Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sommer nonsens, naar oulik
Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #73973] Di, 25 Februarie 2003 08:38 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
My wyfiemens het hierdie iewers uitgeknip, soos gewoonlik sonder titel
en sonder om te weet waar dit vandaan kom. Soos gesê is dit sommer
nomsens, maar dis vir my oulik, veral omdat so-iets net uit SA kan
kom.

Valentine, oh Valentine,
I smaak you stukkend, say you'll be mine.
You're my morning, my sunshine, my moon and my stars,
You're my air freshener from the OK Bazaars;
You're my beaded love-letter, my breeze in the night,
You're my coffee, my Cremora, my Blitz firelight.
You're my Crime-Stop, my Tracker, you're my AZT,
My pap, Mrs Ball's chutney, my Nando's for free;
You're my lamb chop, my dewdrop, my partner in crime,
My chilli, my pepper, my vetkoek sublime.
The list is just endless and this isn't all,
You're my Lotto jackpot, my dop and my jol,
You're my 4 X 4 when the road is so hilly,
You're the Floro margarine that butters my mielie.
I smaak you my poppie, so please be my wife,
‘Cause, babe, you're the tomato sauce on the slap chips of life. Ja
nee!

Verskoon die Engels Ta' Hessie; daar is darem so bietjie Afrikaans ook
by :-)

Drom
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #73975 is 'n antwoord op boodskap #73973] Di, 25 Februarie 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou gediggie, Drom. Dit spaar my 'n reis na Suid-Afrika
uit!

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)

On 25 Feb 2003 00:38:17 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> My wyfiemens het hierdie iewers uitgeknip, soos gewoonlik sonder titel
> en sonder om te weet waar dit vandaan kom. Soos gesê is dit sommer
> nomsens, maar dis vir my oulik, veral omdat so-iets net uit SA kan
> kom.
>
> Valentine, oh Valentine,
> I smaak you stukkend, say you'll be mine.
> You're my morning, my sunshine, my moon and my stars,
> You're my air freshener from the OK Bazaars;
> You're my beaded love-letter, my breeze in the night,
> You're my coffee, my Cremora, my Blitz firelight.
> You're my Crime-Stop, my Tracker, you're my AZT,
> My pap, Mrs Ball's chutney, my Nando's for free;
> You're my lamb chop, my dewdrop, my partner in crime,
> My chilli, my pepper, my vetkoek sublime.
> The list is just endless and this isn't all,
> You're my Lotto jackpot, my dop and my jol,
> You're my 4 X 4 when the road is so hilly,
> You're the Floro margarine that butters my mielie.
> I smaak you my poppie, so please be my wife,
> ‘Cause, babe, you're the tomato sauce on the slap chips of life. Ja
> nee!
>
> Verskoon die Engels Ta' Hessie; daar is darem so bietjie Afrikaans ook
> by :-)
>
> Drom
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #73977 is 'n antwoord op boodskap #73973] Di, 25 Februarie 2003 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis soooooo cute!:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302250038.1857dcc1@posting.google.com...
> My wyfiemens het hierdie iewers uitgeknip, soos gewoonlik sonder titel
> en sonder om te weet waar dit vandaan kom. Soos gesê is dit sommer
> nomsens, maar dis vir my oulik, veral omdat so-iets net uit SA kan
> kom.
>
> Valentine, oh Valentine,
> I smaak you stukkend, say you'll be mine.
> You're my morning, my sunshine, my moon and my stars,
> You're my air freshener from the OK Bazaars;
> You're my beaded love-letter, my breeze in the night,
> You're my coffee, my Cremora, my Blitz firelight.
> You're my Crime-Stop, my Tracker, you're my AZT,
> My pap, Mrs Ball's chutney, my Nando's for free;
> You're my lamb chop, my dewdrop, my partner in crime,
> My chilli, my pepper, my vetkoek sublime.
> The list is just endless and this isn't all,
> You're my Lotto jackpot, my dop and my jol,
> You're my 4 X 4 when the road is so hilly,
> You're the Floro margarine that butters my mielie.
> I smaak you my poppie, so please be my wife,
> 'Cause, babe, you're the tomato sauce on the slap chips of life. Ja
> nee!
>
> Verskoon die Engels Ta' Hessie; daar is darem so bietjie Afrikaans ook
> by :-)
>
> Drom
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #73994 is 'n antwoord op boodskap #73973] Di, 25 Februarie 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> Verskoon die Engels Ta' Hessie; daar is darem so bietjie Afrikaans ook
> by :-)

