Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - die pad vorentoe ...
Krieket - die pad vorentoe ... [boodskap #74175] Di, 04 Maart 2003 14:24 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo die ANC gaan nou, baie vinnig, belangstelling in krieket verloor.

Hulle het mos daarin geslaag om die openingseremonie in te palm, en om die
samestelling van die span voor te skryf.

Die proses loop mos baie eenvoudig so - neem behoor oor en "trash" dit.

"A slave is a man with a slave's mentality ..."

(Daar is dik Germaanse bloed in hierdie are ...)
Re: Krieket - die pad vorentoe ... [boodskap #74178 is 'n antwoord op boodskap #74175] Di, 04 Maart 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> "A slave is a man with a slave's mentality ..."
>
> (Daar is dik Germaanse bloed in hierdie are ...)

Nou hoekom skryf jy dan in Engels,
wat 'n mengeltaal is, met hope en
hope Romaanse woorde.

Penkop uit die hoogte
Re: Krieket - die pad vorentoe ... [boodskap #74182 is 'n antwoord op boodskap #74178] Wo, 05 Maart 2003 05:04 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - omdat dit 'n Engelse-uitdrukking is. Dit is waarom dat ek dit dit
doen. Ek sal ook nie Shakespeare in Afrikaans aanhaal nie - die vertaalde
weergawes ten spyt.
Ek praat elke dag Afrikaans met trots - my familie ook...
skryf in boodskap news:3E64C520.5090901@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>
>> "A slave is a man with a slave's mentality ..."
>>
>> (Daar is dik Germaanse bloed in hierdie are ...)
>
> Nou hoekom skryf jy dan in Engels,
> wat 'n mengeltaal is, met hope en
> hope Romaanse woorde.
>
> Penkop uit die hoogte
>
Vorige onderwerp: Krieket 1/3
Volgende onderwerp: Re: Krieket - SA teen Sri Lanka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:52:36 MGT 2024