Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KKNK 2003
KKNK 2003 [boodskap #73192] Vr, 07 Februarie 2003 06:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za

Annette
Re: KKNK 2003 [boodskap #73204 is 'n antwoord op boodskap #73192] Vr, 07 Februarie 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê hierdie
nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort van
'n stemming.
Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die lokale in
George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie ou
'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
jaar met wraak op George wees.
Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe nie,
maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of is
dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
asof sy vir haar inkomste baklei!

"Annette" skryf in boodskap news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>
> Annette
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73207 is 'n antwoord op boodskap #73204] Vr, 07 Februarie 2003 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nog nie al nie!! Soos die advertensies op TV sê
Sy het glo die deposito's vir George stadsaal betaal, en George sê sy gaan
vir alles betaal, of daar nou iets opgevoer gaan word of te not - dit is mos
dan geld weggooi?
Ek sou dink die twee happenings sal mekaar mooi aanvul - so ek weet nie wat
die beweegrede vir die dame se irrasionele besluit is nie.
Die ou was ook maar dom - hulle moes niks gesê het nie, en sommer net gaan
konsert hou het op George:)

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
> dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
> kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
> Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
> is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
> is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê hierdie
> nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
> hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort van
> 'n stemming.
> Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die lokale in
> George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
> Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
> hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie ou
> 'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
> ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
> jaar met wraak op George wees.
> Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe nie,
> maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of is
> dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
> asof sy vir haar inkomste baklei!
> "Annette" wrote in message
> news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
>> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
>> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>>
>> Annette
>>
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73211 is 'n antwoord op boodskap #73204] Vr, 07 Februarie 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek reken Karen Meiring het maar net gedoen wat enige sakeman
sou doen, sy het haar mark beskerm teen iemand wat by haar
maatskappy se kliënte die room wou afskep. En sy het net
een saal op George gehuur hoor, net een. Die ander
organiseerder was dom genoeg om aan te kondig dat al die
opvoerings in die stadsaal gaan wees voor hy die saal
probeer bespreek het. Taamlik dom vir 'n slim opportunis,
het ek gereken.

Of dit geregverdig is, is nie heeltemaal so helder nie, want die
KKNK het nie 'n winsmotief nie, dit word swaar deur borge
gedra, onder ander die provinsiale regering.

En jy is reg dat so 'n aksie net op korttermyn sal werk. En daar
is nie plek vir arrogansie in sulke opbenbare maatskappye nie.
Die burgemeester van George het reeds die saal vir 2004
bespreek en gesê hy sal kyk of en hoe die KKNK die saal
vanjaar benut voor daar besluit word of hulle dit volgende
jaar weer kan huur.

Maar ek dink sy verdien punte vir die stap, al is dit net om te
wys die KKNK laat nie kabouters met hulle mors nie.

Ek glo sy word deur die KKNK betaal, maar dit sal geen
supersalaris wees nie. As ek reg onthou is haar man 'n argitek
en sy is 'n redelik suksesvolle kunstenaar in eie reg, ek reken
nie sy baklei vir oorlewing nie. En sy is 'n uitstaande
organiseerder, sy het vroeër ook Aardklop suksesvol bestuur.

Wouter

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê hierdie
nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort van
'n stemming.
Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die lokale in
George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie ou
'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
jaar met wraak op George wees.
Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe nie,
maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of is
dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
asof sy vir haar inkomste baklei!

"Annette" skryf in boodskap news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>
> Annette
Re: KKNK 2003 [boodskap #73220 is 'n antwoord op boodskap #73211] Vr, 07 Februarie 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem maar
'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir 'n
kunstefees?

Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste groep
Afrikaners in elk geval woon ...

Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir my dat
dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank kan
doen nie ...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e4391c5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek reken Karen Meiring het maar net gedoen wat enige sakeman
> sou doen, sy het haar mark beskerm teen iemand wat by haar
> maatskappy se kliënte die room wou afskep. En sy het net
> een saal op George gehuur hoor, net een. Die ander
> organiseerder was dom genoeg om aan te kondig dat al die
> opvoerings in die stadsaal gaan wees voor hy die saal
> probeer bespreek het. Taamlik dom vir 'n slim opportunis,
> het ek gereken.
>
> Of dit geregverdig is, is nie heeltemaal so helder nie, want die
> KKNK het nie 'n winsmotief nie, dit word swaar deur borge
> gedra, onder ander die provinsiale regering.
>
> En jy is reg dat so 'n aksie net op korttermyn sal werk. En daar
> is nie plek vir arrogansie in sulke opbenbare maatskappye nie.
> Die burgemeester van George het reeds die saal vir 2004
> bespreek en gesê hy sal kyk of en hoe die KKNK die saal
> vanjaar benut voor daar besluit word of hulle dit volgende
> jaar weer kan huur.
>
> Maar ek dink sy verdien punte vir die stap, al is dit net om te
> wys die KKNK laat nie kabouters met hulle mors nie.
>
> Ek glo sy word deur die KKNK betaal, maar dit sal geen
> supersalaris wees nie. As ek reg onthou is haar man 'n argitek
> en sy is 'n redelik suksesvolle kunstenaar in eie reg, ek reken
> nie sy baklei vir oorlewing nie. En sy is 'n uitstaande
> organiseerder, sy het vroeër ook Aardklop suksesvol bestuur.
>
> Wouter
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
> dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
> kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
> Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
> is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
> is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê hierdie
> nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
> hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort van
> 'n stemming.
> Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die lokale in
> George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
> Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
> hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie ou
> 'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
> ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
> jaar met wraak op George wees.
> Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe nie,
> maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of is
> dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
> asof sy vir haar inkomste baklei!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
>> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
>> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>>
>> Annette
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73222 is 'n antwoord op boodskap #73220] Vr, 07 Februarie 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, as daar 'n kunstefees in Pretoria moet wees omdat die meeste
Afrikaners daar woon, dan sal daar gelyktydig 'n kunstefees in elke voorstad
moet wees:))

Annette

> skryf in boodskap news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem maar
> 'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir 'n
> kunstefees?
>
> Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste groep
> Afrikaners in elk geval woon ...
>
> Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir my dat
> dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
> waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank kan
> doen nie ...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e4391c5.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek reken Karen Meiring het maar net gedoen wat enige sakeman
>> sou doen, sy het haar mark beskerm teen iemand wat by haar
>> maatskappy se kliënte die room wou afskep. En sy het net
>> een saal op George gehuur hoor, net een. Die ander
>> organiseerder was dom genoeg om aan te kondig dat al die
>> opvoerings in die stadsaal gaan wees voor hy die saal
>> probeer bespreek het. Taamlik dom vir 'n slim opportunis,
>> het ek gereken.
>>
>> Of dit geregverdig is, is nie heeltemaal so helder nie, want die
>> KKNK het nie 'n winsmotief nie, dit word swaar deur borge
>> gedra, onder ander die provinsiale regering.
>>
>> En jy is reg dat so 'n aksie net op korttermyn sal werk. En daar
>> is nie plek vir arrogansie in sulke opbenbare maatskappye nie.
>> Die burgemeester van George het reeds die saal vir 2004
>> bespreek en gesê hy sal kyk of en hoe die KKNK die saal
>> vanjaar benut voor daar besluit word of hulle dit volgende
>> jaar weer kan huur.
>>
>> Maar ek dink sy verdien punte vir die stap, al is dit net om te
>> wys die KKNK laat nie kabouters met hulle mors nie.
>>
>> Ek glo sy word deur die KKNK betaal, maar dit sal geen
>> supersalaris wees nie. As ek reg onthou is haar man 'n argitek
>> en sy is 'n redelik suksesvolle kunstenaar in eie reg, ek reken
>> nie sy baklei vir oorlewing nie. En sy is 'n uitstaande
>> organiseerder, sy het vroeër ook Aardklop suksesvol bestuur.
>>
>> Wouter
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
>> dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
>> kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
>> Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
>> is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
>> is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê
> hierdie
>> nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
>> hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort
> van
>> 'n stemming.
>> Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die
lokale
> in
>> George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
>> Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
>> hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie
> ou
>> 'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
>> ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
>> jaar met wraak op George wees.
>> Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe
> nie,
>> maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of
> is
>> dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
>> asof sy vir haar inkomste baklei!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
>>> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
>>> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>>>
>>> Annette
>>
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73225 is 'n antwoord op boodskap #73220] Vr, 07 Februarie 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is minder seker oor Potch, maar ek reken jy is verkeerd oor Oudsthoorn.
Oudtshoorn bied 'n kombinasie wat geen stad het nie, nl baie lokale, maar
min
inwoners. In enige stad sal 'n fees van die KKNK se omvang 'n logistieke
nagmerrie wees, jy sal nie kan beweeg nie. Dis reeds op Oudtshoorn 'n
probleem, elders sal die probleem net groter wees.

