Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » NG Kerke e.a. moet restitusie betaal
NG Kerke e.a. moet restitusie betaal [boodskap #74] Wo, 21 Februarie 2001 22:30 na volgende boodskap
sien.adres  is tans af-lyn  sien.adres
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
kerke te hou.
Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
(naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
hul wit gemeentes.
Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
aan hul apartheid gestigte susterkerke

Abraham the Lazy
br...@hotmail.com
Re: NG Kerke e.a. moet restitusie betaal [boodskap #76 is 'n antwoord op boodskap #74] Ma, 26 Februarie 2001 19:50 Na vorige boodskap
Bruce Botha  is tans af-lyn  Bruce Botha
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In 'n sekere mate stem ek met jou saam. Hulle kan saam met ons in die
selfde kerkgebou bymekaar kom hulle is tog maar net soos 'n ander nasie so
goed soos 'n Duitser of Amerikaner ens. alhoewel apartheid 'n Bybelse
beginsel is. Lees maar net die begin oor moses se ark Dawid se beeld ens.

Oor die tiende stem ek nie:.

God sê in sy woord Bring die hele tiende na die huis van die Here sodat daar
spyse en drank in my huis kan wees. Dit meen jy moet jou tiende na die kerk
neem die kerk moet dit dan versprei. Indien jy aan die armer gemeentes wil
gee moet dit uit jou eie sak kom bo en behalwe jou tiende. Dit is dan waar
die saai vandaan kom. Saai in goeie grond en nie tussen die distels nie.
As jy in armer gemeentes saai is dit goeie grond en dit sal veelvoudig na
jou toe terug kom. Tiende is nie saad nie dit is jou verpligte deel wat jy
moet betaal.

Lees die volgende stukke:
Maleagi 3:10; Markus 4:26-29

--

God se seën en Bruce se groete

Bruce & Desiré

wrote in message
news:3a943fee.6840034@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
Vorige onderwerp: Re: Katolieke Kerk
Volgende onderwerp: dwelms & christene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 17:34:55 MGT 2024