Ek kan dit nou mos maar verskoon, my
seun. Maar sien jy nie die skrif teen
die muur nie? Jy praat in die fanagalo
wat die Afrikaner homself al meer toelaat,
en die basis van daardie fanagalo is
Engels (net soos die fanagalo van die
myne basies Soeloe was.) Dus, so sonder
dat julle dit besef, verkoop die Afrikaner
sy siel en taal vir 'n pot lensiesop, en
dit sonder dat die "ANC" enige taalwette
hoef te verander. Julle is hensoppers,
hanskakies, slaptjips.

Tant Hessie van die oorle SAUK
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #73996 is 'n antwoord op boodskap #73994] Di, 25 Februarie 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons Kannie Helpie!! Dis alles die onnies se skuld!!
Ek siek hoeka Bellville hoër adverteer vir die naweek 'n Vibrance
Gesinsfees - wat dit ookal mag beteken.
Annette

news:3E5B72AA.7040904@rogers.com...
>
> Drom wrote:
>
>
>> Verskoon die Engels Ta' Hessie; daar is darem so bietjie Afrikaans ook
>> by :-)
>
>
> Ek kan dit nou mos maar verskoon, my
> seun. Maar sien jy nie die skrif teen
> die muur nie? Jy praat in die fanagalo
> wat die Afrikaner homself al meer toelaat,
> en die basis van daardie fanagalo is
> Engels (net soos die fanagalo van die
> myne basies Soeloe was.) Dus, so sonder
> dat julle dit besef, verkoop die Afrikaner
> sy siel en taal vir 'n pot lensiesop, en
> dit sonder dat die "ANC" enige taalwette
> hoef te verander. Julle is hensoppers,
> hanskakies, slaptjips.
>
> Tant Hessie van die oorle SAUK
>
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74001 is 'n antwoord op boodskap #73996] Di, 25 Februarie 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kyk en luister gerus Kyknet - daar word doelbewus daarna gestreef om alles
te verengels - waarom? Is dit beleid van Kyknet - ek kry die indruk dat
hulle dit doen om Afrikaans aftewater. (af te water ?)

"Annette" skryf in boodskap news:b3ftco$1l50b4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons Kannie Helpie!! Dis alles die onnies se skuld!!
> Ek siek hoeka Bellville hoër adverteer vir die naweek 'n Vibrance
> Gesinsfees - wat dit ookal mag beteken.
> Annette
>
>
> news:3E5B72AA.7040904@rogers.com...
>>
>> Drom wrote:
>>
>>
>>> Verskoon die Engels Ta' Hessie; daar is darem so bietjie Afrikaans ook
>>> by :-)
>>
>>
>> Ek kan dit nou mos maar verskoon, my
>> seun. Maar sien jy nie die skrif teen
>> die muur nie? Jy praat in die fanagalo
>> wat die Afrikaner homself al meer toelaat,
>> en die basis van daardie fanagalo is
>> Engels (net soos die fanagalo van die
>> myne basies Soeloe was.) Dus, so sonder
>> dat julle dit besef, verkoop die Afrikaner
>> sy siel en taal vir 'n pot lensiesop, en
>> dit sonder dat die "ANC" enige taalwette
>> hoef te verander. Julle is hensoppers,
>> hanskakies, slaptjips.
>>
>> Tant Hessie van die oorle SAUK
>>
>
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74007 is 'n antwoord op boodskap #73994] Di, 25 Februarie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Issie - hierdie gedig is dit die engelse wat hulle taal meng. Ek sê weer,
jy moet net hoor praat die Ingelsmanne deesdae! Hulle meng hulle taal net
so lekker. Dis net "Hoesit my bru, how's things meneer?" Jaaaa.... 'n Nuwe
taal is gebore! Engkaans!

