Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bye-bye worldcup.
Bye-bye worldcup. [boodskap #73668] Ma, 17 Februarie 2003 13:28 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die opskrif is genoeg.
Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73712 is 'n antwoord op boodskap #73668] Di, 18 Februarie 2003 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.

Koot

"Paul" skryf in boodskap news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die opskrif is genoeg.
> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73714 is 'n antwoord op boodskap #73712] Di, 18 Februarie 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>
> Koot
>
> "Paul" wrote in message
> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73723 is 'n antwoord op boodskap #73712] Di, 18 Februarie 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - sê my - het die diesellap (sonder vuurhoutjies) toe gewerk met die
bye?
Moontlik het hulle 'n hoër oktaan nodig gehad?

"Koot" skryf in boodskap news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>
> Koot
>
> "Paul" wrote in message
> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73725 is 'n antwoord op boodskap #73668] Di, 18 Februarie 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel dis jou keuse om R80 te betaal of om in seksie kleertjies voor die nes
te paradeer:))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b2t73f$noc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die koningin uit
> daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie) vra so
> R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Paul" wrote in message
>>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73726 is 'n antwoord op boodskap #73723] Di, 18 Februarie 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die diesellap het nie gewerk nie. Hulle is nou net bietjie knorriger.

"Jonas" skryf in boodskap news:b2t3go$maa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - sê my - het die diesellap (sonder vuurhoutjies) toe gewerk met die
> bye?
> Moontlik het hulle 'n hoër oktaan nodig gehad?
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>
>> Koot
>>
>> "Paul" wrote in message
>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73727 is 'n antwoord op boodskap #73714] Di, 18 Februarie 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die koningin uit
daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie) vra so
R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.

"Annette" skryf in boodskap news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>
>> Koot
>>
>> "Paul" wrote in message
>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73729 is 'n antwoord op boodskap #73726] Di, 18 Februarie 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Zoom, Zoom, Zoom = Mazda

Die gezoem van die bye end die lekker ...

:-)

TJ
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73730 is 'n antwoord op boodskap #73729] Di, 18 Februarie 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gepraat van troksvye - dit kos nou hier by ons R6.95 per kilo.

Ou grappie - Hoekom word 'n DKW 'n hemelse motor genoem?

Want as dit luier sê dit godgodgodgodgod. En as dit wegtrek, dan sê dit ag
liewe heeeeeeeerietjie.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e52252b$0$226@hades.is.co.za...
> Zoom, Zoom, Zoom = Mazda
>
> Die gezoem van die bye end die lekker ...
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73732 is 'n antwoord op boodskap #73730] Di, 18 Februarie 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons het altyd gesê botter botter botter j���m...

"Annette" skryf in boodskap news:b2t95s$1gaghp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gepraat van troksvye - dit kos nou hier by ons R6.95 per kilo.
>
> Ou grappie - Hoekom word 'n DKW 'n hemelse motor genoem?
>
> Want as dit luier sê dit godgodgodgodgod. En as dit wegtrek, dan sê dit ag
> liewe heeeeeeeerietjie.
>
> Annette
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e52252b$0$226@hades.is.co.za...
>> Zoom, Zoom, Zoom = Mazda
>>
>> Die gezoem van die bye end die lekker ...
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73733 is 'n antwoord op boodskap #73725] Di, 18 Februarie 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, soos ek deesdae lyk sal hulle my eerder kom byt as steek.

"Annette" skryf in boodskap news:b2t86p$1g01lp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel dis jou keuse om R80 te betaal of om in seksie kleertjies voor die nes
> te paradeer:))
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b2t73f$noc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die koningin
> uit
>> daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie) vra so
>> R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>> "Paul" wrote in message
>>>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> > Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73734 is 'n antwoord op boodskap #73733] Di, 18 Februarie 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Makie sakie - jy wil net die koningin uith�.
Moet sê ek giggel oor al die bye met die tande:)))

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b2tbe0$phm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, soos ek deesdae lyk sal hulle my eerder kom byt as steek.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2t86p$1g01lp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel dis jou keuse om R80 te betaal of om in seksie kleertjies voor die nes
>> te paradeer:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2t73f$noc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die
koningin
>> uit
>>> daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie)
vra
> so
>>> R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Paul" wrote in message
>>>> > news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> > > Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73742 is 'n antwoord op boodskap #73726] Di, 18 Februarie 2003 18:06 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Koot, my fout - mens moet vuurhoutjies gebruik. Ek was net nie seker
nie. ; -))

Ernstiger noot - die diesellap werk - ek het self probeer.

Dis seker spesiale bye daai ...

"Koot" skryf in boodskap news:b2t707$nnr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die diesellap het nie gewerk nie. Hulle is nou net bietjie knorriger.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2t3go$maa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - sê my - het die diesellap (sonder vuurhoutjies) toe gewerk met die
>> bye?
>> Moontlik het hulle 'n hoër oktaan nodig gehad?
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Paul" wrote in message
>>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Is Afrikaans (annette)
Volgende onderwerp: Die "Ou" vs." Nuwe" Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:59:43 MGT 2024