Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste
'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76189] Wo, 16 April 2003 13:13 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Paar blapse uit kerke se afkondigingslyste:

Vir alle ma's wat klein kindertjies het en dit nie weet nie - ons het 'n
moederskamer net langs die kerk.

Die blomme in die kerk sal geskenk word aan diegene wat siek is na die
erediens.

Volgende week word die kerkraadsvergadering Woensdag om sewe-uur gehou, en
die predikant van Sondag is in die konsistorie opgeplak.

Basaarafkondiging: Almal welkom! Kom gerus as jy niks aan het nie en kom
deel in die pret.

Ons gemeente gaan vanaand lekker melkskommels in die kerksaal drink, Sal
alle vroue wat melk skenk asseblief reeds om 18h00 daar wees.

Ten tye van die predikant se siekte : Die Here is goed, ons predikant is
beter.

Ons het vanaand 'n byeenkoms in beide die oostelike vleuel en die westelike
vleuel van ons kerkgebou. Babas sal beide kante gedoop word.

Alle vrouelidmate kom Woensdag die elfde in die biblioteeksaal bymekaar vir
'n praatjie oor die hemel. Hoe jy daar kan kom? Vervoer is beskikbaar om
19h00 vanaf die bushalte oorkant die hotel,

Eerskomende Sondag sal daar 'n spesiale kooruitvoering wees, waarna die kerk
gesluit sal wees vir herstelwerk.

'n Nuwe luidsprekersisteem is in die kerk geinstalleer. Dit is 'n geskenk
deur een van ons gemeentelede ter herinnering aan sy vrou...

Weight Watchers het weer vanaand hulle byeenkoms in die saal. Gebruik
asseblief die dubbeldeure van die syingang.

November die negentiende om tienuur. Oggenddiens : Ds. Bruwer - Die wereld
se grootste probleem
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76202 is 'n antwoord op boodskap #76189] Wo, 16 April 2003 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Woestyngoggatjie wrote:

> 'n Paar blapse uit kerke se afkondigingslyste:

Dit sou nou mens bietjie laat lag het, as
dit nie is dat 'n hele paar mense uit SA
vir ons hierdie stuk al gestuur het nie. In
my nagmerries dink ek altyd aan hierdie
heen en weer gestuurdery van 'n beperkte
hoeveelheid materiaal wat heen en weer
en heen en weer in SA heen en weer gestuur
word. Gelukkig is hierdie een tog darem
in Afrikaans, du plessis.

Penkop op wag
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76214 is 'n antwoord op boodskap #76202] Wo, 16 April 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
MY LIEWE GENADE GLOUDINA!
KAN JY NOU WRAGTIG NIKS ANDERS DOEN AS KLA EN KLA EN KLA EN KLA EN MOAN EN
MOAN EN MOAN EN MOAN!!!!!!
JY IS REGTIG BAIE ERG HOOR!
EK DINK NIE DAT JOU PERSOONLIKHEID MOOI IS NIE!
STUUR EK GRAPPIES NA DIE NUUSGROEP VIR MENSE OM TE LES ....... EN JY
REAGEER WEER MET KLAGTE EN KLAGTE EN MOAN MOAN MOAN MOAN!!!!!!
JA DIT KAN DALK WEES DAT HIERDIE GRAPPIES AL REEDS N KLOMP KERE HIER VERSKYN
HET!
SO WHAT?!!!!!!!!! WAT DE HELL MAAKIT NOU SAAK?!!!!!!!!
AS DIT JOU PLA DAN MOET JY DIT NIE LEES NIE!
EN PS MY VAN IS NIE DU PLESSIS NIE ...... MY VAN IS KARSYNS!!!!!!
HOOR HIER GLOUDINA..... EK DINK DIT IS BETER DAT JY MY MAAR BLOCK ........
DAN SAL JY MY HIER NIE MEER KAN LEES NIE .... WANT JY STEL MOS GLAD NIE
BELANG IN DIE STUKKIES WAT EK EN/OF ALMAL HIER SKRYF.
BOY O BOY YOU SURE LOVE YOURSELF DONT YOU?!!!!!!!!
LOS MY MAAR NET UIT! EK STEL OOK NIE MEER BELANG IN JOU NIE ..... EK HET
GEPROBEER NICE MET JOU WEES ..........MAAR AL WAT EK VAN JOU AFKRY IS SLAAG
MET JOU FLIPPEN MOAN EN KLA SAMBOK!
SIES SIES SIES VIR JOU!

