Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #75404] Ma, 07 April 2003 06:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na die naweek se wedstryde, wonder ek of ons nie sommer nou al moet onttrek
van die wêreldbeker nie. Stormers het nou wel vir die Bulls gewen, maar dit
was die swakste wedstryd van die naweek.
Annette
Re: Rugby [boodskap #75422 is 'n antwoord op boodskap #75404] Ma, 07 April 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was 'n swart dag vir rugby.........

"Annette" skryf in boodskap news:b6r70d$84ca4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na die naweek se wedstryde, wonder ek of ons nie sommer nou al moet onttrek
> van die wêreldbeker nie. Stormers het nou wel vir die Bulls gewen, maar dit
> was die swakste wedstryd van die naweek.
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #75428 is 'n antwoord op boodskap #75422] Ma, 07 April 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Inderdaad - Die NZ spanne het baie goed gespeel:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e914078.0@news1.mweb.co.za...
> Dit was 'n swart dag vir rugby.........
> "Annette" wrote in message
> news:b6r70d$84ca4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Na die naweek se wedstryde, wonder ek of ons nie sommer nou al moet
> onttrek
>> van die wêreldbeker nie. Stormers het nou wel vir die Bulls gewen, maar
> dit
>> was die swakste wedstryd van die naweek.
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #75431 is 'n antwoord op boodskap #75428] Ma, 07 April 2003 10:14 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, mens kan nie eintlik jou indink dat hulle en die SA spanne in dieselfde
kompetisie tuishoort nie? SA sal moet oppas dat hulle nie teen ons Namibië
verloor nie! Ek hoor ook anderdag die manne moan oor NZ van die eilande se
mense gebruik in hulle S12 spanne.....maar nou wonder ek wat is Namibië dan?
Liaan van Dyk het in die laaste Wêreldbeker vir Nam gespeel....so ook 'n
hele paar manne wat in SA hulle stem dik maak. Maar Zimba mag nie vir die
Cats gespeel het nie oor hy 'n Zim-speler was nie? Iets is nie lekker
nie..............

"Annette" skryf in boodskap news:b6ri60$86uun$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Inderdaad - Die NZ spanne het baie goed gespeel:))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e914078.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was 'n swart dag vir rugby.........
>> "Annette" wrote in message
>> news:b6r70d$84ca4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Na die naweek se wedstryde, wonder ek of ons nie sommer nou al moet
>> onttrek
>>> van die wêreldbeker nie. Stormers het nou wel vir die Bulls gewen,
maar
>> dit
>>> was die swakste wedstryd van die naweek.
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Comrades vir Een
Volgende onderwerp: Krieket onder nuwe leiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:28:56 MGT 2024