Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Kenia die beste span in Afrika
Krieket - Kenia die beste span in Afrika [boodskap #74457] Wo, 12 Maart 2003 15:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister kon die Nieu Zeelanders teen die Aussies gewen het, maar het nie.
Vandag het die Keniane die span van Zimbabwe lag-lag kafgedraf.
Zimbabwe het vir die geleentheid weer vir Andy Flower en Henry Olonga gekies
om die span te versterk, alhoewel daar al na die eerste wedstryd laat
verstaan is dat die twee spelers nooit weer vir Zim sal speel nie omdat
hulle dit durf waag het om in die eerste wedstryd met swart armbande te
speel.
Kenia het nou deurgedring na die halfeindstryd.

Annette
Re: Krieket - Kenia die beste span in Afrika [boodskap #74460 is 'n antwoord op boodskap #74457] Wo, 12 Maart 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie bly vir Kenia! As ek Andy en Henry was het ek net hier gebly, ek's
seker 'n provisiale span sal van hulle gebruik maak. ek dink nie dis sal
baie wys of veilig vir hulle wees om terugtekeer Zim toe nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:b4njqm$21oajt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister kon die Nieu Zeelanders teen die Aussies gewen het, maar het nie.
> Vandag het die Keniane die span van Zimbabwe lag-lag kafgedraf.
> Zimbabwe het vir die geleentheid weer vir Andy Flower en Henry Olonga gekies
> om die span te versterk, alhoewel daar al na die eerste wedstryd laat
> verstaan is dat die twee spelers nooit weer vir Zim sal speel nie omdat
> hulle dit durf waag het om in die eerste wedstryd met swart armbande te
> speel.
> Kenia het nou deurgedring na die halfeindstryd.
>
> Annette
>
Re: Krieket - Kenia die beste span in Afrika [boodskap #74461 is 'n antwoord op boodskap #74460] Wo, 12 Maart 2003 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nie omgee as Olonga hier bly en speel en later die Protea-span haal
nie. Hy is meer seksie as Ntini:)))
Flower het al klaar sy uittrede aangekondig.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e6f6e26.0@news1.mweb.co.za...
> Baie bly vir Kenia! As ek Andy en Henry was het ek net hier gebly, ek's
> seker 'n provisiale span sal van hulle gebruik maak. ek dink nie dis sal
> baie wys of veilig vir hulle wees om terugtekeer Zim toe nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b4njqm$21oajt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister kon die Nieu Zeelanders teen die Aussies gewen het, maar het nie.
>> Vandag het die Keniane die span van Zimbabwe lag-lag kafgedraf.
>> Zimbabwe het vir die geleentheid weer vir Andy Flower en Henry Olonga
> gekies
>> om die span te versterk, alhoewel daar al na die eerste wedstryd laat
>> verstaan is dat die twee spelers nooit weer vir Zim sal speel nie omdat
>> hulle dit durf waag het om in die eerste wedstryd met swart armbande te
>> speel.
>> Kenia het nou deurgedring na die halfeindstryd.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Krieket - Kenia die beste span in Afrika [boodskap #74469 is 'n antwoord op boodskap #74461] Wo, 12 Maart 2003 21:42 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is waar van Olonga, en so ver ek weet het niemand hom nog gedagvaar vir
verkragting nie! Ek dink nog steeds dis nie baie veilig vir hulle om terug
te gaan Zim toe nie. Een van die dae hoor ons hulle was in 'n kar ongeluk
of iets...

E

"Annette" skryf in boodskap news:b4nrck$21nd8e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal nie omgee as Olonga hier bly en speel en later die Protea-span haal
> nie. Hy is meer seksie as Ntini:)))
> Flower het al klaar sy uittrede aangekondig.
> Annette
Vorige onderwerp: Rugby - hierdie naweek.
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:01:33 MGT 2024