Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Kenia beter as ons
Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74164] Di, 04 Maart 2003 05:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
met die laaste bal nie.
Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
Help my nou hier met logika.
Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
lopies nog benodig word.
Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
(s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
tussen gelykop en wen nie.

Annette
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74165 is 'n antwoord op boodskap #74164] Di, 04 Maart 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so vryelik
vertoon word - speel hulle solitaire?

Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
as die Suid_Afrikaners.

Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.

Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:

Die heengaan van Hansie.
Die aanstelling van Pollock as kaptein.
Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler aangestel
was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
Alan Donald se insluiting by die groep.
Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
steeds gekies is.
Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
bestuur.
Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
verhoogde salarisse te kibbel.
Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.

(Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)

"Annette" skryf in boodskap news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
> met die laaste bal nie.
> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
> Help my nou hier met logika.
> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
> lopies nog benodig word.
> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
> tussen gelykop en wen nie.
>
> Annette
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74166 is 'n antwoord op boodskap #74165] Di, 04 Maart 2003 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die verkeerde inligting ivm aantal lopies benodig om te wen is glo aan die
kolwers gegee. Niemand wil erken wie dit is wat nie inligting op 'n stukkie
paper kan begryp nie.
Annette

"Jonas" wrote in message
news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so vryelik
> vertoon word - speel hulle solitaire?
>
> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
> as die Suid_Afrikaners.
>
> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>
> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>
> Die heengaan van Hansie.
> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler aangestel
> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
> Alan Donald se insluiting by die groep.
> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
> steeds gekies is.
> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
> bestuur.
> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
> verhoogde salarisse te kibbel.
> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>
>
> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74168 is 'n antwoord op boodskap #74166] Di, 04 Maart 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En wat help die relaas ons nou eindelik? Niks nie - ons is nog steeds uit
die wêreldbeker en 'n geredekawel en 'n wonder gaan nou nie daai stukkie
inligting verander. Ek sê nog steeds wat ek voorheen gesê het. Dis al wat
ons regtig kan sê op die einde van die dag. Partykeer is mooi woorde nie
genoeg nie. Ek wil net nie weer die arme Jonas se sensitiewe ogies weer so
onstig nie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:b4243h$1rb2uq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die verkeerde inligting ivm aantal lopies benodig om te wen is glo aan die
> kolwers gegee. Niemand wil erken wie dit is wat nie inligting op 'n stukkie
> paper kan begryp nie.
> Annette
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74169 is 'n antwoord op boodskap #74168] Di, 04 Maart 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ons kan optimisties wees en bly wees ons het nie gewen, en dus bo-aan
die puntelys ge-eindig nie. Want dan sou ons teen die Aussies in die
volgende wedstryd moes speel, en sou dan verseker 'n drag slae gekry het.
Buitendien - ek het nou net oor die nuus gehoor onse Prez beveel ons om die
res van die toernooi te geniet;))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e649690.0@news1.mweb.co.za...
> En wat help die relaas ons nou eindelik? Niks nie - ons is nog steeds uit
> die wêreldbeker en 'n geredekawel en 'n wonder gaan nou nie daai stukkie
> inligting verander. Ek sê nog steeds wat ek voorheen gesê het. Dis al wat
> ons regtig kan sê op die einde van die dag. Partykeer is mooi woorde nie
> genoeg nie. Ek wil net nie weer die arme Jonas se sensitiewe ogies weer so
> onstig nie.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:b4243h$1rb2uq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die verkeerde inligting ivm aantal lopies benodig om te wen is glo aan die
>> kolwers gegee. Niemand wil erken wie dit is wat nie inligting op 'n stukkie
>> paper kan begryp nie.
>> Annette
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74170 is 'n antwoord op boodskap #74165] Di, 04 Maart 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek stem nie eintlik saam met jou nie, net omdat jy sê wat die meeste
mans dink:))
Ons het nie eintlik verdien, op grond van ons vertonings in die toernooi tot
dusver, om deur te gaan nie.
Ons het al kamstig al twee jaar gelede 'n span gekies met die oog op die
wêreldbeker, maar die plannetjie het so langs die pad skeefgeloop.
Het iemand hier die statistiek presies hoeveel lopies elkeen van die sppan
aangeteken het?
Ek is seker Kallis is nie ver van onder nie.
Duidelik is hy, net soos Donald, op die oomblik uit wans uit.
Annette

"Jonas" wrote in message
news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so vryelik
> vertoon word - speel hulle solitaire?
>
> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
> as die Suid_Afrikaners.
>
> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>
> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>
> Die heengaan van Hansie.
> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler aangestel
> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
> Alan Donald se insluiting by die groep.
> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
> steeds gekies is.
> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
> bestuur.
> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
> verhoogde salarisse te kibbel.
> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>
>
> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen
> die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74171 is 'n antwoord op boodskap #74170] Di, 04 Maart 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, ons is die enigste span van Afrika wat dit nie kon maak nie.