>
> Woestyngoggatjie wrote:
>
>> 'n Paar blapse uit kerke se afkondigingslyste:
>
> Dit sou nou mens bietjie laat lag het, as
> dit nie is dat 'n hele paar mense uit SA
> vir ons hierdie stuk al gestuur het nie. In
> my nagmerries dink ek altyd aan hierdie
> heen en weer gestuurdery van 'n beperkte
> hoeveelheid materiaal wat heen en weer
> en heen en weer in SA heen en weer gestuur
> word. Gelukkig is hierdie een tog darem
> in Afrikaans, du plessis.
>
> Penkop op wag
>
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76218 is 'n antwoord op boodskap #76202] Wo, 16 April 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wilde Willem vannie W  is tans af-lyn  Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jislaaik maar jy is 'n onvergenoegde pyn in die GAT!

skryf in boodskap news:3E9D85BC.4040608@rogers.com...
>
> Woestyngoggatjie wrote:
>
>> 'n Paar blapse uit kerke se afkondigingslyste:
>
> Dit sou nou mens bietjie laat lag het, as
> dit nie is dat 'n hele paar mense uit SA
> vir ons hierdie stuk al gestuur het nie. In
> my nagmerries dink ek altyd aan hierdie
> heen en weer gestuurdery van 'n beperkte
> hoeveelheid materiaal wat heen en weer
> en heen en weer in SA heen en weer gestuur
> word. Gelukkig is hierdie een tog darem
> in Afrikaans, du plessis.
>
> Penkop op wag
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.471 / Virus Database: 269 - Release Date: 03/04/10
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76220 is 'n antwoord op boodskap #76218] Wo, 16 April 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
DANKIE WILDE WILLEM.
DAAAAAAAASHY GLOUDINA !!!!!!!!!!!1 DAAR HET JY DIT NOU...... DIS NIE NET EK
WAT SO DINK NIE GLOUDINA ......... DAAR IS BAIE MENSE WAT SO OOR JOU DINK
.... SO JY BETER NOU MAAR IN DIE SPIEEL GAAN KYK NA JOUSELF ... EN KYK WAT
FOUT MET JOU IS ........
DIE FEIT DAT NIE NET EK DIT SIEN NIE MAAR ANDER MENSE DIT OOK SIEN IS DIE
BEWYS DAARVAN DAT JY N PROBLEEM HET GLOUDINA.
GAAN SIELKUNDIGE TOE ..... EN TRY JOU PERSOONLIKE GEESTLIKE PROBLEEME
UITSORTEER.

> Jislaaik maar jy is 'n onvergenoegde pyn in die GAT!
>
> skryf in boodskap news:3E9D85BC.4040608@rogers.com...
>>
>> Woestyngoggatjie wrote:
>>
>>> 'n Paar blapse uit kerke se afkondigingslyste:
>>
>> Dit sou nou mens bietjie laat lag het, as
>> dit nie is dat 'n hele paar mense uit SA
>> vir ons hierdie stuk al gestuur het nie. In
>> my nagmerries dink ek altyd aan hierdie
>> heen en weer gestuurdery van 'n beperkte
>> hoeveelheid materiaal wat heen en weer
>> en heen en weer in SA heen en weer gestuur
>> word. Gelukkig is hierdie een tog darem
>> in Afrikaans, du plessis.
>>
>> Penkop op wag
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.471 / Virus Database: 269 - Release Date: 03/04/10
>
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76221 is 'n antwoord op boodskap #76214] Wo, 16 April 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Woestyngoggatjie wrote:

> EN PS MY VAN IS NIE DU PLESSIS NIE ...... MY VAN IS KARSYNS!!!!!!