Daar is reeds talle nabootsings naby die Kaap, op Stellenbosch, Melkbos,
en Hermanus, om net 'n paar te noem. Nie een van hulle het in my oë
die potensiaal om 'n duik in die KKNK te maak nie. Die KKNK
is 'n happening wat nie maklik elders kan gebeur nie.

Wouter

Jonas skryf in boodskap news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem maar
'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir 'n
kunstefees?

Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste
groep
Afrikaners in elk geval woon ...

Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir my dat
dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank kan
doen nie ...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e4391c5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek reken Karen Meiring het maar net gedoen wat enige sakeman
> sou doen, sy het haar mark beskerm teen iemand wat by haar
> maatskappy se kliënte die room wou afskep. En sy het net
> een saal op George gehuur hoor, net een. Die ander
> organiseerder was dom genoeg om aan te kondig dat al die
> opvoerings in die stadsaal gaan wees voor hy die saal
> probeer bespreek het. Taamlik dom vir 'n slim opportunis,
> het ek gereken.
>
> Of dit geregverdig is, is nie heeltemaal so helder nie, want die
> KKNK het nie 'n winsmotief nie, dit word swaar deur borge
> gedra, onder ander die provinsiale regering.
>
> En jy is reg dat so 'n aksie net op korttermyn sal werk. En daar
> is nie plek vir arrogansie in sulke opbenbare maatskappye nie.
> Die burgemeester van George het reeds die saal vir 2004
> bespreek en gesê hy sal kyk of en hoe die KKNK die saal
> vanjaar benut voor daar besluit word of hulle dit volgende
> jaar weer kan huur.
>
> Maar ek dink sy verdien punte vir die stap, al is dit net om te
> wys die KKNK laat nie kabouters met hulle mors nie.
>
> Ek glo sy word deur die KKNK betaal, maar dit sal geen
> supersalaris wees nie. As ek reg onthou is haar man 'n argitek
> en sy is 'n redelik suksesvolle kunstenaar in eie reg, ek reken
> nie sy baklei vir oorlewing nie. En sy is 'n uitstaande
> organiseerder, sy het vroeër ook Aardklop suksesvol bestuur.
>
> Wouter
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
> dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
> kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
> Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
> is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
> is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê hierdie
> nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
> hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort van
> 'n stemming.
> Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die lokale in
> George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
> Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
> hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie ou
> 'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
> ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
> jaar met wraak op George wees.
> Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe nie,
> maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of is
> dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
> asof sy vir haar inkomste baklei!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
>> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
>> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>>
>> Annette
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73230 is 'n antwoord op boodskap #73211] Vr, 07 Februarie 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet met jou saamstem en eintlik het ek net een probleem met haar
houding. Hulle almal gooi die storie dat die kusfees vir die bevordering
van die kunstenaar is as eerste prioriteit. Met hierdie aksie van haar het
sy 'haar' fees beskerm ten koste van hoeveel kunstenaars wat nou nie kan
deelneem nie.....

Re: KKNK 2003 [boodskap #73239 is 'n antwoord op boodskap #73230] Vr, 07 Februarie 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie die enigste hoek waaruit jy daarna kan kyk nie, hoor.

Die alternatiewe organiseerder, ek dink sy naam is Deon
Opperman, wou uit-en-uit vir die groot name en gewilde
produksies gaan. Heelwat van dié name is vies omdat die
KKNK van hulle produksies nie aanvaar het vir die Hooffees
nie en hulle saam met die hoi-poloi aansoek moes doen
vir die Rimpelfees, daardie proses is nog aan die gang.
Maar hulle sou wel almal die Rimpelfees haal, dit sou
malligheid wees om hulle te weier. Die probleem is die ego's.

Die KKNK se keurkomitee probeer 'n balans van gevestigde
en nuwe belowende akteurs in die Hooffees inwerk, dit sit
nie lekker in prima donna kunstenaars se ego's nie, maar dit
is nie noodwendig sleg vir die kunstenaarsgroep in geheel nie.

