy die foon vir so ongelooflik cheap by die ou met
> die jas op die straathoek gekoop het.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b9nssk$krnu6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Onderstaande is in Engels - so wees gewaarsku.
>> Ek het nog nie self getoets nie, so kan nie vir die grondigheid daarvoor
>> instaan nie.
>> Maar dis 'n goeie plan as dit werk.
>>
>> ( Ek lees ook vandag dat daar gemiddeld 82 vuurwapens per dag gesteel of
>> verlê word - hoog tyd dat daardie nuwe wapen met persoonlike ID nou verkop
>> word)
>>
>> Cellphone advice in case of theft!!
>> If you haven't done this YET....................DO IT
>> NOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>> To check your cellular phone's serial number, key in the following on your
>> phone : star hash zero six hash as (*#06#)
>> A 15-digit code will appear on the screen. This number is unique to your
>> handset. Write it down and keep it somewhere safe. Should your phone be
>> stolen, you can phone your service provider and give them this code.
They
> in
>> turn, will then be able to block your handset, so that even if the thief
>> changes the Sim card, your phone will be totally useless. You probably
> won't
>> get your phone back, but at least you know that whoever stole it, can't
>> use/sell it either. If everybody did this, there would be no point in
>> stealing mobile phones anymore.
>> Send this to as many people with mobiles as possible, and let's make the
>> thieves lives even more
>> frustrating.
>>
>
Re: Miskien help dit [boodskap #77609 is 'n antwoord op boodskap #77606] Ma, 12 Mei 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Motor staan buite in die straat - as dit nie daar is nie, is ek nie hier
nie.
Die TV, DVD, musieksentrum, rekenaar en mikrogolf is almal gekamoefleer
onder 'n laag stof.
Die juwele word weggesteek in ouma se bakkis.
Nog iets?:)))))
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b9o30m$12i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in ...
>>
>> Annette ( wat nog steeds nie 'n sekerheidsdeur, hek, muur, buurtwag of
>> toegekampte straat het nie - want dis lekker hier innie Kaap)
>>
>
> Wat is jou adres en wat se TV, rekenaar, HiFi, VCR, juwele, geld, ens. het
> jy by die huis? Om dit nog makliker te maak, wanneer is daar niemand by jou
> huis nie? :-))))))
>
Re: Miskien help dit [boodskap #77610 is 'n antwoord op boodskap #77606] Ma, 12 Mei 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is Selby Baqwa nog in die pos? Ek dog ek het iewers gehoor daar is nou
iemand anders?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b9o42c$1g6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Stone - jy het die woorde uit my mond geneem. Ek dra persoonlik kennis. My
> MTN-foon word "vermis" en ek stel MTN in kennis. Ek kry die foon terug en
> voorwaar MTN het hom "geblok" maar nie VODACOM of Cell-C nie. Toe ek in die
> saak ingaan kom ek op dieselfde inligting af. Die diensverskaffers kan elke
> liewe gesteelde selfoon nou (onmiddelik) blokkeer. Maar, hulle sal soveel
> besigheid verloor dat dit hulle nie sal betaal nie.
> Wie gaan die saak met Selby Baqwa opneem?
> "Stone" wrote in message
> news:b9o30m$12i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Annette" wrote in ...
>>>
>>> Annette ( wat nog steeds nie 'n sekerheidsdeur, hek, muur, buurtwag of
>>> toegekampte straat het nie - want dis lekker hier innie Kaap)
>>>
>>
>> Wat is jou adres en wat se TV, rekenaar, HiFi, VCR, juwele, geld, ens. het
>> jy by die huis? Om dit nog makliker te maak, wanneer is daar niemand by
> jou
>> huis nie? :-))))))
>>
>
Re: Miskien help dit [boodskap #77611 is 'n antwoord op boodskap #77607] Ma, 12 Mei 2003 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan[1]  is tans af-lyn  Riaan[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Stone klink soos griFfin van watkykjy.co.za. Is jy grif ou?
Re: Miskien help dit [boodskap #77612 is 'n antwoord op boodskap #77609] Ma, 12 Mei 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he. Diewe is ook darem nnie stupid nie! Permanente inwoners aan die
kus is gewoonlik 'n klomp mense met moerse slewenskwaliteit en f.kol geld en
hulle goete is nie meer so nuut en verhandelbaar nie. Sekerlik maak die
diewe daar by julle net soos by ons? Sien hulle 'n RSA nommerplaat kan jy
maar seker wees daai ouens sal vir hulle wickets moet keer.........hulle met
hulle nuwe kameras, selfone, karre, hope kontant, ens. wat alles saamgekom
het op vakansie!

"Annette" skryf in boodskap news:b9o5l1$kqo4r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Motor staan buite in die straat - as dit nie daar is nie, is ek nie hier
> nie.
> Die TV, DVD, musieksentrum, rekenaar en mikrogolf is almal gekamoefleer
> onder 'n laag stof.
> Die juwele word weggesteek in ouma se bakkis.
> Nog iets?:)))))
> Annette
>
>
> "Stone" wrote in message
> news:b9o30m$12i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Annette" wrote in ...
>>>
>>> Annette ( wat nog steeds nie 'n sekerheidsdeur, hek, muur, buurtwag of
>>> toegekampte straat het nie - want dis lekker hier innie Kaap)
>>>
>>
>> Wat is jou adres en wat se TV, rekenaar, HiFi, VCR, juwele, geld, ens. het
>> jy by die huis? Om dit nog makliker te maak, wanneer is daar niemand by
> jou
>> huis nie? :-))))))
>>
>
Re: Miskien help dit [boodskap #77613 is 'n antwoord op boodskap #77611] Ma, 12 Mei 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:585aeb91.0305120458.182150@posting.google.com...
> Stone klink soos griFfin van watkykjy.co.za. Is jy grif ou?

Nee.

Hoekom??
Re: Miskien help dit [boodskap #77722 is 'n antwoord op boodskap #77613] Do, 15 Mei 2003 11:12 Na vorige boodskap
Riaan[1]  is tans af-lyn  Riaan[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
want ek dink hy is koel. jy is ook koel, maar ek weet nie of jy so
goed kan vloek soos hy nie. ek is nog blote kind, so vloek is vir my
koel. oom.
Vorige onderwerp: SC=Andries?
Volgende onderwerp: Staatsamptenare en hulle dinge....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:12:02 MGT 2024