Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Most expensive ride of my life
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7500] Wo, 23 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
joh...@nac.ac.za (Johan Kriel) wrote:

> A few weeks back I had a seizure in a public place and lost
> consciousness. While I was out, other people called an ambulance to
> transport me 12 km to hospital. I just got the account for the ambulance,
> which amounts to R1101.79. This is probably the most expensive ride I
> have ever taken.

Niemand kan jou eintlik dwing om te betaal nie , aangesien jy nie die
ambulans bestel het nie. Of het jy papiere geteken wat se dis bakgat
jy wil in die ambulans rondry ?
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7508 is 'n antwoord op boodskap #7500] Do, 24 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
j...@iafrica.com (Jean-Pierre Botha) wrote:
> joh...@nac.ac.za (Johan Kriel) wrote:
>
>> A few weeks back I had a seizure in a public place and lost
>> consciousness. While I was out, other people called an ambulance to
>> transport me 12 km to hospital. I just got the account for the ambulance,
>> which amounts to R1101.79. This is probably the most expensive ride I
>> have ever taken.
>
> Niemand kan jou eintlik dwing om te betaal nie , aangesien jy nie die
> ambulans bestel het nie. Of het jy papiere geteken wat se dis bakgat
> jy wil in die ambulans rondry ?
>
Ek kan nie onthou dat ek iets geteken het nie, maar dit het maar redelik
deurmekaar gegaan, so ek sal nie sweer dat ek niks geteken het nie. Die
punt is egter dat niemand my ingelig het dat hierdie trippie my 'n
duisend rand gaan kos nie. My raaiskoot vir die trip was om en by R100
tot R200.

--
Johan Kriel
NAC Faure SA
(joh...@nac.ac.za)
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7522 is 'n antwoord op boodskap #7500] So, 27 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lukas[2]  is tans af-lyn  Lukas[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Nico van der Dussen wrote:

> Jean-Pierre Botha wrote:
>>
>> joh...@nac.ac.za (Johan Kriel) wrote:
>>
>>> A few weeks back I had a seizure in a public place and lost
>>> consciousness. While I was out, other people called an ambulance to
>>> transport me 12 km to hospital. I just got the account for the ambulance,
>>> which amounts to R1101.79. This is probably the most expensive ride I
>>> have ever taken.
>>

> Betaal hulle met 36 vooruitgedateerde tjeks as hulle rerig moeilik raak!

Nog beter volg die Nuwe SA afbetaal plan. Kry alles en betaal niks.
Om uit die hof te bly as jou kleur dalk verkeerd is 'n Rand nou en `n
Rand `n maand. (miskien tien) . !-)
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7535 is 'n antwoord op boodskap #7500] Di, 29 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Me[3]  is tans af-lyn  Me[3]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 23/10/1996 17:47, in message , Richard Harris
wrote:

> What if your little 'seizure' had been more serious, like a heart attack
> or stroke? If the ambulance hadn't arrived to pick you up you'd probably
> be dead by now.
>
> Try thinking next time before whining. :)

There is no need whatsoever to be so frigging sarcastic.

I agree with Johan. It is ridiculous...and then you end up in a overcrowded
state-owned hospital and die there anyway.

I'd rather....nevermind...
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7536 is 'n antwoord op boodskap #7500] Di, 29 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Nash  is tans af-lyn  Paul Nash
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , del...@iafrica.com (Me) wrote:

> I agree with Johan. It is ridiculous...and then you end up in a overcrowded
> state-owned hospital and die there anyway.
>
> I'd rather....nevermind...

Just to give a bit of perspective to middle-class white South African
paranoia about just how badly done by we all are:

I'm currently in Australia (against my will) while my wife completes her
PhD, based in Canberra (the national capital). A friend recently tore all
the ligaments in her leg, and was rushed off to hospital, where she waited
for over five hours before anyone could get to see her. Waiting lists for
"non-critital" surgery have just passed the six-month mark. State medical
care is not free, by the way: we pay about $5000/year for Medicare, plus
another 5% flat income levy.

However, this is all before the new "Liberal" government start their
economic rationalisation program. People here expect to have a situation
like the USA, where you can expect to shove 20% of your gross income into
medical insurance, and if you don't have it, well tough shits. Dying is
free (sort of).