Annette

"Annette" skryf in boodskap news:b4297a$1qna2l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek stem nie eintlik saam met jou nie, net omdat jy sê wat die meeste
> mans dink:))
> Ons het nie eintlik verdien, op grond van ons vertonings in die toernooi tot
> dusver, om deur te gaan nie.
> Ons het al kamstig al twee jaar gelede 'n span gekies met die oog op die
> wêreldbeker, maar die plannetjie het so langs die pad skeefgeloop.
> Het iemand hier die statistiek presies hoeveel lopies elkeen van die sppan
> aangeteken het?
> Ek is seker Kallis is nie ver van onder nie.
> Duidelik is hy, net soos Donald, op die oomblik uit wans uit.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
>> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
>> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so
> vryelik
>> vertoon word - speel hulle solitaire?
>>
>> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
>> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
>> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
>> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
>> as die Suid_Afrikaners.
>>
>> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>>
>> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
>> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>>
>> Die heengaan van Hansie.
>> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
>> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler
> aangestel
>> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
>> Alan Donald se insluiting by die groep.
>> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
>> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
>> steeds gekies is.
>> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
>> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
>> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
>> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
>> bestuur.
>> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
>> verhoogde salarisse te kibbel.
>> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>>
>>
>> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
teen
>> die
>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
hy
>> moes
>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
> speel
>>> met die laaste bal nie.
>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>> Help my nou hier met logika.
>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
was
>> daar
>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
te
>> kan
>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
> hoeveel
>>> lopies nog benodig word.
>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
> afrigter
>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
verskil
> is
>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74172 is 'n antwoord op boodskap #74171] Di, 04 Maart 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vanuit 'n politieke oog het die ANC 'n belangrike les om te leer.

Jy speel om te wen - want, wanneer jy verloor dan versuur dit alle
verhoudings - veral tussen daardie wat aan die stuur gestaan het. Die
95-rugbywêreldbeker kan dien as voorbeeld.

Dit is net nie lekker ok te verloor nie - al verloor "almal" saam. Die SA
Krieketraad het kamtig gesê speler sal op meriete gekies word. Wie glo die
leun?

Balfour is klaarblyklik tans in Denemarke - reël seker die winterspele daar.

"Annette" skryf in boodskap news:b42bv5$1opti4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee, ons is die enigste span van Afrika wat dit nie kon maak nie.
>
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b4297a$1qna2l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek stem nie eintlik saam met jou nie, net omdat jy sê wat die
> meeste
>> mans dink:))
>> Ons het nie eintlik verdien, op grond van ons vertonings in die toernooi
> tot
>> dusver, om deur te gaan nie.
>> Ons het al kamstig al twee jaar gelede 'n span gekies met die oog op die
>> wêreldbeker, maar die plannetjie het so langs die pad skeefgeloop.
>> Het iemand hier die statistiek presies hoeveel lopies elkeen van die sppan
>> aangeteken het?
>> Ek is seker Kallis is nie ver van onder nie.
>> Duidelik is hy, net soos Donald, op die oomblik uit wans uit.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies
> wat
>>> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat
> 'n
>>> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so
>> vryelik
>>> vertoon word - speel hulle solitaire?
>>>
>>> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
>>> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
>>> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
>>> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer
> gemotiveerd
>>> as die Suid_Afrikaners.
>>>
>>> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>>>
>>> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het -
> jy
>>> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>>>
>>> Die heengaan van Hansie.
>>> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
>>> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler
>> aangestel
>>> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
>>> Alan Donald se insluiting by die groep.
>>> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
>>> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
>>> steeds gekies is.
>>> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
>>> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte
> van
>>> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
>>> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
>>> bestuur.
>>> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi
> oor
>>> verhoogde salarisse te kibbel.
>>> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>>>
>>>
>>> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
> teen
>>> die
>>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
> hy
>>> moes
>>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
>> speel
>>>> met die laaste bal nie.
>>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>>> Help my nou hier met logika.
>>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
> was
>>> daar
>>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
> te
>>> kan
>>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
>> hoeveel
>>>> lopies nog benodig word.
>>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
>> afrigter
>>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
> verskil
>> is
>>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74187 is 'n antwoord op boodskap #74164] Wo, 05 Maart 2003 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
served the following to the group:

volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
verwag word.

kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
naweek te cram.

> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
> met die laaste bal nie.
> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
> Help my nou hier met logika.
> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
> gelykop speel, sou dit reên na 15 boulbeurte.
> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
> lopies nog benodig word.
> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
> tussen gelykop en wen nie.
>
> Annette
>
>
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74188 is 'n antwoord op boodskap #74171] Wo, 05 Maart 2003 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" wrote in message ...
> Janee, ons is die enigste span van Afrika wat dit nie kon maak nie.
>

Hey, Namibië het dit darem ook nie gemaak nie, so ons hoef darem
nie alleen te voel nie:-))

Ons is egter die enigste een van die 3 "host nations" wat dit nie
gemaak het nie:-( As SL net voortgegaan het om sy wedstryd
teen ons te "forfeit", dan was al 3 "host nations" nou in die
Super 6, te danke aan 'n "forfeit" teen elkeen.
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74189 is 'n antwoord op boodskap #74187] Wo, 05 Maart 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
verantwoordelik opgetree nie.
Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle beter
spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om te
wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of die
laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle van
'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
> verwag word.
>
> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
> naweek te cram.
>
>
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74190 is 'n antwoord op boodskap #74188] Wo, 05 Maart 2003 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Klippie - dis waar - net omdat Ali nie wedstryde in Namibië wou laat
speel nie, is dit geen rede hoekom ek van hulle moes vergeet nie.
Dink jy die rede is hoekom ons of Namibië dit nie gemaak het nie is agv die
Afrikaanse name in die span?
Lyk vir my na 'n ANC komplot;))

Annette

"Stone" skryf in boodskap news:b447mm$3s0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message ...
>> Janee, ons is die enigste span van Afrika wat dit nie kon maak nie.
>>
>
> Hey, Namibië het dit darem ook nie gemaak nie, so ons hoef darem
> nie alleen te voel nie:-))
>
> Ons is egter die enigste een van die 3 "host nations" wat dit nie
> gemaak het nie:-( As SL net voortgegaan het om sy wedstryd
> teen ons te "forfeit", dan was al 3 "host nations" nou in die
> Super 6, te danke aan 'n "forfeit" teen elkeen.
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74195 is 'n antwoord op boodskap #74189] Wo, 05 Maart 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net soos ek voorspel het het ons nou weer iemand gekry om te blameer vir die
krieket penarie. Hansie en Alan was afgeslag oor hulle foute en ek staan
maar net te wonder hoe erg arme Shaun Pollock nou gaan deurloop.

Die hele gemors is nie een persoon se skuld nie maar almal moet maar deel in
die skuld. Moet ook nie die ondersteuners uitskakel nie, in my opinie moet
die krieket ondersteuners ook 'n groot deel van die blaam dra. Suid
Afrikaanse krieket ondersteuners staan nie agter hulle spelers in moeilikke
tye nie hulle is grootbek as hulle wen maar "kruisig" dieselfde helde vir
die geringste foutjie. Vra maar vir Alan & Hansie

Net om julle te help in die heksejag lees ook die volgende berig:

http://www.cricketworldcup.com/news/reuters/reuters798.htm

"Annette" skryf in boodskap news:b449br$1reh4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
> Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
> die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
> daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
> Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
> reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
> sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
> nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
> verantwoordelik opgetree nie.
> Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle beter
> spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om te
> wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of die
> laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
> Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
> genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle van
> 'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
> Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
> Annette
>
>
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
>> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
>> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
>> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
>> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
>> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
>> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
>> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
>> verwag word.
>>
>> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
>> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
>> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
>> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
>> naweek te cram.
>>
>>
>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
teen
> die
>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy
> moes
>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
> speel
>>> met die laaste bal nie.
>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>> Help my nou hier met logika.
>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was
> daar
>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te
> kan
>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>>> lopies nog benodig word.
>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
> afrigter
>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil
> is
>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74196 is 'n antwoord op boodskap #74195] Wo, 05 Maart 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, vloek! Ek weier om enige skuld te dra dat ons krieketspan nie deur is
nie..
Annette

