Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders
Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75713] Do, 10 April 2003 17:35 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hello

Ek het toe vir julle uitgevind van RSG. Blykbaar is hulle van plan om die
hele op die Internet te stop. So ongelukkig sal dit nie meer vir julle
moontlik wees om RSG oor die Internet te luister nie. Daar is 'n kans dat
dit weer in die toekoms sal opkom, maar vir nou is dit eers tickets.

Groete
Elaine
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75715 is 'n antwoord op boodskap #75713] Do, 10 April 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Streaming op die Internet te stop. Sorry oor die foutjie

E

"Elaine" skryf in boodskap news:3e95ab71.0@news1.mweb.co.za...
> Hello
>
> Ek het toe vir julle uitgevind van RSG. Blykbaar is hulle van plan om die
> hele op die Internet te stop. So ongelukkig sal dit nie meer vir julle
> moontlik wees om RSG oor die Internet te luister nie. Daar is 'n kans dat
> dit weer in die toekoms sal opkom, maar vir nou is dit eers tickets.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75725 is 'n antwoord op boodskap #75715] Do, 10 April 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Apr 2003 19:50:11 +0200, "Elaine" wrote:

> Streaming op die Internet te stop. Sorry oor die foutjie
>
> E
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e95ab71.0@news1.mweb.co.za...
>> Hello

>> Ek het toe vir julle uitgevind van RSG. Blykbaar is hulle van plan om die
>> hele op die Internet te stop. So ongelukkig sal dit nie meer vir julle
>> moontlik wees om RSG oor die Internet te luister nie. Daar is 'n kans dat
>> dit weer in die toekoms sal opkom, maar vir nou is dit eers tickets.

>> Groete
>> Elaine


Ha? Sodoende..
Dankie, Elaine.
Dis baie jammer eintlik. Hulle moet gou terugkom.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75735 is 'n antwoord op boodskap #75725] Do, 10 April 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sê dis nie winsgewend nie, so ek glo nie dit gaan gou gebeur nie.

E

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Ha? Sodoende..
> Dankie, Elaine.
> Dis baie jammer eintlik. Hulle moet gou terugkom.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75737 is 'n antwoord op boodskap #75735] Do, 10 April 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Apr 2003 00:31:37 +0200, "Elaine" wrote:

> Hulle sê dis nie winsgewend nie, so ek glo nie dit gaan gou gebeur nie.
>
> E
>
Ag, ja, ek het dit al kan vermoed!..
Nou vind ek daar eens 'n interessante stasie en al na 'n week het dit
verdwyn!..

Teleurgestel,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75738 is 'n antwoord op boodskap #75737] Do, 10 April 2003 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis nogal sleg. Hoe goed is jou Engels? Daar's 'n plaaslike stasie,
Highveld, wat nogal interresant is, maar dis meestal Engels. Die musiek is
goed, en as jy vir Jeremy Mansfield inskakel sal jy hom dalk geniet (6 v.m
SA tyd), hy's skreeu snaaks.

http://www.highveld.co.za of
http://www.947.co.za

Dis nou nie Afrikaans nie, maar dis die moeite werd.

E

"Sterrenkijker" wrote:
> Ag, ja, ek het dit al kan vermoed!..
> Nou vind ek daar eens 'n interessante stasie en al na 'n week het dit
> verdwyn!..
>
> Teleurgestel,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75801 is 'n antwoord op boodskap #75738] Vr, 11 April 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Apr 2003 01:31:10 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja dis nogal sleg. Hoe goed is jou Engels? Daar's 'n plaaslike stasie,
> Highveld, wat nogal interresant is, maar dis meestal Engels. Die musiek is
> goed, en as jy vir Jeremy Mansfield inskakel sal jy hom dalk geniet (6 v.m
> SA tyd), hy's skreeu snaaks.
>
> http://www.highveld.co.za of
> http://www.947.co.za
>
> Dis nou nie Afrikaans nie, maar dis die moeite werd.
>
> E
>
Ek skryf en ek praat Engels, Elaine. Maar dit interesseer my nie.
Engels is orals, op alle plekke van die wêreld en ek vind dit 'n nogal
woeste taal.. Gee my maar Afrikaans!
Tog dankie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75806 is 'n antwoord op boodskap #75801] Vr, 11 April 2003 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Norbert

Jakaranda is tweetalig, so jy behoort daar ook Afrikaans te hoor.
Gaan na: http://www.jacarandafm.com/
en kliek op "Listen Live".

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:5n2d9v423c29rs8on501qg09c805egoh8c@4ax.com...
> On Fri, 11 Apr 2003 01:31:10 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ja dis nogal sleg. Hoe goed is jou Engels? Daar's 'n plaaslike stasie,
>> Highveld, wat nogal interresant is, maar dis meestal Engels. Die musiek is
>> goed, en as jy vir Jeremy Mansfield inskakel sal jy hom dalk geniet (6 v.m
>> SA tyd), hy's skreeu snaaks.
>>
>> http://www.highveld.co.za of
>> http://www.947.co.za
>>
>> Dis nou nie Afrikaans nie, maar dis die moeite werd.
>>
>> E
>>
> Ek skryf en ek praat Engels, Elaine. Maar dit interesseer my nie.
> Engels is orals, op alle plekke van die wêreld en ek vind dit 'n nogal
> woeste taal.. Gee my maar Afrikaans!
> Tog dankie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75808 is 'n antwoord op boodskap #75806] Vr, 11 April 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Apr 2003 13:05:09 +0200, "Stone"
wrote:

> Norbert
>
> Jakaranda is tweetalig, so jy behoort daar ook Afrikaans te hoor.
> Gaan na: http://www.jacarandafm.com/
> en kliek op "Listen Live".
>
>
>
Ha?! Sal dit direk probeer!
Dankie, Stone!

