Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zing.
Zing. [boodskap #74483] Do, 13 Maart 2003 07:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kyk na Zing Dinsdagaande, omdat ek nie Kyknet het nie.
Die eerste uitdunrondte was 'n teleurstelling. Die boksie wat 'n rok dra en
beoordelaar is, het nie die vaagste benul wat aangaan nie, en haar
kommentaar, die enkele wat daar was, was nutteloos. Gee my enige tyd
beoordelaars soos Simon Cowal of Abrahams wat fel kritiek kan lewer, en
terselfdertyd opbouend is. Die ou lotjie beoordelaars was pateties. Sjeim.
Nouja, noudat die twee spanne met die vet en onaantreklike deelnemers
uitgeskakel is ( hulle was toevalling nie die swakste sangpare nie) sal dit
interessant wees om te sien wie van die glamourous paartjies oor die
volgende weke sal uitval.
Wat is dit met die lot dat almal klink asof hulle met 'n Engelse aksent
Afrikaans probeer sing?

Annette
Re: Zing. [boodskap #74493 is 'n antwoord op boodskap #74483] Do, 13 Maart 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die kabouter wat as aanbieder optree - naam het my ontgaan, het op 'n
tydstip meer engels as Afrikaans gepraat. Dit laat my soms bietjie wonner
oor die Kyknet-klompie.

"Annette" skryf in boodskap news:b4pdj3$22d7qn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kyk na Zing Dinsdagaande, omdat ek nie Kyknet het nie.
> Die eerste uitdunrondte was 'n teleurstelling. Die boksie wat 'n rok dra en
> beoordelaar is, het nie die vaagste benul wat aangaan nie, en haar
> kommentaar, die enkele wat daar was, was nutteloos. Gee my enige tyd
> beoordelaars soos Simon Cowal of Abrahams wat fel kritiek kan lewer, en
> terselfdertyd opbouend is. Die ou lotjie beoordelaars was pateties. Sjeim.
> Nouja, noudat die twee spanne met die vet en onaantreklike deelnemers
> uitgeskakel is ( hulle was toevalling nie die swakste sangpare nie) sal dit
> interessant wees om te sien wie van die glamourous paartjies oor die
> volgende weke sal uitval.
> Wat is dit met die lot dat almal klink asof hulle met 'n Engelse aksent
> Afrikaans probeer sing?
>
> Annette
>
Re: Zing. [boodskap #74498 is 'n antwoord op boodskap #74493] Do, 13 Maart 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis maar sy KaapsAfrikaans - sy van is Vraagom en hy is so Afrikaans as wat
dit kan kom.
So twee jaar gelede was dit sy werk om die mense gees te laat vang by die
opnames van Leriekeraai.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b4q4n4$apn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kabouter wat as aanbieder optree - naam het my ontgaan, het op 'n
> tydstip meer engels as Afrikaans gepraat. Dit laat my soms bietjie wonner
> oor die Kyknet-klompie.
> "Annette" wrote in message
> news:b4pdj3$22d7qn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek kyk na Zing Dinsdagaande, omdat ek nie Kyknet het nie.
>> Die eerste uitdunrondte was 'n teleurstelling. Die boksie wat 'n rok dra
> en
>> beoordelaar is, het nie die vaagste benul wat aangaan nie, en haar
>> kommentaar, die enkele wat daar was, was nutteloos. Gee my enige tyd
>> beoordelaars soos Simon Cowal of Abrahams wat fel kritiek kan lewer, en
>> terselfdertyd opbouend is. Die ou lotjie beoordelaars was pateties. Sjeim.
>> Nouja, noudat die twee spanne met die vet en onaantreklike deelnemers
>> uitgeskakel is ( hulle was toevalling nie die swakste sangpare nie) sal
> dit
>> interessant wees om te sien wie van die glamourous paartjies oor die
>> volgende weke sal uitval.
>> Wat is dit met die lot dat almal klink asof hulle met 'n Engelse aksent
>> Afrikaans probeer sing?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Zing. [boodskap #74550 is 'n antwoord op boodskap #74498] So, 16 Maart 2003 11:41 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Nou is seker net die "gees" oor:)))

"Annette" skryf in boodskap news:b4q7ao$21gssi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis maar sy KaapsAfrikaans - sy van is Vraagom en hy is so Afrikaans as wat
> dit kan kom.
> So twee jaar gelede was dit sy werk om die mense gees te laat vang by die
> opnames van Leriekeraai.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b4q4n4$apn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die kabouter wat as aanbieder optree - naam het my ontgaan, het op 'n
>> tydstip meer engels as Afrikaans gepraat. Dit laat my soms bietjie wonner
>> oor die Kyknet-klompie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4pdj3$22d7qn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek kyk na Zing Dinsdagaande, omdat ek nie Kyknet het nie.
>>> Die eerste uitdunrondte was 'n teleurstelling. Die boksie wat 'n rok
dra
>> en
>>> beoordelaar is, het nie die vaagste benul wat aangaan nie, en haar
>>> kommentaar, die enkele wat daar was, was nutteloos. Gee my enige tyd
>>> beoordelaars soos Simon Cowal of Abrahams wat fel kritiek kan lewer, en
>>> terselfdertyd opbouend is. Die ou lotjie beoordelaars was pateties.
> Sjeim.
>>> Nouja, noudat die twee spanne met die vet en onaantreklike deelnemers
>>> uitgeskakel is ( hulle was toevalling nie die swakste sangpare nie)
sal
>> dit
>>> interessant wees om te sien wie van die glamourous paartjies oor die
>>> volgende weke sal uitval.
>>> Wat is dit met die lot dat almal klink asof hulle met 'n Engelse aksent
>>> Afrikaans probeer sing?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Yengeni maak ANC geskiedenis
Volgende onderwerp: Popo se popo slaat die waaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:13:51 MGT 2024