Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Krieket - SA teen Sri Lanka
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74163] Di, 04 Maart 2003 04:20 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
luister/lees wat vieslik vloek nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e63bf58.0@news1.mweb.co.za...
> Ag Fok!
>
> Elaine
>
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74167 is 'n antwoord op boodskap #74163] Di, 04 Maart 2003 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm -wel dit was eindelik gisteraand - en wel wat anders kan 'n mens sê?
Asof dit nou my skuld is jy's so geskok in die krieket.

En wat maak 'n man so spesiaal dat hy die enigste een is wat sou nou en dan
'n vloekwoord mag gebruik? Ek het nog nooit daarop aangedring dat ek
vreeslik vroulik is nie.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b419j0$jtn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
> luister/lees wat vieslik vloek nie.
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74173 is 'n antwoord op boodskap #74167] Di, 04 Maart 2003 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar - maar moenie weer nie ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3e6495e3.0@news1.mweb.co.za...
> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand - en wel wat anders kan 'n mens sê?
> Asof dit nou my skuld is jy's so geskok in die krieket.
>
> En wat maak 'n man so spesiaal dat hy die enigste een is wat sou nou en dan
> 'n vloekwoord mag gebruik? Ek het nog nooit daarop aangedring dat ek
> vreeslik vroulik is nie.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b419j0$jtn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
>> luister/lees wat vieslik vloek nie.
>
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74177 is 'n antwoord op boodskap #74173] Di, 04 Maart 2003 15:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> "Elaine" wrote in message

>> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand

Is dit nou "eindelik gisteraand" of
"eintlik gisteraand." As jy wel
"eindelik gisteraand" bedoel het,
hoelank het jy vir gisteraand gewag?

Penkop met die veer op sy hoed.
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74179 is 'n antwoord op boodskap #74163] Di, 04 Maart 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3e63bf58.0@news1.mweb.co.za...
> Ag Fok!
>
> Elaine

Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
(Verekskuseer die anglisismes.)

Swart Simon
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74183 is 'n antwoord op boodskap #74177] Wo, 05 Maart 2003 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die veer is eintlik "teen" die hoed ...
skryf in boodskap news:3E64C489.4030905@rogers.com...
>
>> "Elaine" wrote in message
>
>>> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand
>
>
> Is dit nou "eindelik gisteraand" of
> "eintlik gisteraand." As jy wel
> "eindelik gisteraand" bedoel het,
> hoelank het jy vir gisteraand gewag?
>
> Penkop met die veer op sy hoed.
>
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74205 is 'n antwoord op boodskap #74179] Wo, 05 Maart 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> "Elaine"
>> Ag Fok!

> Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
> (Verekskuseer die anglisismes.)
> Swart Simon

Met ander woorde, sy is nou
eindelik eintlik die herrie in.

Penkop met die veer en die geweer
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74219 is 'n antwoord op boodskap #74173] Wo, 05 Maart 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik was ek net moeg en befoeterd. Ek voel beter vandag :-)

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b42ckj$6ot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar - maar moenie weer nie ...
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74220 is 'n antwoord op boodskap #74177] Wo, 05 Maart 2003 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was moeg - nuwe huis, baie werk en min slaap. My brein was beneweld.

E

wrote:
>
>
> Is dit nou "eindelik gisteraand" of
> "eintlik gisteraand." As jy wel
> "eindelik gisteraand" bedoel het,
> hoelank het jy vir gisteraand gewag?
>
> Penkop met die veer op sy hoed.
>
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74221 is 'n antwoord op boodskap #74179] Wo, 05 Maart 2003 17:09 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie juis iets anders om te sê nie is daar?

E

"Swart Simon" wrote:
>
>
> Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
> (Verekskuseer die anglisismes.)
>
> Swart Simon
>
Vorige onderwerp: Krieket - die pad vorentoe ...
Volgende onderwerp: Rugby - hierdie naweek.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:12:22 MGT 2024