"Exiled" skryf in boodskap news:9Sk9a.22098$%A1.5928@fe07.atl2.webusenet.com...
> Net soos ek voorspel het het ons nou weer iemand gekry om te blameer vir die
> krieket penarie. Hansie en Alan was afgeslag oor hulle foute en ek staan
> maar net te wonder hoe erg arme Shaun Pollock nou gaan deurloop.
>
> Die hele gemors is nie een persoon se skuld nie maar almal moet maar deel in
> die skuld. Moet ook nie die ondersteuners uitskakel nie, in my opinie moet
> die krieket ondersteuners ook 'n groot deel van die blaam dra. Suid
> Afrikaanse krieket ondersteuners staan nie agter hulle spelers in moeilikke
> tye nie hulle is grootbek as hulle wen maar "kruisig" dieselfde helde vir
> die geringste foutjie. Vra maar vir Alan & Hansie
>
> Net om julle te help in die heksejag lees ook die volgende berig:
>
> http://www.cricketworldcup.com/news/reuters/reuters798.htm
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b449br$1reh4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
>> Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
>> die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
>> daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
>> Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
>> reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
>> sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
>> nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
>> verantwoordelik opgetree nie.
>> Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle
> beter
>> spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om
> te
>> wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of
> die
>> laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
>> Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
>> genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle
> van
>> 'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
>> Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
>>> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
>>> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
>>> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
>>> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
>>> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
>>> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
>>> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
>>> verwag word.
>>>
>>> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
>>> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
>>> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
>>> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
>>> naweek te cram.
>>>
>>>
>>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
> teen
>> die
>>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
hy
>> moes
>>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
>> speel
>>>> met die laaste bal nie.
>>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>>> Help my nou hier met logika.
>>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
was
>> daar
>>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
te
>> kan
>>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
> hoeveel
>>>> lopies nog benodig word.
>>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
>> afrigter
>>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
verskil
>> is
>>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74199 is 'n antwoord op boodskap #74190] Wo, 05 Maart 2003 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:b449bv$1reh4n$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Klippie - dis waar - net omdat Ali nie wedstryde in Namibië wou laat
> speel nie, is dit geen rede hoekom ek van hulle moes vergeet nie.

Was nie 'n opsie vir Ali nie, Namibië het nie LOI (Limited Overs
Internationals) status nie,
so Namibië kan nie 'n co-host van die CWC wees nie.

> Dink jy die rede is hoekom ons of Namibië dit nie gemaak het nie is agv die
> Afrikaanse name in die span?
> Lyk vir my na 'n ANC komplot;))

Mmmmm, ek sal liewer nie kommentaar daaroor lewer nie, alhoewel ek dink dit
is moontlik dat daar lesers in die groep is wat dit nog sal glo ook:-))

Al wat ek weet is dat SA nie goed genoeg gespeel het om die Super 6 te haal
nie.
Vir my moet die wenner van 'n World Cup al sy wedstryde kan wen en hoogstens
een verloor gedurende die toernooi.

> Annette
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74203 is 'n antwoord op boodskap #74195] Wo, 05 Maart 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nie so iets soos blinde ondersteuners nie. Daar is wel iets soos
lojale kritiek
Toe die geleentheid daar was om Kepler aan te stel het almal teruggedeins -
want Kepler sou op 'n paar sensitiewe en regstellende tone getrap het.
Maar, ons sou 'n kans in die wêreldbeker gestaan het.
Gawe outjies wen nie oorloë nie. Hulle bly bloot gawe outjies.