'n Alternatief op George, waar baie van die feesgangers oornag,
met bluechip-produksies, waarskynlik teen hoër pryse, is myns
insiens opportunisties en minstens deels teenproduktief, dit sou
minder feesgangers by die opkomendes se produksies beteken.

So dis ten koste van sommige kunstenaars, ja. Maar weer tot
voordeel van ander.

Dis moeilik om te sê wie is die held en wie is die skurk in
hierdie verhaal - ek dink beide kant het 'n dosis van albei.

Wouter

Suidwester skryf in boodskap news:3e43bdde.0@news1.mweb.co.za...
Ek moet met jou saamstem en eintlik het ek net een probleem met haar
houding. Hulle almal gooi die storie dat die kusfees vir die bevordering
van die kunstenaar is as eerste prioriteit. Met hierdie aksie van haar
het
sy 'haar' fees beskerm ten koste van hoeveel kunstenaars wat nou nie kan
deelneem nie.....

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e4391c5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek reken Karen Meiring het maar net gedoen wat enige sakeman
> sou doen, sy het haar mark beskerm teen iemand wat by haar
> maatskappy se kliënte die room wou afskep. En sy het net
> een saal op George gehuur hoor, net een. Die ander
> organiseerder was dom genoeg om aan te kondig dat al die
> opvoerings in die stadsaal gaan wees voor hy die saal
> probeer bespreek het. Taamlik dom vir 'n slim opportunis,
> het ek gereken.
>
> Of dit geregverdig is, is nie heeltemaal so helder nie, want die
> KKNK het nie 'n winsmotief nie, dit word swaar deur borge
> gedra, onder ander die provinsiale regering.
>
> En jy is reg dat so 'n aksie net op korttermyn sal werk. En daar
> is nie plek vir arrogansie in sulke opbenbare maatskappye nie.
> Die burgemeester van George het reeds die saal vir 2004
> bespreek en gesê hy sal kyk of en hoe die KKNK die saal
> vanjaar benut voor daar besluit word of hulle dit volgende
> jaar weer kan huur.
>
> Maar ek dink sy verdien punte vir die stap, al is dit net om te
> wys die KKNK laat nie kabouters met hulle mors nie.
>
> Ek glo sy word deur die KKNK betaal, maar dit sal geen
> supersalaris wees nie. As ek reg onthou is haar man 'n argitek
> en sy is 'n redelik suksesvolle kunstenaar in eie reg, ek reken
> nie sy baklei vir oorlewing nie. En sy is 'n uitstaande
> organiseerder, sy het vroeër ook Aardklop suksesvol bestuur.
>
> Wouter

> "Suidwester" wrote in message
> news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George? Die
> dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
> kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
> Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK en
> is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie en
> is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê
> hierdie nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George
> en dat hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra.
> Soort van 'n stemming.
> Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die lokale in
> George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar kelder.
> Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy met
> hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my hierdie ou
> 'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar wat
> ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
> jaar met wraak op George wees.
> Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan nie na sulke feeste toe nie,
> maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of
> dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
> asof sy vir haar inkomste baklei!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
>> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
>> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>>
>> Annette
Re: KKNK 2003 [boodskap #73240 is 'n antwoord op boodskap #73225] Vr, 07 Februarie 2003 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - met alle respek. Die "happening" is nog nie groot genoeg dat ek
bereid is om 12 ure (enkelrit) daarheen te ry nie.
Maar - maak 'n nota in julle toekomsdagboeke - daar is sekere
besigheidsreëls wat vroeer of later gaan inskop ... ; -)))

