Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket #7
Krieket #7 [boodskap #73642] So, 16 Februarie 2003 20:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weens 'n kragonderbreking van 'n halfuur, sodat die skerm nie geskuif kon
word nie, en 'n reenbui - sodat nog tyd verlore gegaan het, moes ons toe
sorg dat NZ in 39 boulbeurte uitgeboul word, of net oor die 208 lopies
aanteken. Ons was nie suksesvol nie.
Pollock was alweer nie 'n goeie kaptein vandag nie.

Jonas - die fortuinvertelster was nou gedeeltelik al reg - sy het gesê ons
gaan nie die beker wen nie.
Bly ingeteken vir die July-wenner:)))

Annette
Re: Krieket #7 [boodskap #73650 is 'n antwoord op boodskap #73642] Ma, 17 Februarie 2003 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Donald het ons nou reeds 2 wêreldbekergeleenthede gekos. Die res van die
span op die bank is bloot daar omdat hulle gekleurd is. Bygevoef Ntini se
boulwerk was die beste op die dag (net om aantuiginge van rassisme hok te
slaan).
Pollock moet gaan - en daar sal baie ernstig en vinnig aandag aan die
spanbestuur, veral aan die keurders en boulafrigter (Corrie van Zyl) gegee
moet word.
Dit is tyd vir vernuwing in die span en die volledige wegdoen van
kwotaspelers. Dit help nie daar word bloot gesê die span is op meriete
gekies nie - dit is 'n leuen.

"Annette" skryf in boodskap news:b2orug$1f1a2p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weens 'n kragonderbreking van 'n halfuur, sodat die skerm nie geskuif kon
> word nie, en 'n reenbui - sodat nog tyd verlore gegaan het, moes ons toe
> sorg dat NZ in 39 boulbeurte uitgeboul word, of net oor die 208 lopies
> aanteken. Ons was nie suksesvol nie.
> Pollock was alweer nie 'n goeie kaptein vandag nie.
>
> Jonas - die fortuinvertelster was nou gedeeltelik al reg - sy het gesê ons
> gaan nie die beker wen nie.
> Bly ingeteken vir die July-wenner:)))
>
> Annette
>
Re: Krieket #7 [boodskap #73656 is 'n antwoord op boodskap #73650] Ma, 17 Februarie 2003 08:52 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel dink so daar aan, die span doen beter as die rugby, en ek is onder die
indruk die Krieket span doen beter omdat hulle nie elke 3 maande die kaptein
en span verander nie.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:b2pmp3$l4l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Donald het ons nou reeds 2 wêreldbekergeleenthede gekos. Die res van die
> span op die bank is bloot daar omdat hulle gekleurd is. Bygevoef Ntini se
> boulwerk was die beste op die dag (net om aantuiginge van rassisme hok te
> slaan).
> Pollock moet gaan - en daar sal baie ernstig en vinnig aandag aan die
> spanbestuur, veral aan die keurders en boulafrigter (Corrie van Zyl) gegee
> moet word.
> Dit is tyd vir vernuwing in die span en die volledige wegdoen van
> kwotaspelers. Dit help nie daar word bloot gesê die span is op meriete
> gekies nie - dit is 'n leuen.
Vorige onderwerp: Krieket - Jonty uit
Volgende onderwerp: Coke vs Pepsi by krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:55:14 MGT 2024