Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Held- pos asseblief Koos!
Re: 'n Held- pos asseblief Koos! [boodskap #7692] Wo, 20 November 1996 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article gal...@ibm.net writes:
> From: gal...@ibm.net
> Subject: Re: 'n Held- pos asseblief Koos!
> Date: 20 Nov 1996 09:04:28 GMT

> Koos kan jy 'n uitreksel of ietsie pos op die Nuusgroep vir
> ons arme homesick bliksems wat hier in die buiteland sit en nie deur
> die Beeld kan vroetel nie ?

Hoekom nie? Op die NASPERS webblad kan jy nie net vandag se Beeld _en_ Burger
_en_ City Press lees nie, maar enigiets opdiep wat hulle oor die afgelope tien
jaar gepubliseer het. (Ek het nog nie by enige ander koerant in die Amerikas,
Europa of elders so 'n goeie soekenjin teëgekom nie).

Groete, Leendert
Re: 'n Held- pos asseblief Koos! [boodskap #7694 is 'n antwoord op boodskap #7692] Wo, 20 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
> : : Well done for posting this superb article Koos. It is encouraging that
> : : it was printed in the Beeld in Afrikaans and that a bit of
> : : introspection seems to be taking place.
>
> : Lig ons ouens op netnews bietjie verder in. Wie's 'n held en wat het Koos
> : geskryf, en waar het hy dit geskryf, of het ek dit dalk hier gemis?
>
> Ek dink hy verwys na die artikel wat in die Beeld verskyn het aangaande
> die Afrikaanse jeug wat moeg is vir die gemors van die vorige generasie.
> As nie, dan is ek net so verlore as jy.

Koos kan jy 'n uitreksel of ietsie pos op die Nuusgroep vir
ons arme homesick bliksems wat hier in die buiteland sit en nie deur
die Beeld kan vroetel nie ?

Jy het mos darem 'n verantwoordelikheid teenoor ons ook,
my magtie!. Of het jy dit dalk gepos en ek het dit nie gesien nie ?

Vriendelike groete.
Re: 'n Held- pos asseblief Koos! [boodskap #7703 is 'n antwoord op boodskap #7692] Do, 21 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Nov 1996 09:04:28 GMT, gal...@ibm.net wrote:
Vorige onderwerp: Arme drommel steek homself aan die brand.......
Volgende onderwerp: Verlore broer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:20:58 MGT 2024