Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die sin vir onafhanklikheid
Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73638] So, 16 Februarie 2003 18:14 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Wat my as Vlaming tog so baie opval in Afrikaners is hulle sin vir
onafhanklikheid. Dis asof hulle dit met die moedermelk het opgedrink.
Soms maak dit selfs 'n normale dialoog met hulle onmoontlik. Ek het so
'n gevoel daardie sentiment is al baie oud en is miskien al so oud as
die Afrikaanse volk self is. Histories het dit waarskynlik sy redes.
My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
doen in die toekoms? Of gaan hulle definitief 'n bestendige modus
vivendi aangaan met die volkere wat hulle omring?
Soms vra ek my af of daardie houding eintlik nie die enigste
bestaansrede is vir die Afrikaners nie. En ek dink dat dit nog mees
van al deur die andere volkere van Suid-Afrika sou kan verstaan word
as dit laaste vir daardie andere volkere gewoon duidelik sou wees.

Die groete

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73641 is 'n antwoord op boodskap #73638] So, 16 Februarie 2003 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
(knip)

> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
> doen in die toekoms?

Nee - ons dra ander klere.
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73643 is 'n antwoord op boodskap #73641] So, 16 Februarie 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hm.., wel.., as dit so is dan is daarmee alles wel gesê!..

Norbert

On Sun, 16 Feb 2003 22:13:00 +0200, "Annette" wrote:

> (knip)
>
>> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
>> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
>> doen in die toekoms?
>
> Nee - ons dra ander klere.
>
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73666 is 'n antwoord op boodskap #73638] Ma, 17 Februarie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die "wil" van die Afrikaner volk is juis daarin dat hy gun andere wat hy
homself gun.Hy wil nie baas speel oor andere nie,maar hy wil ook nie dat
Xhosa's baas speel oor hom nie.Etnisiteit is 'n ding wat jy regoor die
wereld kry.
Wat sou jy doen as Saddam nou kom en Belgie se regering oorneem?
Die Vlaamse blok veg in ieder geval vir selfregering daar in Belgie.Is daar
fout daarmee?
Is dit verkeerd dat jy jou eie wil behou en beskerm...al is dit dan met
geweld?
Ek het nog altyd geweld afgekeur en is nie van plan om dit nou goed te praat
nie, tog is daar iets in my wat soms wonder wat sou gebeur het indien daar
geweld losbars in die land en of die nasate van die destydse "joiners" hulle
by die Xhosa's wat alles beheer in ons land,sou skaar?

Groete

Paul

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0giv4voj6ec855te7pvppm2f28jd0kjquj@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Wat my as Vlaming tog so baie opval in Afrikaners is hulle sin vir
> onafhanklikheid. Dis asof hulle dit met die moedermelk het opgedrink.
> Soms maak dit selfs 'n normale dialoog met hulle onmoontlik. Ek het so
> 'n gevoel daardie sentiment is al baie oud en is miskien al so oud as
> die Afrikaanse volk self is. Histories het dit waarskynlik sy redes.
> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
> doen in die toekoms? Of gaan hulle definitief 'n bestendige modus
> vivendi aangaan met die volkere wat hulle omring?
> Soms vra ek my af of daardie houding eintlik nie die enigste
> bestaansrede is vir die Afrikaners nie. En ek dink dat dit nog mees
> van al deur die andere volkere van Suid-Afrika sou kan verstaan word
> as dit laaste vir daardie andere volkere gewoon duidelik sou wees.
>
> Die groete
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73675 is 'n antwoord op boodskap #73641] Ma, 17 Februarie 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Annette het jy daai branders darem gemis daar by julle

"Annette" skryf in boodskap news:b2orh7$1f8m8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> (knip)
>
>> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
>> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
>> doen in die toekoms?
>
> Nee - ons dra ander klere.
>
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73677 is 'n antwoord op boodskap #73675] Ma, 17 Februarie 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watse branders ?

Dis Maandag, en my brein hou nog naweek.

Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:b2qsoe$8q5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette het jy daai branders darem gemis daar by julle
> "Annette" wrote in message
> news:b2orh7$1f8m8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> (knip)
>>
>>> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
>>> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
>>> doen in die toekoms?
>>
>> Nee - ons dra ander klere.
>>
>
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73683 is 'n antwoord op boodskap #73677] Ma, 17 Februarie 2003 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
lees jy nie koerant nie

"Annette" skryf in boodskap news:b2qtu4$1f2c8q$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Watse branders ?
>
> Dis Maandag, en my brein hou nog naweek.
>
> Annette
>
>
> "Pieter" wrote in message
> news:b2qsoe$8q5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette het jy daai branders darem gemis daar by julle
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2orh7$1f8m8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> (knip)
>>>
>>>> My vraag daarom is: soos die Afrikaners in die neentiende eeu geveg
>>>> het vir onafhanklikheid sou hulle dit nog steeds op dieselfde manier
>>>> doen in die toekoms?
>>>
>>> Nee - ons dra ander klere.
>>>
>>
>
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73716 is 'n antwoord op boodskap #73666] Di, 18 Februarie 2003 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Feb 2003 15:20:41 +0200, "Paul" wrote:

> Die "wil" van die Afrikaner volk is juis daarin dat hy gun andere wat hy
> homself gun.Hy wil nie baas speel oor andere nie,maar hy wil ook nie dat
> Xhosa's baas speel oor hom nie.Etnisiteit is 'n ding wat jy regoor die
> wereld kry.

