Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Vir die Bulle
Vir die Bulle [boodskap #73756] Wo, 19 Februarie 2003 08:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Vader

Mag die Bulle asb hierdie jaar beter doen in die Super 12. En as dit nie te
veel gevra is nie sommer al Vrydag die Cats se stert knoop

Amen
Re: Vir die Bulle [boodskap #73759 is 'n antwoord op boodskap #73756] Wo, 19 Februarie 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan bid, maar ek dink nie die weer is reg vir hulle om te wen nie -
buitendien speel WP sonder 'n paar van die prima-donna Springbokke:))
Ek dink die Bulle het 'n baie goeie kans om verlede jaar se prestasie in die
Super 12 te herhaal:))

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:b2vfk3$eh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Vader
>
> Mag die Bulle asb hierdie jaar beter doen in die Super 12. En as dit nie te
> veel gevra is nie sommer al Vrydag die Cats se stert knoop
>
> Amen
>
Re: Vir die Bulle [boodskap #73766 is 'n antwoord op boodskap #73759] Wo, 19 Februarie 2003 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Wel gesproke...vir 'n Capie! Ek is weer van opinie dat die Bulls
hierdie jaar 'n hele paar games gaan wen. Nou nie dat daar enige hoop vir
SA in die Super 12 is in elk geval nie. Net soos met die krieket, gaan
die Wêreldbeker 'n nagmerrie wees.

"Annette" skryf in boodskap news:b2vn1a$1gv4sk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan bid, maar ek dink nie die weer is reg vir hulle om te wen nie -
> buitendien speel WP sonder 'n paar van die prima-donna Springbokke:))
> Ek dink die Bulle het 'n baie goeie kans om verlede jaar se prestasie in die
> Super 12 te herhaal:))
>
> Annette
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:b2vfk3$eh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Liewe Vader
>>
>> Mag die Bulle asb hierdie jaar beter doen in die Super 12. En as dit nie te
>> veel gevra is nie sommer al Vrydag die Cats se stert knoop
>>
>> Amen
>>
>
Re: Vir die Bulle [boodskap #73769 is 'n antwoord op boodskap #73766] Wo, 19 Februarie 2003 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Exiled  is tans af-lyn  Exiled
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek lewe swaar onder my Britse kollegas.

Ongelukkig werk daar so bykans 30 britte in dieselfde gebou as ek en net 2
Suid Afrikaners. Die ander Suid Afrikaner is die grootbaas, so hulle los
hom uit, maar elke keer as ons rugby of krieket span met hulle skandalige
spel vorendagkom staan die britte 'n lyn voor my kantoor om dit te kom
in-vryf.

Ek is net bly die amerikaners volg nie Rugby of Krieket nie want daar is
omtrent 400 mense in my gebou.

Sover die "Super 8" + "not-so-Super 4" = "Super 12"
aangaan...................... HAAK VRYSTAAT!!!!!!!!!!!
Re: Vir die Bulle [boodskap #73772 is 'n antwoord op boodskap #73769] Wo, 19 Februarie 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons skree vir dieselfde span:)))
VRYSTAAT!!

Ek het eendag 'n vreeslike snaakse storie gelees van 'n krieketwedstryd wat
in LA gespeel is, en die Amerikaners wat nie tussen die paaltjies wou
hardloop nie, maar al om die veld vir 'n lopie;)))

Annette

"Exiled" skryf in boodskap news:FcL4a.116913$a95.45370@fe05.atl2.webusenet.com...
> Ek lewe swaar onder my Britse kollegas.
>
> Ongelukkig werk daar so bykans 30 britte in dieselfde gebou as ek en net 2
> Suid Afrikaners. Die ander Suid Afrikaner is die grootbaas, so hulle los
> hom uit, maar elke keer as ons rugby of krieket span met hulle skandalige
> spel vorendagkom staan die britte 'n lyn voor my kantoor om dit te kom
> in-vryf.
>
> Ek is net bly die amerikaners volg nie Rugby of Krieket nie want daar is
> omtrent 400 mense in my gebou.
>
> Sover die "Super 8" + "not-so-Super 4" = "Super 12"
> aangaan...................... HAAK VRYSTAAT!!!!!!!!!!!
>
Re: Vir die Bulle [boodskap #73863 is 'n antwoord op boodskap #73772] Sa, 22 Februarie 2003 10:48 Na vorige boodskap
Exiled  is tans af-lyn  Exiled
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jy sal dit nie glo nie maar hulle speel krieket hier in Fort Lauderdale.

Hier is mos maar baie mense wat vannaf die Wes Indies en ander eks-britse
Karribiese eilande af kom soos Jamaica. Hulle het selfs 'n paar amerikaners
ook die sport aangeleer.

Ongelukkig is die Rugby & Krieket hier altyd net vir volwassenes, so my
kinders moes maar ingeval by die Football(Grid-iron), Basketball & Baseball.
Wat goed is hier is "sport scholarships". My 16 jarige dogter oorweeg tans
haar opsies van universiteite omdat sy haar 6voet2 lyfie nogal kan rondgooi
op die basketball baan. Kanse is baie sterk dat haar universiteit opleiging
verniet gaan wees as sy volhou met haar basketball. Sover het 2
universiteite haar al "sport scolarships" aangebied, sy is nog nie eers in
haar "Senior" jaar nie.

Dan vra mense my nog "Hoekom het jy SA verlaat?"

"Annette" skryf in boodskap news:b303or$1ffjji$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons skree vir dieselfde span:)))
> VRYSTAAT!!
>
> Ek het eendag 'n vreeslike snaakse storie gelees van 'n krieketwedstryd wat
> in LA gespeel is, en die Amerikaners wat nie tussen die paaltjies wou
> hardloop nie, maar al om die veld vir 'n lopie;)))
>
> Annette
>
>
> "Exiled" wrote in message
> news:FcL4a.116913$a95.45370@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Ek lewe swaar onder my Britse kollegas.
>>
>> Ongelukkig werk daar so bykans 30 britte in dieselfde gebou as ek en net 2
>> Suid Afrikaners. Die ander Suid Afrikaner is die grootbaas, so hulle los
>> hom uit, maar elke keer as ons rugby of krieket span met hulle skandalige
>> spel vorendagkom staan die britte 'n lyn voor my kantoor om dit te kom
>> in-vryf.
>>
>> Ek is net bly die amerikaners volg nie Rugby of Krieket nie want daar is
>> omtrent 400 mense in my gebou.
>>
>> Sover die "Super 8" + "not-so-Super 4" = "Super 12"
>> aangaan...................... HAAK VRYSTAAT!!!!!!!!!!!
>>
>
Vorige onderwerp: Coke vs Pepsi by krieket
Volgende onderwerp: Krieket - al weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:22:21 MGT 2024