Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Irak - Frankryk & Rusland se belange
Re: Beledigings [boodskap #74793 is 'n antwoord op boodskap #74790] Vr, 21 Maart 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:

> Merk op dat in hierdie "faait" enigiemand
> wat nie ook gif spoeg teen Suidwester nie,
> skielik sy "vriend" word.

Annette en Suidwester **is** vriende. Dit was en is geen geheim nie.
En moenie Bush se belaglikhede aan my voete kom lê nie!
Re: Beledigings [boodskap #74801 is 'n antwoord op boodskap #74767] Vr, 21 Maart 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
neem Wouter se raad boet, jy's way out of line
seun.
---
"Suidwester" wrote in
message news:3e7ae11b.0@news1.mweb.co.za...
: Wie het jou gevra?
: "Wouter Plaasvark"
wrote in message
: news:3e7ac99b.0@news1.mweb.co.za...
: > Nee, Suidwester, sy maak meesal op haar
intellek staat. Nie net op kru
: > woorde en
: > beledigings nie, al kom jy dit blykbaar nie
agter nie. Gaan soek gerus
: > 'intellek' in 'n
: > woordeboek op, dit mag dalk net help.
: >
: > Wouter
: >
: > "Suidwester" wrote in
message
: > news:3e7aae3c.0@news1.mweb.co.za...
: > En jy maak staat op die manne se kennis om jou
te beskerm? DUH!? Pas
: jou
: > perfek. Jou baklei is soveel werd soos 'n
stink poep in 'n
: > windstorm....niemand lag eers daaroor nie.
Gaan slaap Hot pants......dit
: > werk nie. Nie vir baklei nie en ook nie vir
vry nie!
: > "Katryn" wrote in
message
: >
news:bnlj7voueejgvoqturfisq0ostosfg0i2k@4ax.com...
: > > "Suidwester" wrote:
: > >
: > > >Hmm. Katryn druk haar kop in 'n byenes in
en as sy gesteek raak [sy
: > hoop!]
: > > >dan is dit: "Duh! Wat het ék gedoen?"
: > >
: > > Duh! ?
: > > En hierdie boetie is bang vir die manne met
FEITE hier op die groep.
: > > Hy speel en baklei net met die meisies. En
dan fight hy ook maar so
: > > agteraf en met 'n draai of praat in sulke
onsamehangende sinne met
: > > soveel "nie's" in dat geen mens kan uitmaak
wat hy nou eintlik bedoel
: > > nie.
: > > Maar toemaar boetie Ockietjie, Gloudina sal
jou hier beskerm teen die
: > > wrede Katryn wat so bakleierig is. Hou
goeie moed seunie.
: > >
: > >
: >
: >
: >
: >
:
:
Ek is maar hier [boodskap #74804 is 'n antwoord op boodskap #74728] Vr, 21 Maart 2003 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Danielle vra:
> LOL!
> KinkY!! Hoe lekker om jou weer hier te sien. Waar was jy al die tyd?

KinkY: Dankie Danielle! Ek loer maar nog altyd hier rond maar het
nie juis tyd om hier ook te klets nie. Jy ken mos die plek waar ek
gereeld uithang! :-)

Maar vandag het ek heerlik gekwilt en verlore slaap ingehaal. Die
twee oudste meisiekinders is tuis en ek geniet hulle tog te baie. Ons
haal dae en weke se gesels in.
Re: Ek is maar hier [boodskap #74805 is 'n antwoord op boodskap #74804] Vr, 21 Maart 2003 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Dankie Danielle! Ek loer maar nog altyd hier rond maar het
> nie juis tyd om hier ook te klets nie. Jy ken mos die plek waar ek
> gereeld uithang! :-)

Ja ja - :-) Ek het sommer ook gou daar gaan hallo sê (soos jy teen
die tyd wel weet.) . :-)
Eintlik weet ek ook nie juis wat ek hier maak nie. Maar nou ja...:-)

> Maar vandag het ek heerlik gekwilt en verlore slaap ingehaal. Die
> twee oudste meisiekinders is tuis en ek geniet hulle tog te baie. Ons
> haal dae en weke se gesels in.

Te lekker!! My meisiekind kom dalk ook oor so 2 weke bietjie kuier, en
ek weet presies wat jy bedoel met daardie "inhaal" proses. :-)

Dankie dat jy hier ook kom inloer het. :-)
Re: Beledigings [boodskap #74810 is 'n antwoord op boodskap #74769] Sa, 22 Maart 2003 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nie 'n baklei nie...nie van my kant af nie. So 'n tydjie gelede het
ek vir Katryn mooi gevra om by my verby te hou en ek sal by haar
verbyhou....'n soort van 'gentleman's agreement'. Alles het goed gegaan
tot sy uithaak en sy my beledig in 'n antwoord aan N470 of so iemand. Nou
weet sy van g'n ding nie.........maar ek vra steeds vir haar mooi om my uit
te los en my aanbod staan steeds om haar totaal te ignoreer. Dieslefde was
Met Wouter Plaasvark ook destyds en kyk so 'n bietjie op en jy sal sien dat
die ou drek maar net nie die versoeking kan weerstaan nie. Wat is dit dat
'n mens soos 'n donkie is? As jy nie mag nie, dan wil jy!

