Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n Eerbare ANC lid
Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76667] Vr, 25 April 2003 14:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
word nie.
Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
die res van die straf is gemeenskapsdiens.

Annette
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76670 is 'n antwoord op boodskap #76667] Vr, 25 April 2003 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie verstommend waarmee mense in die nuwe bedeling kan wegkom nie?
Sy het 56 klagte teen haar en sy kry ook maar nie veel nie. Hier by ons
was 'n Ellie Hamutenya wat 'n staatsaanklaer wat bedrog gepleeg het met die
S&T van getuienis wat nooit hof toe gekom het en sy die geld vir haarself
opgeëis het. Sy het 'n vonnis van 4½ jaar, maar die verwagting is dat met
die volgende onafhanklikheidsdag gaan die president weer gevangenis vrylaat
wat nie ernstige misdade gepleeg het nie. So, 'n jaartjie en daar gaat sy.

"Annette" skryf in boodskap news:b8bfld$8adb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
> ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
> Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
> Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
> word nie.
> Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
> 5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
> die res van die straf is gemeenskapsdiens.
>
> Annette
>
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76674 is 'n antwoord op boodskap #76670] Vr, 25 April 2003 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - kennelik word daar gereken dat tronkstraf nie reg is vir die nuwe
elite nie:)))
By al die gestelery, het hulle ( dis nou Winnie en haar medesteler) van die
mense geld afgetrek vir 'n begrafnispolis vir 'n firma wat nie eers bestaan
nie.
Sy steel haar eie mense blind en hulle is te dom om dit te besef en is nog
steeds blindelings lojaal teenoor haar.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea95097.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie verstommend waarmee mense in die nuwe bedeling kan wegkom nie?
> Sy het 56 klagte teen haar en sy kry ook maar nie veel nie. Hier by ons
> was 'n Ellie Hamutenya wat 'n staatsaanklaer wat bedrog gepleeg het met die
> S&T van getuienis wat nooit hof toe gekom het en sy die geld vir haarself
> opgeëis het. Sy het 'n vonnis van 4½ jaar, maar die verwagting is dat met
> die volgende onafhanklikheidsdag gaan die president weer gevangenis vrylaat
> wat nie ernstige misdade gepleeg het nie. So, 'n jaartjie en daar gaat sy.
> "Annette" wrote in message
> news:b8bfld$8adb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
>> ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
>> Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
>> Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
>> word nie.
>> Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
>> 5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
>> die res van die straf is gemeenskapsdiens.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76688 is 'n antwoord op boodskap #76667] Vr, 25 April 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
> ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
> Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
> Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
> word nie.
> Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
> 5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
> die res van die straf is gemeenskapsdiens.
>
> Annette

Ja. Daai ousie speel woer-woer met die Suid-Afrikaanse
regstelsel.Waarmee gaan sy nog wegkom??

dog ma net
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76712 is 'n antwoord op boodskap #76674] Sa, 26 April 2003 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jep. Hier by ons was mos die skandaal met die WVF [onthou jy?] en ipv die
ou dae waar 'n staatsamptenaar alles moontlik doen om sy taak te bevorder,
'bemagtig' die mense hulleself mos deesdae! Dis mos wat vryheid in Afrika
vir die Afrikaan gebring het. Die geleentheid om sy mede burgers rot en
kaal te steel en dan te huil as hy uitgevang word. Maar die einde is nog
nie in sig nie. Daar is nou ook 'n ondersoek aan die gang na die
Paaieafdeling en bedrog van so R250m+ wat glo ghoebaai geraak het. Dan is
daar soortgelyke probleme by Namwater...en so gaan ons aan. Kyk, ons kan
hierdie ding nie keer nie, maar ek voel so stupid omdat ek die geleentheid
gehad het so 'n klompie jare gelede om self darem so 'n hele klomp los rande
te maak en g'n haan sou daarna gekraai het nie.....maar nee! Jy is in
diens van die regering en van elke sent sal verantwoording gedoen
word.....om wat mee te doen? Te los vir die volgende klomp donners om dit
te steel!