Norbert
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75814 is 'n antwoord op boodskap #75801] Vr, 11 April 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is so, maar jy't nog nie Suid Afrika se "unieke" Engels gehoor nie. Ons
praat dit nie hier soos in die res van die wêreld nie :o)) En vir my gaan
dit nie oor die taal wat gebruik word op die stasie nie, maar die kwaliteit
van die "show". Ek geniet Highveld meer as RSG. Oor die algemeen gee die
omroepers op RSG my 'n verskriklik kramp. Vir my is highveld se kwaliteit en
humor, beslis baie beter as RSG s'n.

E

"Sterrenkijker" wrote:
>>
> Ek skryf en ek praat Engels, Elaine. Maar dit interesseer my nie.
> Engels is orals, op alle plekke van die wêreld en ek vind dit 'n nogal
> woeste taal.. Gee my maar Afrikaans!
> Tog dankie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75832 is 'n antwoord op boodskap #75814] Vr, 11 April 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Apr 2003 15:08:31 +0200, "Elaine" wrote:

> Is so, maar jy't nog nie Suid Afrika se "unieke" Engels gehoor nie. Ons
> praat dit nie hier soos in die res van die wêreld nie :o)) En vir my gaan
> dit nie oor die taal wat gebruik word op die stasie nie, maar die kwaliteit
> van die "show". Ek geniet Highveld meer as RSG. Oor die algemeen gee die
> omroepers op RSG my 'n verskriklik kramp. Vir my is highveld se kwaliteit en
> humor, beslis baie beter as RSG s'n.
>
> E
>
Ja, ek verstaan jou wel, Elaine. Ek het ook al Engelstalige stasies
uit Suid-Afrika beluister hier in Vlaandere. Die Engels van
Suid-Afrika is nie dieselfde as die Engels van die BBC nie. Dis baie
welluidend, soos sie Afrikaans.
Maar tog verstaan ek beter Afrikaans. Julle praat nog die taal van my
voorouers en daarom weet ek julle is nog familie. Die Engelstaliges is
ook nog familie maar ek twyfel of hulle dit vandag nog wel weet. Hulle
is so "imperialisties". Hulle dink die ganse wêreld is van hulle. Dis
nie waar nie. Hulle leiers het dit al ingesien, maar hulle volk nog
nie. Anders sou die Amerikaanse marinier daardie vlag nie op die
beeltenis van Saddam gelê het nie toe hy van plan was om daardie
standbeeld in Bagdad omver te haal. Hy het mos geweet dat daar 'n
riglyn was om dit nie te doen nie maar hy het die nie verstaan nie.
Daardie fout sal hulle nog baie geld kos.
Lewe die Afrikaans! So lank as Afrikaans bestaan sal Nederlands
bestaan (Nederlands is tenslotte ook my eie taal!).

Groete van

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Radio Sonder Grense - Vir Norbert en die ander Nederlanders [boodskap #75856 is 'n antwoord op boodskap #75832] Vr, 11 April 2003 21:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor wat jy sê, maar die Ingelse wat ek ken dink nie die wêreld het by
hulle "begin" nie. Maar ek ken ook net SA Engelse. Die een regte Engelsman
wat ek ken dink almal in Engeland het van hulle koppe af geraak :-))

Ek ken nie die storie van die standbeeld nie. Al wat ek weet van die
standbeeld in Bagdad is dat die Iraki's dit self afgebreek het.

E

"Sterrenkijker" wrote:

> Ja, ek verstaan jou wel, Elaine. Ek het ook al Engelstalige stasies
> uit Suid-Afrika beluister hier in Vlaandere. Die Engels van
> Suid-Afrika is nie dieselfde as die Engels van die BBC nie. Dis baie
> welluidend, soos sie Afrikaans.
> Maar tog verstaan ek beter Afrikaans. Julle praat nog die taal van my
> voorouers en daarom weet ek julle is nog familie. Die Engelstaliges is
> ook nog familie maar ek twyfel of hulle dit vandag nog wel weet. Hulle
> is so "imperialisties". Hulle dink die ganse wêreld is van hulle. Dis
> nie waar nie. Hulle leiers het dit al ingesien, maar hulle volk nog
> nie. Anders sou die Amerikaanse marinier daardie vlag nie op die
> beeltenis van Saddam gelê het nie toe hy van plan was om daardie
> standbeeld in Bagdad omver te haal. Hy het mos geweet dat daar 'n
> riglyn was om dit nie te doen nie maar hy het die nie verstaan nie.
> Daardie fout sal hulle nog baie geld kos.
> Lewe die Afrikaans! So lank as Afrikaans bestaan sal Nederlands
> bestaan (Nederlands is tenslotte ook my eie taal!).
>
> Groete van
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Zimbabwe ruk reg ...
Volgende onderwerp: 'n Drywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:32:04 MGT 2024