Groete
E

wrote:
>
> Ek kan dit nou mos maar verskoon, my
> seun. Maar sien jy nie die skrif teen
> die muur nie? Jy praat in die fanagalo
> wat die Afrikaner homself al meer toelaat,
> en die basis van daardie fanagalo is
> Engels (net soos die fanagalo van die
> myne basies Soeloe was.) Dus, so sonder
> dat julle dit besef, verkoop die Afrikaner
> sy siel en taal vir 'n pot lensiesop, en
> dit sonder dat die "ANC" enige taalwette
> hoef te verander. Julle is hensoppers,
> hanskakies, slaptjips.
>
> Tant Hessie van die oorle SAUK
>
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74012 is 'n antwoord op boodskap #73994] Wo, 26 Februarie 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dus, so sonder
> dat julle dit besef, verkoop die Afrikaner
> sy siel en taal vir 'n pot lensiesop, en
> dit sonder dat die "ANC" enige taalwette
> hoef te verander. Julle is hensoppers,
> hanskakies, slaptjips.
>
> Tant Hessie van die oorle SAUK

Ag,toe nou!
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74014 is 'n antwoord op boodskap #74007] Wo, 26 Februarie 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine...
Issie - hierdie gedig is dit die engelse wat hulle taal meng. Ek sê
weer, jy moet net hoor praat die Ingelsmanne deesdae! Hulle
meng hulle taal net so lekker. Dis net "Hoesit my bru, how's
things meneer?" Jaaaa.... 'n Nuwe taal is gebore! Engkaans!

Wouter
Ek stem saam, hierdie is duidelik SA Engels. Maar dis nie so nuut
nie hoor, Sewth óffriekin Iengliesj is al lank met ons...

wrote:
> Ek kan dit nou mos maar verskoon, my
> seun. Maar sien jy nie die skrif teen
> die muur nie? Jy praat in die fanagalo
> wat die Afrikaner homself al meer toelaat,
> en die basis van daardie fanagalo is
> Engels (net soos die fanagalo van die
> myne basies Soeloe was.) Dus, so sonder
> dat julle dit besef, verkoop die Afrikaner
> sy siel en taal vir 'n pot lensiesop, en
> dit sonder dat die "ANC" enige taalwette
> hoef te verander. Julle is hensoppers,
> hanskakies, slaptjips.
>
> Tant Hessie van die oorle SAUK
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74028 is 'n antwoord op boodskap #74014] Wo, 26 Februarie 2003 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis baie waar ja. Die Engelse se gunsteling Afrikaanse woord is natuurlik
k-k

E

"Wouter Plaasvark" wrote;
>
> Wouter
> Ek stem saam, hierdie is duidelik SA Engels. Maar dis nie so nuut
> nie hoor, Sewth óffriekin Iengliesj is al lank met ons...
>
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74032 is 'n antwoord op boodskap #74012] Wo, 26 Februarie 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Drom wrote:

> Ag,toe nou!

Ek sal die hanskakie en hensopper terug-
trek, maar die slaptjips bly.

Tant Hessie van der Post
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74042 is 'n antwoord op boodskap #74028] Wo, 26 Februarie 2003 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Sewth óffriekin Iengliesj is al lank met ons...

Elaine
Dis baie waar ja. Die Engelse se gunsteling Afrikaanse woord is natuurlik
k-k

Wouter
En die Afrikaanse ekwivalent is sjit.
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74050 is 'n antwoord op boodskap #74042] Wo, 26 Februarie 2003 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehe... ja

"Wouter Plaasvark" wrote;
> k-k
>
> Wouter
> En die Afrikaanse ekwivalent is sjit.
>
Re: Sommer nonsens, naar oulik [boodskap #74080 is 'n antwoord op boodskap #74032] Do, 27 Februarie 2003 06:25 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ek sal die hanskakie en hensopper terug-
> trek, maar die slaptjips bly.
>
> Tant Hessie van der Post



Drom, die gewese hanskakie
Vorige onderwerp: 'n Vragie
Volgende onderwerp: sommer net dag se
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:18:11 MGT 2024