Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Me and my wife
Me and my wife [boodskap #76201] Wo, 16 April 2003 16:26
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Naand almal,
Maggies eks skaars terug en hier waai die hare alweer en daar word Poliste /
authorities toe gehardloop.
Dis `n land waar jy mag sê wat jy wil jong. "Kill the farmer...Kill the Boer
was dan nie haatspraak nie en so by the way..
EK wil my vrou elke dag vermoor en ek glo dieselfde van haar kant af...Haha

Groete
Boertjie Frikkedel...
Ps: Gloudina, ek glo elk geval nie dat jy iets gaan regkry met die ouens by
Yahoo nie.
Ouens sluit daar aan met enige besonderhede soos die nigerians met hulle 911
en dan is hulle weg.
Dieselfde met die ouens wat die adult sites so adverteer en spam. Hulle kry
net `n adres uit en dan is hulle ook weg.

skryf in boodskap news:3E9C5039.9080408@rogers.com...
>
> The Return Of GP wrote:
>
>
>> "The Return of Mel"
> "Jim P"

> I am giving all of you guys 24
> hours to clear out of the Afrikaans
> newsgroup. Then I am reporting you
> to the authorities. You have used
> the words "rape" and "kill" too often
> associated with the mention of women.
> There are laws against this kind of
> thing in South Africa now.
Vorige onderwerp: Afrikaners is plesierig
Volgende onderwerp: Re: Hi almal ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:47:41 MGT 2024