Dit klink net asof daardie Xhosa's en die Afrikaners van Suid-Afrika
nog oopstaande rekeninge by mekaar het wat nog nie heeltemal gesaldeer
is nie.

> Wat sou jy doen as Saddam nou kom en Belgie se regering oorneem?

Saddam Hoessein is miskien 'n baie bekwame regeringsleier. Ek het me
eie al dikwels afgevra waarom die Verenigde Nasies hom in 1991 nie
gewoon weggejaag het nie. Hulle het dit toe tog gemaklik kan doen, nè?
Ek dink ek weet die antwoord: dis omdat hy die enigste is wat in sy
kontreie 'n totale interne oorlog kan voorkom.

> Die Vlaamse blok veg in ieder geval vir selfregering daar in Belgie.Is daar
> fout daarmee?

Die Vlaamse Blok is slegs 15% van die Vlaamse kiesers. Moet eens vir
die andere 85% van die mense vra waarom hulle per se België by mekaar
wil hou.

> Is dit verkeerd dat jy jou eie wil behou en beskerm...al is dit dan met
> geweld?

Ek vind dis 'n moeilike vra om daarop 'n antwoord te gee..

> Ek het nog altyd geweld afgekeur en is nie van plan om dit nou goed te praat
> nie, tog is daar iets in my wat soms wonder wat sou gebeur het indien daar
> geweld losbars in die land en of die nasate van die destydse "joiners" hulle
> by die Xhosa's wat alles beheer in ons land,sou skaar?

Ek sou dit ook nie weet nie. Jou opmerking gee my wel die gevoel dat
julle eintlik wel op eiers loop.

Groete,

Norbert
Re: Die sin vir onafhanklikheid [boodskap #73974 is 'n antwoord op boodskap #73716] Di, 25 Februarie 2003 09:10 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Seker 15% van die totale kiesserskorps,maar steeds 'n ander volk as Belge!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:9fq35vkbusa09r48hkciv7l63km0l0o6p7@4ax.com...
> On Mon, 17 Feb 2003 15:20:41 +0200, "Paul" wrote:
>
>> Die "wil" van die Afrikaner volk is juis daarin dat hy gun andere wat hy
>> homself gun.Hy wil nie baas speel oor andere nie,maar hy wil ook nie dat
>> Xhosa's baas speel oor hom nie.Etnisiteit is 'n ding wat jy regoor die
>> wereld kry.
>
> Dit klink net asof daardie Xhosa's en die Afrikaners van Suid-Afrika
> nog oopstaande rekeninge by mekaar het wat nog nie heeltemal gesaldeer
> is nie.
>
>> Wat sou jy doen as Saddam nou kom en Belgie se regering oorneem?
>
> Saddam Hoessein is miskien 'n baie bekwame regeringsleier. Ek het me
> eie al dikwels afgevra waarom die Verenigde Nasies hom in 1991 nie
> gewoon weggejaag het nie. Hulle het dit toe tog gemaklik kan doen, nê?
> Ek dink ek weet die antwoord: dis omdat hy die enigste is wat in sy
> kontreie 'n totale interne oorlog kan voorkom.
>
>> Die Vlaamse blok veg in ieder geval vir selfregering daar in Belgie.Is daar
>> fout daarmee?
>
> Die Vlaamse Blok is slegs 15% van die Vlaamse kiesers. Moet eens vir
> die andere 85% van die mense vra waarom hulle per se België by mekaar
> wil hou.
>
>> Is dit verkeerd dat jy jou eie wil behou en beskerm...al is dit dan met
>> geweld?
>
> Ek vind dis 'n moeilike vra om daarop 'n antwoord te gee..
>
>> Ek het nog altyd geweld afgekeur en is nie van plan om dit nou goed te praat
>> nie, tog is daar iets in my wat soms wonder wat sou gebeur het indien daar
>> geweld losbars in die land en of die nasate van die destydse "joiners" hulle
>> by die Xhosa's wat alles beheer in ons land,sou skaar?
>
> Ek sou dit ook nie weet nie. Jou opmerking gee my wel die gevoel dat
> julle eintlik wel op eiers loop.
>
> Groete,
>
> Norbert
>
Vorige onderwerp: Ons is te kalm
Volgende onderwerp: Vyfde valskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:39:39 MGT 2024