Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kan help?
Wie kan help? [boodskap #74702] Do, 20 Maart 2003 08:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand soek 'n beter woord as straatslim as 'n vertaling vir streetwise.

Annette
Re: Wie kan help? [boodskap #74708 is 'n antwoord op boodskap #74702] Do, 20 Maart 2003 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Straatswys? 'n Direkte vertaling, maar wat beteken dit om "streetwise" te
wees (veral in SA)?

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Wie kan help? [boodskap #74709 is 'n antwoord op boodskap #74702] Do, 20 Maart 2003 10:51 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Mar 2003 10:40:53 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Iemand soek 'n beter woord as straatslim as 'n vertaling vir streetwise.
>
> Annette
>
>

laat ek dink...... hey wat van streetwise? wat de hel is straatslim in
any case. elke taal het sy unieke termes wat nie vertaal wil word nie,
daarom gebruik ons dit, wel die van ons wat streetwise is in elk
geval.

>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Skoolskiet
Volgende onderwerp: Die waarde van korrekte Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:32:03 MGT 2024