"Annette" skryf in boodskap news:b8bkbe$8i1ud$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee - kennelik word daar gereken dat tronkstraf nie reg is vir die nuwe
> elite nie:)))
> By al die gestelery, het hulle ( dis nou Winnie en haar medesteler) van die
> mense geld afgetrek vir 'n begrafnispolis vir 'n firma wat nie eers bestaan
> nie.
> Sy steel haar eie mense blind en hulle is te dom om dit te besef en is nog
> steeds blindelings lojaal teenoor haar.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ea95097.0@news1.mweb.co.za...
>> Is dit nie verstommend waarmee mense in die nuwe bedeling kan wegkom nie?
>> Sy het 56 klagte teen haar en sy kry ook maar nie veel nie. Hier by ons
>> was 'n Ellie Hamutenya wat 'n staatsaanklaer wat bedrog gepleeg het met die
>> S&T van getuienis wat nooit hof toe gekom het en sy die geld vir haarself
>> opgeëis het. Sy het 'n vonnis van 4½ jaar, maar die verwagting is dat met
>> die volgende onafhanklikheidsdag gaan die president weer gevangenis vrylaat
>> wat nie ernstige misdade gepleeg het nie. So, 'n jaartjie en daar gaat sy.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8bfld$8adb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
>>> ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
>>> Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
>>> Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
>>> word nie.
>>> Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
>>> 5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
>>> die res van die straf is gemeenskapsdiens.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76728 is 'n antwoord op boodskap #76712] Sa, 26 April 2003 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 26 Apr 2003 09:06:13 +0200, "Suidwester" wrote:

> Jep. Hier by ons was mos die skandaal met die WVF

Miskien Namibiër, sal jy die een waardeer

http://www.news24.com/CarletonvilleHerald/

of dié een

http://www.news24.com/Regional_Papers/Components/Category_Ar ticle_Text_Template/0,,348_1352007~A,00.html

of selfs

http://www.news24.com/Regional_Papers/Components/Category_Ar ticle_Text_Template/0,,348-1125_1352086~A,00.html
Re: Nog 'n Eerbare ANC lid [boodskap #76738 is 'n antwoord op boodskap #76670] Sa, 26 April 2003 15:04 Na vorige boodskap
Kaptein_Skande  is tans af-lyn  Kaptein_Skande
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
Net vir die rekord, sy is skuldig bevind op 68 aanklagte en gaan na
verwagting
nie meer as 8 maande tronkstraf uitdien nie. Dit is
0.11764705882352941176470588235294
maand per aanklag. Dis pragtig.

En die jeugliga beweer (soos ek verwag het) dat rassisme 'n rol gespeel het.
Natuurlik het dit! As sy wit was het hulle die sleutel weggegooi!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ea95097.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie verstommend waarmee mense in die nuwe bedeling kan wegkom nie?
> Sy het 56 klagte teen haar en sy kry ook maar nie veel nie. Hier by ons
> was 'n Ellie Hamutenya wat 'n staatsaanklaer wat bedrog gepleeg het met die
> S&T van getuienis wat nooit hof toe gekom het en sy die geld vir haarself
> opgeëis het. Sy het 'n vonnis van 4½ jaar, maar die verwagting is dat met
> die volgende onafhanklikheidsdag gaan die president weer gevangenis vrylaat
> wat nie ernstige misdade gepleeg het nie. So, 'n jaartjie en daar gaat sy.
> "Annette" wrote in message
> news:b8bfld$8adb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Winnie gaan glo uit die parlement bedank. ( omdat dit glo nou die eerbare
>> ding is om te doen - a la Tony Yengeni)
>> Dit is nou omdat haar saak met koste van die hand gewys is wat sy teen Frene
>> Ginwala aanhangig gemaak het sodat sy nie in die parlement tereg gewys kan
>> word nie.
>> Of miskien is dit omdat sy 'n 5 jaar vonnis gekry het, waarvan een jaar vir
>> 5 jaar opgeskort is, en sy effektief net 8 maande tronkstraf gaan uitdien -
>> die res van die straf is gemeenskapsdiens.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Re: 8 uses for George W Bush
Volgende onderwerp: Afrikaaners, konserwatief of nie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 12:50:57 MGT 2024