Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sonn het sonde met die biere
Sonn het sonde met die biere [boodskap #73553] Vr, 14 Februarie 2003 17:53 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
verleentheid.
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73557 is 'n antwoord op boodskap #73553] Vr, 14 Februarie 2003 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
ja as die prop klap is die bek by. Hyt nou groot akkies ophande

"Jonas" skryf in boodskap news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
> verleentheid.
>
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73559 is 'n antwoord op boodskap #73557] Vr, 14 Februarie 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Adamstor  is tans af-lyn  Adamstor
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Vanmiddag het hy kamtag "onvoorwaardelik" verskoning gevra vir sy
taalgebruik verlede Woensdag tydens die krieketwedstryd tussen Indië en
Nederland. Oor sy elmboogprobleem is geen woord gerep nie.
Ek voorspel dat geen haan verder oor die saak sal kraai nie...

Pieter wrote:

> ja as die prop klap is die bek by. Hyt nou groot akkies ophande
> "Jonas" wrote in message
> news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
>> verleentheid.
>>
>>
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73568 is 'n antwoord op boodskap #73553] Vr, 14 Februarie 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag ja shym - eers ontken hy alles, en na die rooi tapyt behandeling is hy
vreeslik skaam en vra die hele wêreld om verskoning.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
> verleentheid.
>
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73579 is 'n antwoord op boodskap #73568] Sa, 15 Februarie 2003 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar was klaarblyklik reeds 6 jaar gelede 'n insident waartydens Sonn vir
TV-man Martin Locke in die openbaar sou gesê het F*$k-off back to Rhodesia
...".
Toe word hy die hoof van die Skerpioene - nou is Thabo se posisie seker in
gevaar?

Ek sien Boesak en sy Elna (van stikmasjien-faam) was by die
parlemenstsopening - na watter pos is hy nou bevorder?

So die man se probleme kom 'n langpad -

"Annette" skryf in boodskap news:b2jpq7$1dkjke$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag ja shym - eers ontken hy alles, en na die rooi tapyt behandeling is hy
> vreeslik skaam en vra die hele wêreld om verskoning.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
>> verleentheid.
>>
>
Re: Sonn het sonde met die biere [boodskap #73591 is 'n antwoord op boodskap #73568] Sa, 15 Februarie 2003 07:10 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ook maar net nog 'n dronk boesman!
Dis niks snaaks nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b2jpq7$1dkjke$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag ja shym - eers ontken hy alles, en na die rooi tapyt behandeling is hy
> vreeslik skaam en vra die hele wêreld om verskoning.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2jaeh$95d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my die ou weet nie waar om die lyn te trek nie. Ietwat van 'n
>> verleentheid.
>>
>
Vorige onderwerp: Zimbabwe: Vir roger rabbit
Volgende onderwerp: Matriekwiskundeantwoordstel -2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:22:55 MGT 2024