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e43ba23.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is minder seker oor Potch, maar ek reken jy is verkeerd oor Oudsthoorn.
> Oudtshoorn bied 'n kombinasie wat geen stad het nie, nl baie lokale, maar
> min
> inwoners. In enige stad sal 'n fees van die KKNK se omvang 'n logistieke
> nagmerrie wees, jy sal nie kan beweeg nie. Dis reeds op Oudtshoorn 'n
> probleem, elders sal die probleem net groter wees.
>
> Daar is reeds talle nabootsings naby die Kaap, op Stellenbosch, Melkbos,
> en Hermanus, om net 'n paar te noem. Nie een van hulle het in my oë
> die potensiaal om 'n duik in die KKNK te maak nie. Die KKNK
> is 'n happening wat nie maklik elders kan gebeur nie.
>
> Wouter
>
>
> Jonas wrote in message
> news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem maar
> 'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir 'n
> kunstefees?
>
> Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste
> groep
> Afrikaners in elk geval woon ...
>
> Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir my dat
> dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
> waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank kan
> doen nie ...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e4391c5.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek reken Karen Meiring het maar net gedoen wat enige sakeman
>> sou doen, sy het haar mark beskerm teen iemand wat by haar
>> maatskappy se kliënte die room wou afskep. En sy het net
>> een saal op George gehuur hoor, net een. Die ander
>> organiseerder was dom genoeg om aan te kondig dat al die
>> opvoerings in die stadsaal gaan wees voor hy die saal
>> probeer bespreek het. Taamlik dom vir 'n slim opportunis,
>> het ek gereken.
>>
>> Of dit geregverdig is, is nie heeltemaal so helder nie, want die
>> KKNK het nie 'n winsmotief nie, dit word swaar deur borge
>> gedra, onder ander die provinsiale regering.
>>
>> En jy is reg dat so 'n aksie net op korttermyn sal werk. En daar
>> is nie plek vir arrogansie in sulke opbenbare maatskappye nie.
>> Die burgemeester van George het reeds die saal vir 2004
>> bespreek en gesê hy sal kyk of en hoe die KKNK die saal
>> vanjaar benut voor daar besluit word of hulle dit volgende
>> jaar weer kan huur.
>>
>> Maar ek dink sy verdien punte vir die stap, al is dit net om te
>> wys die KKNK laat nie kabouters met hulle mors nie.
>>
>> Ek glo sy word deur die KKNK betaal, maar dit sal geen
>> supersalaris wees nie. As ek reg onthou is haar man 'n argitek
>> en sy is 'n redelik suksesvolle kunstenaar in eie reg, ek reken
>> nie sy baklei vir oorlewing nie. En sy is 'n uitstaande
>> organiseerder, sy het vroeër ook Aardklop suksesvol bestuur.
>>
>> Wouter
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e4376fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sien nou die aand die geveg op KykNet tussen Oudtshoorn en George?
> Die
>> dik antie van Cut Glass is aan bestuur van die KKNK en 'n ander ou wil 'n
>> kunsfees op George begin op dieselfde tyd wat die KKNK aan die gang is.
>> Soos ek die ding verstaan is dit nogal moeilik om in te kom by die KKNK
> en
>> is die besluite oor wie en wat daar mag deelneem, nie te deursigtig nie
> en
>> is heelwat kunstenaars nie te opgeklits met die proses nie. Nou sê
> hierdie
>> nuwe perd dat hulle gewilde 'shows' planke toe wil vat op George en dat
>> hulle daaroor gaan besluit volgens dit wat die publiek voor vra. Soort
> van
>> 'n stemming.
>> Dis net toe wat die KKNK se antie haar melk wegskrik en al die
lokale
> in
>> George vir daai tyd boek en effektief die Geoarge idee vir vanjaar
> kelder.
>> Sy het baie tevrede met haarself gelyk en ek wonder of sy besef dat sy
> met
>> hierdie aksie net op korttermyn gewen het? Dit klink vir my of hierdie
> ou
>> 'n beter konsep het en mense is snaakse goed. Een en elke kunstenaar
> wat
>> ontevrede gaan wegstap van die KKNK vir watter rede ookal, gaan volgende
>> jaar met wraak op George wees.
>> Ek is elf g'n kunstenaar nie en ek gaan ook nie na sulke feeste toe
> nie,
>> maar ek het gewonder vir wie werk hierdie dame? Vir die kunstenaars of
> is
>> dit 'n maatskappy wat vir wins werk? Haar vegtende houding maak dit lyk
>> asof sy vir haar inkomste baklei!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1vlo3$181qhj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Besprekings vir KKNK 2003 open Maandag .
>>> Die fees is hierdie jaar 29 Maart tot 5 April in Oudtshoorn.
>>> Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za
>>>
>>> Annette
>>
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73245 is 'n antwoord op boodskap #73240] Vr, 07 Februarie 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Belangrike besigheidsreël het reeds ingeskop, Jonas.
As jy nie 'n goeie venue het nie, kan jy nie kompeteer nie.
Jou gesonde besigheidsbrein weet dit mos. Ek maak 'n
nota, ek volg dié een in Februarie 2008 op. En ek
voorspel Oudtshoorn sal dan steeds die grootste fees in die
Wes-Kaap wees en een van die twee grootstes in die land,
al is daar maar min Afrikaners relatief tot die meer noordelike dele.

