Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Voorheen: Vanaand 7uur
Voorheen: Vanaand 7uur [boodskap #76378] Ma, 21 April 2003 03:26 na volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vir die wat nie gekyk het nie omdat ek gese het 7uur pleks van 5uur,
SORRY!!! Gelukkig het die laaities ons nie teleurgestel nie en nou is ons
die wereldbekerhouers in 2 ouderdomsgroepe ! Het nie veel moed vir die
groot-ooms se beker later die jaar nie, maar nou ja.

Geniet die rusdag
Joeboy
Re: Voorheen: Vanaand 7uur [boodskap #76379 is 'n antwoord op boodskap #76378] Ma, 21 April 2003 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Joeboy - was dit nie baie bemoedigend om die jong-Bokkies te sien wen nie.
Goeie les vir ietwat arrogante All Blackies...

"Joeboy" skryf in boodskap news:b7voha$kt3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Vir die wat nie gekyk het nie omdat ek gese het 7uur pleks van 5uur,
> SORRY!!! Gelukkig het die laaities ons nie teleurgestel nie en nou is ons
> die wereldbekerhouers in 2 ouderdomsgroepe ! Het nie veel moed vir die
> groot-ooms se beker later die jaar nie, maar nou ja.
>
> Geniet die rusdag
> Joeboy
>
Re: Voorheen: Vanaand 7uur [boodskap #76382 is 'n antwoord op boodskap #76378] Ma, 21 April 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy beter sorry wees - want ek het dit toe gemis!! Maar gelukkig gehoor dat
hulle gewen het.
Die verskil is natuurlik die geld - die wat te veel kry vir niks doen sal
nie kan wen nie.
Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:b7voha$kt3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Vir die wat nie gekyk het nie omdat ek gese het 7uur pleks van 5uur,
> SORRY!!! Gelukkig het die laaities ons nie teleurgestel nie en nou is ons
> die wereldbekerhouers in 2 ouderdomsgroepe ! Het nie veel moed vir die
> groot-ooms se beker later die jaar nie, maar nou ja.
>
> Geniet die rusdag
> Joeboy
>
Re: Voorheen: Vanaand 7uur [boodskap #76473 is 'n antwoord op boodskap #76382] Di, 22 April 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan[1]  is tans af-lyn  Riaan[1]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ha!, wie kyk nog rugby? Cats bestaan nie in die Super 12 nie,
Curriebeker is n joke en moenie eers praat van die bokke nie. Ek voel
die beste ding om te doen is om te begin om bogg-snorkelling te
ondersteun...geen SA-ners neem deel nie, maar hel, dan gaan jy ook mos
nie voel asof jy jouself wil ophang as hulle nie die mas opkom
nie....all's well that ends well, soos my oorle antie altyd gese
het...
Re: Voorheen: Vanaand 7uur [boodskap #76484 is 'n antwoord op boodskap #76473] Di, 22 April 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien juis die kind wat ons die o. 19 rugby laat wen het met 'n skepskop
se van is Dollie.
Soos die skaap:))
Annette

-.com> skryf in boodskap news:585aeb91.0304220314.1b0e8b13@posting.google.com...
> Ha!, wie kyk nog rugby? Cats bestaan nie in die Super 12 nie,
> Curriebeker is n joke en moenie eers praat van die bokke nie. Ek voel
> die beste ding om te doen is om te begin om bogg-snorkelling te
> ondersteun...geen SA-ners neem deel nie, maar hel, dan gaan jy ook mos
> nie voel asof jy jouself wil ophang as hulle nie die mas opkom
> nie....all's well that ends well, soos my oorle antie altyd gese
> het...
Re: Voorheen: Vanaand 7uur [boodskap #76507 is 'n antwoord op boodskap #76484] Di, 22 April 2003 14:49 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ge-'clone' van Naas af?

"Annette" skryf in boodskap news:b83c5u$5muqu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien juis die kind wat ons die o. 19 rugby laat wen het met 'n skepskop
> se van is Dollie.
> Soos die skaap:))
> Annette
>
>
> -.com> wrote in message
> news:585aeb91.0304220314.1b0e8b13@posting.google.com...
>> Ha!, wie kyk nog rugby? Cats bestaan nie in die Super 12 nie,
>> Curriebeker is n joke en moenie eers praat van die bokke nie. Ek voel
>> die beste ding om te doen is om te begin om bogg-snorkelling te
>> ondersteun...geen SA-ners neem deel nie, maar hel, dan gaan jy ook mos
>> nie voel asof jy jouself wil ophang as hulle nie die mas opkom
>> nie....all's well that ends well, soos my oorle antie altyd gese
>> het...
>
Vorige onderwerp: Bob en Alice
Volgende onderwerp: Nuwe naam vir die Curriebeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:16:09 MGT 2024