"Annette" skryf in boodskap news:b5enrj$28hhui$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe het hierdie faait nou weer begin?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e7ae11b.0@news1.mweb.co.za...
>> Wie het jou gevra?
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e7ac99b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee, Suidwester, sy maak meesal op haar intellek staat. Nie net op kru
>>> woorde en
>>> beledigings nie, al kom jy dit blykbaar nie agter nie. Gaan soek gerus
>>> 'intellek' in 'n
>>> woordeboek op, dit mag dalk net help.
>>>
>>> Wouter
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e7aae3c.0@news1.mweb.co.za...
>>> En jy maak staat op die manne se kennis om jou te beskerm? DUH!?
Pas
>> jou
>>> perfek. Jou baklei is soveel werd soos 'n stink poep in 'n
>>> windstorm....niemand lag eers daaroor nie. Gaan slaap Hot
> pants......dit
>>> werk nie. Nie vir baklei nie en ook nie vir vry nie!
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:bnlj7voueejgvoqturfisq0ostosfg0i2k@4ax.com...
>>>> "Suidwester" wrote:
>>>>
>>>> >Hmm. Katryn druk haar kop in 'n byenes in en as sy gesteek raak
[sy
>>> hoop!]
>>>> >dan is dit: "Duh! Wat het ék gedoen?"
>>>>
>>>> Duh! ?
>>>> En hierdie boetie is bang vir die manne met FEITE hier op die groep.
>>>> Hy speel en baklei net met die meisies. En dan fight hy ook maar so
>>>> agteraf en met 'n draai of praat in sulke onsamehangende sinne met
>>>> soveel "nie's" in dat geen mens kan uitmaak wat hy nou eintlik bedoel
>>>> nie.
>>>> Maar toemaar boetie Ockietjie, Gloudina sal jou hier beskerm teen die
>>>> wrede Katryn wat so bakleierig is. Hou goeie moed seunie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Beledigings [boodskap #74814 is 'n antwoord op boodskap #74810] Sa, 22 Maart 2003 08:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo. Okei. Ons het al voorheen daarvan gepraat dan. So ek hoefie te
warrie nie;))
Ek het nogal gedink die antwoord van Nommer aan jou re die GPS dinge was
goed en weldeurdag....
Ek lees hoeka gister ons hoef net onder 'n laken, kombers of duvet te sit,
en geen bom of kwaad sal ons tref nie;))

Wat betref doen wat jy nie moet nie - dis 'n moedswillige streek wat sommige
mense het, en waarvan en waaroor ek in oorvloed beskik.:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7bff9d.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is nie 'n baklei nie...nie van my kant af nie. So 'n tydjie gelede het
> ek vir Katryn mooi gevra om by my verby te hou en ek sal by haar
> verbyhou....'n soort van 'gentleman's agreement'. Alles het goed gegaan
> tot sy uithaak en sy my beledig in 'n antwoord aan N470 of so iemand. Nou
> weet sy van g'n ding nie.........maar ek vra steeds vir haar mooi om my uit
> te los en my aanbod staan steeds om haar totaal te ignoreer. Dieslefde was
> Met Wouter Plaasvark ook destyds en kyk so 'n bietjie op en jy sal sien dat
> die ou drek maar net nie die versoeking kan weerstaan nie. Wat is dit dat
> 'n mens soos 'n donkie is? As jy nie mag nie, dan wil jy!
> "Annette" wrote in message
> news:b5enrj$28hhui$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe het hierdie faait nou weer begin?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7ae11b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wie het jou gevra?
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e7ac99b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee, Suidwester, sy maak meesal op haar intellek staat. Nie net op kru
>>>> woorde en
>>>> beledigings nie, al kom jy dit blykbaar nie agter nie. Gaan soek gerus
>>>> 'intellek' in 'n
>>>> woordeboek op, dit mag dalk net help.
>>>>
>>>> Wouter
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e7aae3c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> En jy maak staat op die manne se kennis om jou te beskerm? DUH!?
> Pas
>>> jou
>>>> perfek. Jou baklei is soveel werd soos 'n stink poep in 'n
>>>> windstorm....niemand lag eers daaroor nie. Gaan slaap Hot
>> pants......dit
>>>> werk nie. Nie vir baklei nie en ook nie vir vry nie!
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:bnlj7voueejgvoqturfisq0ostosfg0i2k@4ax.com...
>>>> > "Suidwester" wrote:
>>>> >
>>>> > >Hmm. Katryn druk haar kop in 'n byenes in en as sy gesteek raak
> [sy
>>>> hoop!]
>>>> > >dan is dit: "Duh! Wat het ék gedoen?"
>>>> >
>>>> > Duh! ?
>>>> > En hierdie boetie is bang vir die manne met FEITE hier op die groep.
>>>> > Hy speel en baklei net met die meisies. En dan fight hy ook maar
> so
>>>> > agteraf en met 'n draai of praat in sulke onsamehangende sinne met
>>>> > soveel "nie's" in dat geen mens kan uitmaak wat hy nou eintlik
> bedoel
>>>> > nie.
>>>> > Maar toemaar boetie Ockietjie, Gloudina sal jou hier beskerm teen
> die
>>>> > wrede Katryn wat so bakleierig is. Hou goeie moed seunie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Jy weet die wêreld is omgekeer as.....
Volgende onderwerp: Die stomp moratorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:14:57 MGT 2024