If you think that life in SA is tough, try the US or Oz. You'll work your
ass off, be taxed until you cant bleed any more, and get sweet FA in
return. Or you can sit around whingeing that your rbbish is only
collected once a week, instead of twice (we are lucky -- ours is once
rather than fortnightly, even if most of it _is_ strewn all over the
pavement for us instead :-)).

Oh to get back home. I'll swap _any_ of you, any day of the week.
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7543 is 'n antwoord op boodskap #7500] Wo, 30 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , Richard Harris
wrote:
>
> I have nothing to do with any such service organisation. It is not
> exploitation to save someone's life. I agree the ambulance fee was high,
> but how can we put a price on our own lives?

By not stealing peoples money so that they have to die of hungre!

>
> I'd also like to see medical costs come down, but my point was at least
> the service is there when we _need_ it.

Having the service is exelent (and I am sure the guy is thankfull for
them saving his life) as long as it is not a rip-off.

--
Jonnie

Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7552 is 'n antwoord op boodskap #7500] Do, 31 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Maar die punt is:

1) Die diens was DAAR toe jy hom nodig gehad het.
2) Jy kan reel om hulle af te betaal
3) As jy regtig nie geld het nie, kan jy by die regering (Dr Zuma se dept)
vra vir hulp.

En die ander punt is, hoekom praat (tik?) julle almal in Engels op 'n
Afrikaanse forum?

Groete
Dries Venter
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7555 is 'n antwoord op boodskap #7500] Vr, 01 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jonnie (jon...@anon.ac.za) wrote:
: In article ,
: ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:
: >
: >
: >Maar die punt is:
: >
: >1) Die diens was DAAR toe jy hom nodig gehad het.
: >2) Jy kan reel om hulle af te betaal
: >3) As jy regtig nie geld het nie, kan jy by die regering (Dr Zuma se
: dept)
: >vra vir hulp.
: >
: >En die ander punt is, hoekom praat (tik?) julle almal in Engels op 'n
: >Afrikaanse forum?
: >
: >Groete
: >Dries Venter

: Kom ons maak die volgende hipotese: Jou vrieskas breek. Jou buurman hoor
: van jou gebreekte vrieskas en bel 'n vrieskas-verskaffer. Die verskaffer
: kom lewer 'n splinternuwe vrieskas by jou huis af saam met 'n rekening
: vir sê R10 000 en sê dat jy nie 'n keuse het nie, jy moet dit betaal.

: Nou MY punt is:

: 1) Die diens was DAAR toe jy hom nodig gehad het.
: 2) Jy kan reel om hulle af te betaal
: 3) As jy regtig nie geld het nie, kan jy by jou bank vra vir hulp.

Ek het nog nie gehoor van iemand wat doodgegaan het as sy vrieskas breek
nie. Die ou wat die R10000 vrieskas bloot op aandrang van jou buurman
aan jou aflewer kom in elk geval van buite hierdie sterrestelsel.

Groete
Dries Venter
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7556 is 'n antwoord op boodskap #7500] Vr, 01 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grantland  is tans af-lyn  Grantland
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:



> En die ander punt is, hoekom praat (tik?) julle almal in Engels op 'n
> Afrikaanse forum?

Vat jou goed en trek uit za.flame uit, verraier alie-soener.
wally
> Groete
> Dries Venter
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7557 is 'n antwoord op boodskap #7500] Vr, 01 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:

> En die ander punt is, hoekom praat (tik?) julle almal in Engels op 'n
> Afrikaanse forum?

...because any replies to this article go to:

" soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.afrikaans, za.ads.misc,za..flame,za..misc,za..politics,za..test "

...which is rather bad manners, too.

Cheers
Adrian

------------------------------------------------------------ --
"It does not do to leave a live dragon
out of your calculations." -- Tolkien
------------------------------------------------------------ --
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7558 is 'n antwoord op boodskap #7500] Vr, 01 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Adrian Bartel (bart...@telkom04.telkom.co.za) wrote:
: ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:

: >En die ander punt is, hoekom praat (tik?) julle almal in Engels op 'n
: >Afrikaanse forum?

: ...because any replies to this article go to:

: " soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.afrikaans, za.ads.misc,za..flame,za..misc,za..politics,za..test "

: ...which is rather bad manners, too.

: Cheers
: Adrian

Oops! Didn't notice that one Adrian. Me and my big mouth (whats the typing
equivalent of that?). My humblest and sincerest apologies to all who
received that inappropriate message.

