Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom
Telkom [boodskap #75703] Do, 10 April 2003 14:09 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi almal.
Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
aansluit.
Miskien beter konneksies as Absa.

Groete
Frikkie
Re: Telkom [boodskap #75705 is 'n antwoord op boodskap #75703] Do, 10 April 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, maar wel www.artslink.co.za of 082 230 2255 vir 'n beter konneksie.

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za/isp
082 230 CALL
Re: Telkom [boodskap #75764 is 'n antwoord op boodskap #75705] Vr, 11 April 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Is ABSA en artslink nie maar albei IS nie?

"TJ" skryf in boodskap news:3e9580e1$0$237@hades.is.co.za...
> Nee, maar wel www.artslink.co.za of 082 230 2255 vir 'n beter konneksie.
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
> www.artslink.co.za/isp
> 082 230 CALL
>
Re: Telkom [boodskap #75800 is 'n antwoord op boodskap #75764] Vr, 11 April 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Artslink.co.za ISP gebruik/is die IS netwerk - en vinnig!

Absa huur slegs "ports" by IS en kan dus "ports" somtyds "oorlaai" = stadige
vloei wanneer te veel huurders dieselfde kraan probeer gebruik vir water.

:-)

TJ
Artslink.co.za
082 230 CALL
Re: Telkom [boodskap #75845 is 'n antwoord op boodskap #75800] Vr, 11 April 2003 18:15 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of:

Sien bandwidth as 'n deur. As net een ou deur die deur wil gaan, gaan hy
lekker vinnig deur na die anderkant toe. As 20 ouens gelyk deur dieselfde
deur wil gaan, gaan dit bietjie stadiger. Hoe groter die deur, hoe vinniger
kom jy aan die anderkant uit :-))

Ons servers is ook by IS.

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e968c99$0$227@hades.is.co.za...
> Artslink.co.za ISP gebruik/is die IS netwerk - en vinnig!
>
> Absa huur slegs "ports" by IS en kan dus "ports" somtyds "oorlaai" = stadige
> vloei wanneer te veel huurders dieselfde kraan probeer gebruik vir water.
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za
> 082 230 CALL
>
Vorige onderwerp: Telkom
Volgende onderwerp: Gratis E-Posadres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:30:11 MGT 2024