Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So doen ons dit.
So doen ons dit. [boodskap #77106] Sa, 03 Mei 2003 13:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die UWK ( Universiteit Wes Kaap) is seker die enigste universiteit in die
land waar daar nie 'n enkele rot op die kampus is nie.
Dit is te danke aan die ongeveer 120 wilde katte wat die kampus hulle tuiste
gemaak het.
Die kampus grens ook aan die Kaapse Vlakte Natuur-reservaat, wat 82 spesies
voëls huisves, asook vledmuise en die Kaapse haas.
Om te sorg dat die reservaat sy werk doen om die diere te beskerm, en nie as
vry bron van jag en voedsel vir die katte nie,
word daar nie net wild op die katte jag gemaak nie.
1) 'n Kattekosmaatskappy voorsien die helfte van die katkos gratis wat nodig
is om die katte te voer, sodat hulle saam met die eet van die rotte versadig
genoeg is om nie in die reservaat te gaan jag nie.
2) Saam met die SPCA word die katte gevang, teen 'n verminderde bedrag
geteriliseer, en weer op die kampus losgelaat.
3) Die katkosmaatskappy sal 'n student se klas en verblyf-fooie betaal in
ruil vir kattediens - om te sord dat die katte versorg en gesterilseer word,
en om nuwe katte wat by die kolonie wil kom aansluit te verjaag.

Annette
Re: So doen ons dit. [boodskap #77111 is 'n antwoord op boodskap #77106] Sa, 03 Mei 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink interessant. Hier in my omgewing is 'n wildsplaas. Die eienaars
het huidiglik 5 leeu welpies wat hulle in die huis grootmaak. Hulle sê dis
net tydelik.. Ek dink dis gevaarlik.Wat dink jy?

"Annette" skryf in boodskap news:b90if8$b7s6b$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die UWK ( Universiteit Wes Kaap) is seker die enigste universiteit in die
> land waar daar nie 'n enkele rot op die kampus is nie.
> Dit is te danke aan die ongeveer 120 wilde katte wat die kampus hulle tuiste
> gemaak het.
> Die kampus grens ook aan die Kaapse Vlakte Natuur-reservaat, wat 82 spesies
> voëls huisves, asook vledmuise en die Kaapse haas.
> Om te sorg dat die reservaat sy werk doen om die diere te beskerm, en nie as
> vry bron van jag en voedsel vir die katte nie,
> word daar nie net wild op die katte jag gemaak nie.
> 1) 'n Kattekosmaatskappy voorsien die helfte van die katkos gratis wat nodig
> is om die katte te voer, sodat hulle saam met die eet van die rotte versadig
> genoeg is om nie in die reservaat te gaan jag nie.
> 2) Saam met die SPCA word die katte gevang, teen 'n verminderde bedrag
> geteriliseer, en weer op die kampus losgelaat.
> 3) Die katkosmaatskappy sal 'n student se klas en verblyf-fooie betaal in
> ruil vir kattediens - om te sord dat die katte versorg en gesterilseer word,
> en om nuwe katte wat by die kolonie wil kom aansluit te verjaag.
>
> Annette
>
Re: So doen ons dit. [boodskap #77147 is 'n antwoord op boodskap #77106] So, 04 Mei 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DBV NIE SPCA NIE

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
Re: So doen ons dit. [boodskap #77150 is 'n antwoord op boodskap #77147] So, 04 Mei 2003 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net in jou kop:)) Daar is ook nie meer 'n SAUK of SAL nie:)
Annette

"koos" skryf in boodskap news:b92egv$nog$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> DBV NIE SPCA NIE
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.476 / Virus Database: 273 - Release Date: 24/04/2003
>
Re: So doen ons dit. [boodskap #77161 is 'n antwoord op boodskap #77150] So, 04 Mei 2003 09:02 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 09:45:02 +0200, "Annette" wrote:

> Net in jou kop:)) Daar is ook nie meer 'n SAUK of SAL nie:)
> Annette
>
>
of evkom of yskor nie
Vorige onderwerp: Clocolan/Ficksburg pad
Volgende onderwerp: Ai, ons liewe Manto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:03:22 MGT 2024