Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: tuisblaaie op die web
Re: tuisblaaie op die web [boodskap #7759] Sa, 07 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
lkool wrote:
>
> klaas...@aol.com wrote:
>>
>> Dis ontmoontlik om enige koerante of nuus van Suid Afrika op die web te
>> kry in die VSA, ek het al die moontlike paaie gevolg wat hier voorgestel
>> is en kry net 'n "error" boodskap
>>
>> JHV
> Hello klaasvakie, moenie worry nie kyk net op die volgende plekke:
>
> http://mainstreet.t5.com
>
> http://www.inco.co.za
>
> doen 'n search op Yahoo en gebruik die volgende woorde "South Africans
> Worldwide"
>
> Dit behoort om te help vir SA koerante.
Jammer daar is 'n fout hierbo, dit moet lees http://www.inc.co.za/
Re: tuisblaaie op die web [boodskap #7784 is 'n antwoord op boodskap #7759] Di, 10 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Dankie ek gaan probeer.

JHV
Re: tuisblaaie op die web [boodskap #7785 is 'n antwoord op boodskap #7759] Di, 10 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
klaas...@aol.com wrote:
>
> kool 1
>
> http://mainstree.ts.com geenet 'n "error" boodskap terug, en independed on
> line het in Oktober laas nuwe nuus gehad. Yahoo het egter nuus gehad
>
> Weereens dankie

Jammer, daar was 'n fout dit moet wees: http://www.mainstreet.t5.com/
Probeer ook die twee sites wat elke dag die nuutste nuus het:

http://www.inc.co.za/online/star/
http://www.web.co.za/mg/

vir krieket nuus http://www.cricket.org:8001/

As jy nie die nuutste nuus kry gebruik die "Reload" knopie en miskien
werk dit beter.
Ek lees die nuus elke dag op die bo-genoemde sites en ek in Kanada op
die Wes kus.
Re: tuisblaaie op die web [boodskap #7786 is 'n antwoord op boodskap #7759] Di, 10 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
kool 1

http://mainstree.ts.com geenet 'n "error" boodskap terug, en independed on
line het in Oktober laas nuwe nuus gehad. Yahoo het egter nuus gehad

Weereens dankie
Re: tuisblaaie op die web [boodskap #7819 is 'n antwoord op boodskap #7759] Vr, 13 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote:
>
> On Tue, 10 Dec 1996 13:16:28 -0800, lkool wrote:
>
> Het jy www.naspers.co.za probeer?
Ja ek het, dankie.
Re: tuisblaaie op die web [boodskap #7837 is 'n antwoord op boodskap #7759] So, 15 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil net vir almal wat vir my die "keywords" gegee het om nuus uit Suid
Afrika op die net te kry bedank, die komper het begin saam werk en ek kon
meeste van die area bereik selfs Nakie die nar s'n.

Nogmaals baie dankie

JHV
Vorige onderwerp: Eentonigheid
Volgende onderwerp: Vakantietips
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:16:36 MGT 2024