Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sharks - naamsverandering ...
Sharks - naamsverandering ... [boodskap #74807] Sa, 22 Maart 2003 05:11 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Sharks oorweeg 'n naamsverandering nou baie ernstig.

Sardiens ?

Lyk my Kevin is Kaputt...
Re: Sharks - naamsverandering ... [boodskap #74809 is 'n antwoord op boodskap #74807] Sa, 22 Maart 2003 05:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, wat vir my so interessant van rugby is, is hoe een span teen
verskillende spanne speel.
Die Highlanders se wedstryd teen die Cats verlede week was baie meer
aanskoulik as gisteraand se getjommel.
Die Waratahs het tot selfs teen die Blues redelik ongeskonde gespeel, maar
gister was dit 'n behoorlike bloedbad teen die Stormers.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5graa$548$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Sharks oorweeg 'n naamsverandering nou baie ernstig.
>
> Sardiens ?
>
> Lyk my Kevin is Kaputt...
>
Vorige onderwerp: Stormers sonder storm?
Volgende onderwerp: Boksfiasko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:39:50 MGT 2024