Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » x-mecano
x-mecano [boodskap #75391] So, 06 April 2003 11:37 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.suntimes.co.za/2003/04/06/lifestyle/life03.asp

40 minute vir 90 bewegings
een beweging elke 26.6 sekondes
5cm per rigting d.w.s. 10cm totaal

... gee 'n hele nuwe mening aan:
"het die aarde vir jou ook beweeg".

Ja, 'n hele 9m (dis nou as ek nie lieg oor die 5cm nie).

:-)

TJ

NS: Kry 'n mens nog mecano?
Re: x-mecano [boodskap #75413 is 'n antwoord op boodskap #75391] Ma, 07 April 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
> 40 minute vir 90 bewegings
> een beweging elke 26.6 sekondes
> 5cm per rigting d.w.s. 10cm totaal
>

Arme vrou, en stomme man. Dis nou as die ou werklik al begin met sy
"bewegings" in die eerste minuut van sy "encounter". :-)))
Geen wonder daar is so baie vrouens wat......... Of wag, ek wou eintlik die
vraag geantwoord het:

> NS: Kry 'n mens nog mecano?
>
Vriend van my het so 'n jaar of twee gelede vir sy seuntjie 'n stel gekoop
toe hy in Amerika was.
Re: x-mecano [boodskap #75421 is 'n antwoord op boodskap #75413] Ma, 07 April 2003 09:07 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is so 'n gesegde van die vroutjie op die rug wat moet dink aan die
koningin en moederland ("queen and country"), en dan kan mans mos maar dink
aan mecano.

:-)

TJ
Vorige onderwerp: Die waarde van kunsfeeste
Volgende onderwerp: Internetkostes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:22:07 MGT 2024