Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wêreldbeker Rugby
Wêreldbeker Rugby [boodskap #74865] Ma, 24 Maart 2003 14:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Righto - noudat die krieket oor is, kan ons begin uitsien na die rugbybeker
wat in Australië in September/Oktober gespeel gaan word.

Annette
Re: Wêreldbeker Rugby [boodskap #74868 is 'n antwoord op boodskap #74865] Ma, 24 Maart 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm! Gaan dit net soos die krieket gaan? Kyk hoe ver kan jy hom
verloor?

"Annette" skryf in boodskap news:b5n3pc$2b29r3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Righto - noudat die krieket oor is, kan ons begin uitsien na die rugbybeker
> wat in Australië in September/Oktober gespeel gaan word.
>
>
> Annette
>
Re: Wêreldbeker Rugby [boodskap #74869 is 'n antwoord op boodskap #74868] Ma, 24 Maart 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek hoor die Samoane gaan kom kuier voor die tyd om ons lot behoorlik op
te krok:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7f1a8a.0@news1.mweb.co.za...
> Uhm! Gaan dit net soos die krieket gaan? Kyk hoe ver kan jy hom
> verloor?
> "Annette" wrote in message
> news:b5n3pc$2b29r3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Righto - noudat die krieket oor is, kan ons begin uitsien na die
> rugbybeker
>> wat in Australië in September/Oktober gespeel gaan word.
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wêreldbeker Rugby [boodskap #74879 is 'n antwoord op boodskap #74865] Ma, 24 Maart 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Os du Randt en Rassie het oor die naweek in die Vodacom vir die Vrystaat
uitgedraf.
(Die skeidsregter was ooglopend teen die Wes-Transvaalse Cheetahs of
andersom, hy het die Vrystaat bevoordeel. Seker maar om Os en Rassie te
beindruk.)
Rassie het beindruk. Os is onfiks - hy het 2 drieë gedruk.
Is Os du Randt SA Rugby se Alan Donald - het ek gewonner...

"Annette" skryf in boodskap news:b5n3pc$2b29r3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Righto - noudat die krieket oor is, kan ons begin uitsien na die rugbybeker
> wat in Australië in September/Oktober gespeel gaan word.
>
>
> Annette
>
Re: Wêreldbeker Rugby [boodskap #74884 is 'n antwoord op boodskap #74879] Ma, 24 Maart 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai - ek het daardie wedstryd gekyk, en ten spyte van die skeidsregter het
die Vrystaters goed gespeel:))
Natuurlik is Os onfiks - die dat hy eers in die tweede helfte opgedraf
het - hy is mos soos 'n stoomtrein - vat 'n bietjie tyd om spoed op te tel -
kyk hoe goed het hy gespeel verlede jaar teen die einde van die seisoen.
André Venter is nog so onfiks, hy is nog nie eers reserwe nie - het 'n
hart:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5nhs3$pir$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Os du Randt en Rassie het oor die naweek in die Vodacom vir die Vrystaat
> uitgedraf.
> (Die skeidsregter was ooglopend teen die Wes-Transvaalse Cheetahs of
> andersom, hy het die Vrystaat bevoordeel. Seker maar om Os en Rassie te
> beindruk.)
> Rassie het beindruk. Os is onfiks - hy het 2 drieë gedruk.
> Is Os du Randt SA Rugby se Alan Donald - het ek gewonner...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5n3pc$2b29r3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Righto - noudat die krieket oor is, kan ons begin uitsien na die rugbybeker
>> wat in Australië in September/Oktober gespeel gaan word.
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wêreldbeker Rugby [boodskap #74889 is 'n antwoord op boodskap #74869] Di, 25 Maart 2003 06:13 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Otrent al wat ons kan klop?

"Annette" skryf in boodskap news:b5n691$2b7hij$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek hoor die Samoane gaan kom kuier voor die tyd om ons lot behoorlik op
> te krok:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7f1a8a.0@news1.mweb.co.za...
>> Uhm! Gaan dit net soos die krieket gaan? Kyk hoe ver kan jy hom
>> verloor?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5n3pc$2b29r3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Righto - noudat die krieket oor is, kan ons begin uitsien na die rugbybeker
>>> wat in Australië in September/Oktober gespeel gaan word.
>>>
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket - Australië wen
Volgende onderwerp: Maklike Geld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:11:02 MGT 2024