Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare.
Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare. [boodskap #7741] Di, 03 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare. [boodskap #7742 is 'n antwoord op boodskap #7741] Di, 03 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 03 Dec 96 16:31:02, lo...@hotmail.com wrote:
Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare. [boodskap #7748 is 'n antwoord op boodskap #7741] Do, 05 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Koos, ek kom NIE van Upington af nie. Daardie sestig myl
tussen Upington en Kakamas is sestig ligjare ver. En die
tien myl tussen Kakamas en Marchand, waar ek grootgeword
het, is ook 'n paar ligjare. En van Marchand is daar 'n
brug na Perde-eiland, waar ek gebore is. Dis waar die
Paradys is.

Gloudina
Re: Twee gedigte uit die Apartheidsjare. [boodskap #7749 is 'n antwoord op boodskap #7741] Do, 05 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Dec 1996 00:14:23 GMT, bouwer wrote:

>>

Nederig om verskoning.
Om die paradys verkeerd te plaas is amper onvergeeflik.
:) :)

(Kollekteborde vol sultanas hang aan die stok?!)
Vorige onderwerp: MARIA - 'n gedig deur W.E.G. LOUW
Volgende onderwerp: Re: Twee Gedigte....(Afrikaners trek binneland toe)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 19:03:41 MGT 2024