"Exiled" skryf in boodskap news:9Sk9a.22098$%A1.5928@fe07.atl2.webusenet.com...
> Net soos ek voorspel het het ons nou weer iemand gekry om te blameer vir die
> krieket penarie. Hansie en Alan was afgeslag oor hulle foute en ek staan
> maar net te wonder hoe erg arme Shaun Pollock nou gaan deurloop.
>
> Die hele gemors is nie een persoon se skuld nie maar almal moet maar deel in
> die skuld. Moet ook nie die ondersteuners uitskakel nie, in my opinie moet
> die krieket ondersteuners ook 'n groot deel van die blaam dra. Suid
> Afrikaanse krieket ondersteuners staan nie agter hulle spelers in moeilikke
> tye nie hulle is grootbek as hulle wen maar "kruisig" dieselfde helde vir
> die geringste foutjie. Vra maar vir Alan & Hansie
>
> Net om julle te help in die heksejag lees ook die volgende berig:
>
> http://www.cricketworldcup.com/news/reuters/reuters798.htm
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b449br$1reh4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
>> Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
>> die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
>> daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
>> Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
>> reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
>> sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
>> nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
>> verantwoordelik opgetree nie.
>> Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle
> beter
>> spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om
> te
>> wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of
> die
>> laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
>> Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
>> genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle
> van
>> 'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
>> Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
>>> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
>>> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
>>> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
>>> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
>>> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
>>> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
>>> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
>>> verwag word.
>>>
>>> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
>>> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
>>> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
>>> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
>>> naweek te cram.
>>>
>>>
>>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
> teen
>> die
>>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
hy
>> moes
>>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
>> speel
>>>> met die laaste bal nie.
>>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>>> Help my nou hier met logika.
>>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
was
>> daar
>>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
te
>> kan
>>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
> hoeveel
>>>> lopies nog benodig word.
>>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
>> afrigter
>>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
verskil
>> is
>>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74222 is 'n antwoord op boodskap #74169] Wo, 05 Maart 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is ok waar ja :))) Ek sal beslis kyk hoe Kenia en Zim vaar. Kan nie glo
meeste van die sterk lande is uit nie. Pakistan, Windies, Suid-Afrika (ons
is derde of so iets op die ranglys), Nieu Zeeland. Sal maar sien hoe vaar
die ander twee Afrika lande in die res van die wêreldbeker.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b42978$1qna2l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ons kan optimisties wees en bly wees ons het nie gewen, en dus bo-aan
> die puntelys ge-eindig nie. Want dan sou ons teen die Aussies in die
> volgende wedstryd moes speel, en sou dan verseker 'n drag slae gekry het.
> Buitendien - ek het nou net oor die nuus gehoor onse Prez beveel ons om die
> res van die toernooi te geniet;))
> Annette
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74224 is 'n antwoord op boodskap #74222] Wo, 05 Maart 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, NZ is in. Engeland nie. Nou het Engeland se kaptein bedank.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e662fbf.0@news1.mweb.co.za...
> Is ok waar ja :))) Ek sal beslis kyk hoe Kenia en Zim vaar. Kan nie glo
> meeste van die sterk lande is uit nie. Pakistan, Windies, Suid-Afrika (ons
> is derde of so iets op die ranglys), Nieu Zeeland. Sal maar sien hoe vaar
> die ander twee Afrika lande in die res van die wêreldbeker.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b42978$1qna2l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ons kan optimisties wees en bly wees ons het nie gewen, en dus bo-aan
>> die puntelys ge-eindig nie. Want dan sou ons teen die Aussies in die
>> volgende wedstryd moes speel, en sou dan verseker 'n drag slae gekry het.
>> Buitendien - ek het nou net oor die nuus gehoor onse Prez beveel ons om
> die
>> res van die toernooi te geniet;))
>> Annette
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74232 is 'n antwoord op boodskap #74224] Wo, 05 Maart 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ja jy's reg. Ek het nie so lekker gedink nie :)) Sorry

E

"Annette" skryf in boodskap news:b45i88$1s002g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, NZ is in. Engeland nie. Nou het Engeland se kaptein bedank.
>
> Annette
>
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74553 is 'n antwoord op boodskap #74187] So, 16 Maart 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Daai haakneus Ali Bacher het die toernooi vir SA laat verloor met hulle
uitskop van Jonty asook die feit dat daar 'n sekere hoeveelheid tarentale
moet wees!

Wel gedaan beide Kenia en Zimbabwe!
Julle het verdien om in die Super 6 uitspeel te wees.
Jammer dat Zims nie ook tot die 1/2-eind deur is nie!

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
> verwag word.
>
> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
> naweek te cram.
>
>
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74564 is 'n antwoord op boodskap #74553] So, 16 Maart 2003 16:14 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Peunut! Jonty het 'n besering opgedoen - hy kon nie meer verder speel nie!
Ntini het homself in elk geval beter van sy taak gekwyt as useless Alan
Donald.

Elaine

"Paul" skryf in boodskap news:b51pfg$75s$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daai haakneus Ali Bacher het die toernooi vir SA laat verloor met hulle
> uitskop van Jonty asook die feit dat daar 'n sekere hoeveelheid tarentale
> moet wees!
>
> Wel gedaan beide Kenia en Zimbabwe!
> Julle het verdien om in die Super 6 uitspeel te wees.
> Jammer dat Zims nie ook tot die 1/2-eind deur is nie!
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Stormers sonder storm?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 01:16:44 MGT 2024