Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Australië wen
Krieket - Australië wen [boodskap #74832] So, 23 Maart 2003 20:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na 'n weereens eensydige wedstryd het Australië vir Indië in die eindstryd
geklop.
Hierdie TV gehoor se aandag was verdeel tussen die krieket, Grand Prix,
oorlog en TV fliek.

Annette
Re: Krieket - Australië wen [boodskap #74834 is 'n antwoord op boodskap #74832] So, 23 Maart 2003 22:40 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mos heel aan die begin van die wêreldbeker gesê Oz gaan wen! Hulle het
eenvoudig nie kompetisie gehad nie! Shame, wanneer gaan daar 'n span
voorendag kom wat uiteindelik die Aussies kan "challenge".

E

"Annette" skryf in boodskap news:b5l529$2aht25$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na 'n weereens eensydige wedstryd het Australië vir Indië in die eindstryd
> geklop.
> Hierdie TV gehoor se aandag was verdeel tussen die krieket, Grand Prix,
> oorlog en TV fliek.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Boksfiasko
Volgende onderwerp: Wêreldbeker Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:52:04 MGT 2024