Bly jy nog in Welkom?
Tant Hessie van Parys
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76223 is 'n antwoord op boodskap #76220] Wo, 16 April 2003 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
`n Sielkundige sal nie werk nie, selfmoord ASSEBLIEf dat ons ontslae is van
die agteraf grootbek wat nie eens in SA is nie en dank die VADER daarvoor
want jy is nie welkom hier nie, g`n wonder jy sit in canada nie, is ook al
plek in die wêreld wat nikswerd mislukte pogings as onwettige imigrante
invat.
Gaan maak jou huis skoon man, jy STINK.....

Poliste toe asseblief, ek het lanklaas van hulle gehoor....

APARTHEIDSVARK
Frikkie uit die Republiek...waar mense mekaar ten minste probeer aanvaar al
is die kultuur en kleur nie dieselfde nie maar def. nie vir goed soos jy
nie???????
Ag moet asseblief nie eens antwoord nie man, VIRUS jouself net of doen iets
aan jouself want jou man lyk my is te sleg om dit te doen.....

Woestyngoggatjie skryf in boodskap news:b7kc5r$rm0$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
>
> DANKIE WILDE WILLEM.
> DAAAAAAAASHY GLOUDINA !!!!!!!!!!!1 DAAR HET JY DIT NOU...... DIS NIE NET EK
> WAT SO DINK NIE GLOUDINA ......... DAAR IS BAIE MENSE WAT SO OOR JOU DINK
> .... SO JY BETER NOU MAAR IN DIE SPIEEL GAAN KYK NA JOUSELF ... EN KYK WAT
> FOUT MET JOU IS ........
> DIE FEIT DAT NIE NET EK DIT SIEN NIE MAAR ANDER MENSE DIT OOK SIEN IS DIE
> BEWYS DAARVAN DAT JY N PROBLEEM HET GLOUDINA.
> GAAN SIELKUNDIGE TOE ..... EN TRY JOU PERSOONLIKE GEESTLIKE PROBLEEME
> UITSORTEER.
>
>
>
>> Jislaaik maar jy is 'n onvergenoegde pyn in die GAT!
>>
>> skryf in boodskap news:3E9D85BC.4040608@rogers.com...
>>>
>>> Woestyngoggatjie wrote:
>>>
>>>> 'n Paar blapse uit kerke se afkondigingslyste:
>>>
>>> Dit sou nou mens bietjie laat lag het, as
>>> dit nie is dat 'n hele paar mense uit SA
>>> vir ons hierdie stuk al gestuur het nie. In
>>> my nagmerries dink ek altyd aan hierdie
>>> heen en weer gestuurdery van 'n beperkte
>>> hoeveelheid materiaal wat heen en weer
>>> en heen en weer in SA heen en weer gestuur
>>> word. Gelukkig is hierdie een tog darem
>>> in Afrikaans, du plessis.
>>>
>>> Penkop op wag
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.471 / Virus Database: 269 - Release Date: 03/04/10
>>
>
Re: 'n Paar blapse uit kerk se afkondigingslyste [boodskap #76228 is 'n antwoord op boodskap #76220] Do, 17 April 2003 02:03 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Woestyngoggatjie wrote:

> DANKIE WILDE WILLEM.
> DAAAAAAAASHY GLOUDINA !!!!!!!!!!!1 DAAR HET JY DIT NOU...... DIS NIE NET EK
> WAT SO DINK NIE GLOUDINA ......... DAAR IS BAIE MENSE WAT SO OOR JOU DINK

Moenie met jouself dit en gesels nie,
du plessis.

Penkop in die laagte
Vorige onderwerp: Wat voel julle
Volgende onderwerp: Selfmoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 03:48:21 MGT 2024