Is ek nou vergewe, of moet ek voor die Tutu kommissie verskyn?

Groete
Dries Venter
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7559 is 'n antwoord op boodskap #7500] Vr, 01 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:
>
>
> Maar die punt is:
>
> 1) Die diens was DAAR toe jy hom nodig gehad het.
> 2) Jy kan reel om hulle af te betaal
> 3) As jy regtig nie geld het nie, kan jy by die regering (Dr Zuma se dept)
> vra vir hulp.
>
> En die ander punt is, hoekom praat (tik?) julle almal in Engels op 'n
> Afrikaanse forum?
>
> Groete
> Dries Venter

Kom ons maak die volgende hipotese: Jou vrieskas breek. Jou buurman hoor
van jou gebreekte vrieskas en bel 'n vrieskas-verskaffer. Die verskaffer
kom lewer 'n splinternuwe vrieskas by jou huis af saam met 'n rekening
vir sê R10 000 en sê dat jy nie 'n keuse het nie, jy moet dit betaal.

Nou MY punt is:

1) Die diens was DAAR toe jy hom nodig gehad het.
2) Jy kan reel om hulle af te betaal
3) As jy regtig nie geld het nie, kan jy by jou bank vra vir hulp.

--
Jonnie

Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7570 is 'n antwoord op boodskap #7500] Ma, 04 November 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:
>
> Ek het nog nie gehoor van iemand wat doodgegaan het as sy vrieskas breek
> nie. Die ou wat die R10000 vrieskas bloot op aandrang van jou buurman
> aan jou aflewer kom in elk geval van buite hierdie sterrestelsel.
>
> Groete
> Dries Venter

Nee, jy sal seker nie doodgaan daarvan nie, maar het jy al geruik hoe
ruik 'n gebreekte vrieskas as jy terugkom van 'n vakansie? Ek dink jy
behoort dankbaar te wees teenoor jou gawe en behulpsame buurman, en die
R10000 met 'n glimlag in jou hart te betaal.

Die oorspronklike punt was dat R1000 absoluut buitensporig is vir 'n 12
km trip in 'n ambulans. Ek dink nie enigiemand is teen die beskikbaarheid
van ambulansdienste of om daarvoor te betaal nie, solank dit 'n REDELIKE
prys is. Die ander punt was dat 'n persoon ingelig behoort te word van
die koste van die diens VOORDAT dit op hom afgedwing word, veral as dit
R1000 gaan kos.

--
Jonnie

Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7624 is 'n antwoord op boodskap #7500] Ma, 11 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Ian Douglas[2]  is tans af-lyn  Ian Douglas[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:

>

> Maar die punt is:

> 1) Die diens was DAAR toe jy hom nodig gehad het.
> 2) Jy kan reel om hulle af te betaal
> 3) As jy regtig nie geld het nie, kan jy by die regering (Dr Zuma se dept)
> vra vir hulp.

The point is, other people decided to 'save his life' for him, and
then left him to pay the bill. What if the ambulance fee had been
R10 000 instead of R1100.. would your same logic still apply?

Cheers, Ian
------------------------------------------------------------ --------
ian...@lia.co.za P.O. Box 484, Sanlamhof 7532, South Africa
37 : 1,73 : 58 : blue : dark brown PGP key available
http://www.lia.co.za/users/iandoug Proudly iN*T*j.
Re: Most expensive ride of my life [boodskap #7625 is 'n antwoord op boodskap #7500] Ma, 11 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Ian Douglas[2]  is tans af-lyn  Ian Douglas[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
ven...@ilink.nis.za (dries venter) wrote:

> Oops! Didn't notice that one Adrian. Me and my big mouth (whats the typing
> equivalent of that?). My humblest and sincerest apologies to all who
> received that inappropriate message.

> Is ek nou vergewe, of moet ek voor die Tutu kommissie verskyn?

It depends. Was your action politically motivated or not? :-)

Cheers, Ian
------------------------------------------------------------ --------
ian...@lia.co.za P.O. Box 484, Sanlamhof 7532, South Africa
37 : 1,73 : 58 : blue : dark brown PGP key available
http://www.lia.co.za/users/iandoug Proudly iN*T*j.
Vorige onderwerp: Sollie Philander op RSG
Volgende onderwerp: Zachie Achmat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 02:15:47 MGT 2024