Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Popo se popo slaat die waaier
Popo se popo slaat die waaier [boodskap #74514] Vr, 14 Maart 2003 12:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Popo Molefe, premier van Noordwes, se vrou, van wie hy sopas geskei is, sê
sy sal nie rus voordat hy nie in die hof verskyn het op aanklagting van
verkragting nie.
Die staat wou hom nie vervolg nie agv onvoldoende getuienis, desondanks die
feit dat daar in 2 aparte ondersoeke wel bevind is dat die kind se hymen
gebreek is, en slegs 'n derde dokter beweer het daar is niks van so 'n aard
nie.
Daarna is daar gegaan na die Teddy Bear kliniek in Johannesburg, waar hulle
in hul verslag geen twyfel het dat die kind wel deur Popo verkrag is nie.
Ex-vroulief beweer die saak wil deur die ANC toegesmeer word, maar sy is
vasbeslote dat hy vir sy oortreding moet hof toe gaan.

Annette
Re: Popo se popo slaat die waaier [boodskap #74518 is 'n antwoord op boodskap #74514] Vr, 14 Maart 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
In so 'n geval moet hulle daai Pôpo se pitte uithaal. Laat hom sommer deur
'n plastiese pypie piepie van nou af. Hoe walglik!

"Annette" skryf in boodskap news:b4ski4$229fq9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Popo Molefe, premier van Noordwes, se vrou, van wie hy sopas geskei is, sê
> sy sal nie rus voordat hy nie in die hof verskyn het op aanklagting van
> verkragting nie.
> Die staat wou hom nie vervolg nie agv onvoldoende getuienis, desondanks die
> feit dat daar in 2 aparte ondersoeke wel bevind is dat die kind se hymen
> gebreek is, en slegs 'n derde dokter beweer het daar is niks van so 'n aard
> nie.
> Daarna is daar gegaan na die Teddy Bear kliniek in Johannesburg, waar hulle
> in hul verslag geen twyfel het dat die kind wel deur Popo verkrag is nie.
> Ex-vroulief beweer die saak wil deur die ANC toegesmeer word, maar sy is
> vasbeslote dat hy vir sy oortreding moet hof toe gaan.
>
> Annette
>
Re: Popo se popo slaat die waaier [boodskap #74532 is 'n antwoord op boodskap #74518] Sa, 15 Maart 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ongeag wat ons glo die waarheid mag wees - om die bewering te bewys gaan
moeilik wees. (Benewens die feit dat die man ook nog moontlik politieke
konneksies mag hê...)
Verkragting as misdryf is klaarblyklik een van die moeiliker misdrywer - die
laagste insidensie van rapportering, en wanneer rapportering plaaslik bevat
die die hoogste voorkoms van valse aantygings.
Dit sal interessant wees om te sien wat as bewyse beskikbaar mag wees.
Die positiewe onderhoud van die "slagoffer" dien gewoonlik slegs as
aanduiding of daar 'n verdere ondersoek moet geskied.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e71e575.0@news1.mweb.co.za...
> In so 'n geval moet hulle daai Pôpo se pitte uithaal. Laat hom sommer deur
> 'n plastiese pypie piepie van nou af. Hoe walglik!
> "Annette" wrote in message
> news:b4ski4$229fq9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Popo Molefe, premier van Noordwes, se vrou, van wie hy sopas geskei is, sê
>> sy sal nie rus voordat hy nie in die hof verskyn het op aanklagting van
>> verkragting nie.
>> Die staat wou hom nie vervolg nie agv onvoldoende getuienis, desondanks die
>> feit dat daar in 2 aparte ondersoeke wel bevind is dat die kind se hymen
>> gebreek is, en slegs 'n derde dokter beweer het daar is niks van so 'n aard
>> nie.
>> Daarna is daar gegaan na die Teddy Bear kliniek in Johannesburg, waar hulle
>> in hul verslag geen twyfel het dat die kind wel deur Popo verkrag is nie.
>> Ex-vroulief beweer die saak wil deur die ANC toegesmeer word, maar sy is
>> vasbeslote dat hy vir sy oortreding moet hof toe gaan.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Popo se popo slaat die waaier [boodskap #74552 is 'n antwoord op boodskap #74532] So, 16 Maart 2003 12:02 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die kaffer is 'n poepol!Stuur hom tronk toe en laat die mense in die
gevagenis met hom werk.Hy sal nooit weer wil "Rape en Escape" nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:b4vg3t$78b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongeag wat ons glo die waarheid mag wees - om die bewering te bewys gaan
> moeilik wees. (Benewens die feit dat die man ook nog moontlik politieke
> konneksies mag hê...)
> Verkragting as misdryf is klaarblyklik een van die moeiliker misdrywer - die
> laagste insidensie van rapportering, en wanneer rapportering plaaslik bevat
> die die hoogste voorkoms van valse aantygings.
> Dit sal interessant wees om te sien wat as bewyse beskikbaar mag wees.
> Die positiewe onderhoud van die "slagoffer" dien gewoonlik slegs as
> aanduiding of daar 'n verdere ondersoek moet geskied.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e71e575.0@news1.mweb.co.za...
>> In so 'n geval moet hulle daai Pôpo se pitte uithaal. Laat hom sommer deur
>> 'n plastiese pypie piepie van nou af. Hoe walglik!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4ski4$229fq9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Popo Molefe, premier van Noordwes, se vrou, van wie hy sopas geskei is, sê
>>> sy sal nie rus voordat hy nie in die hof verskyn het op aanklagting van
>>> verkragting nie.
>>> Die staat wou hom nie vervolg nie agv onvoldoende getuienis, desondanks die
>>> feit dat daar in 2 aparte ondersoeke wel bevind is dat die kind se hymen
>>> gebreek is, en slegs 'n derde dokter beweer het daar is niks van so 'n aard
>>> nie.
>>> Daarna is daar gegaan na die Teddy Bear kliniek in Johannesburg, waar hulle
>>> in hul verslag geen twyfel het dat die kind wel deur Popo verkrag is nie.
>>> Ex-vroulief beweer die saak wil deur die ANC toegesmeer word, maar sy is
>>> vasbeslote dat hy vir sy oortreding moet hof toe gaan.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Zing.
Volgende onderwerp: O Koning..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:59:00 MGT 2024