En ek raai as daar 'n groter fees elders gaan wees, dan sal
dit êrens in die Noorde wees, maar buite 'n metropool.
En ek baseer my voorspelling op sekere besigheidsreëls.

As jy verskil kan jy gerus jou voorspelling gee.

Wouter

Jonas skryf in boodskap news:b20m1j$4gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wouter - met alle respek. Die "happening" is nog nie groot genoeg dat ek
bereid is om 12 ure (enkelrit) daarheen te ry nie.
Maar - maak 'n nota in julle toekomsdagboeke - daar is sekere
besigheidsreëls wat vroeer of later gaan inskop ... ; -)))

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e43ba23.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is minder seker oor Potch, maar ek reken jy is verkeerd oor Oudsthoorn.
> Oudtshoorn bied 'n kombinasie wat geen stad het nie, nl baie lokale, maar
> min
> inwoners. In enige stad sal 'n fees van die KKNK se omvang 'n logistieke
> nagmerrie wees, jy sal nie kan beweeg nie. Dis reeds op Oudtshoorn 'n
> probleem, elders sal die probleem net groter wees.
>
> Daar is reeds talle nabootsings naby die Kaap, op Stellenbosch, Melkbos,
> en Hermanus, om net 'n paar te noem. Nie een van hulle het in my oë
> die potensiaal om 'n duik in die KKNK te maak nie. Die KKNK
> is 'n happening wat nie maklik elders kan gebeur nie.
>
> Wouter
>
>
> Jonas wrote in message
> news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem maar
> 'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir
> 'n kunstefees?
>
> Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste
> groep Afrikaners in elk geval woon ...

> Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir my dat
> dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
> waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank kan
> doen nie ...
Re: KKNK 2003 [boodskap #73249 is 'n antwoord op boodskap #73245] Sa, 08 Februarie 2003 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - nee - ek sal my reputasie waag sou ek dit doen. (Netnou word ek
gedaag om die July-wenner te voorspel ...)

Wat ek wel ook waarnee is dat die "elke dorp het nou 'n fees waar ons almal
lekker kan voel" nie lank sal hou nie.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e43e29a.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Belangrike besigheidsreël het reeds ingeskop, Jonas.
> As jy nie 'n goeie venue het nie, kan jy nie kompeteer nie.
> Jou gesonde besigheidsbrein weet dit mos. Ek maak 'n
> nota, ek volg dié een in Februarie 2008 op. En ek
> voorspel Oudtshoorn sal dan steeds die grootste fees in die
> Wes-Kaap wees en een van die twee grootstes in die land,
> al is daar maar min Afrikaners relatief tot die meer noordelike dele.
>
> En ek raai as daar 'n groter fees elders gaan wees, dan sal
> dit êrens in die Noorde wees, maar buite 'n metropool.
> En ek baseer my voorspelling op sekere besigheidsreëls.
>
> As jy verskil kan jy gerus jou voorspelling gee.
>
> Wouter
>
>
> Jonas wrote in message
> news:b20m1j$4gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wouter - met alle respek. Die "happening" is nog nie groot genoeg dat ek
> bereid is om 12 ure (enkelrit) daarheen te ry nie.
> Maar - maak 'n nota in julle toekomsdagboeke - daar is sekere
> besigheidsreëls wat vroeer of later gaan inskop ... ; -)))
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e43ba23.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek is minder seker oor Potch, maar ek reken jy is verkeerd oor
> Oudsthoorn.
>> Oudtshoorn bied 'n kombinasie wat geen stad het nie, nl baie lokale, maar
>> min
>> inwoners. In enige stad sal 'n fees van die KKNK se omvang 'n logistieke
>> nagmerrie wees, jy sal nie kan beweeg nie. Dis reeds op Oudtshoorn 'n
>> probleem, elders sal die probleem net groter wees.
>>
>> Daar is reeds talle nabootsings naby die Kaap, op Stellenbosch, Melkbos,
>> en Hermanus, om net 'n paar te noem. Nie een van hulle het in my oë
>> die potensiaal om 'n duik in die KKNK te maak nie. Die KKNK
>> is 'n happening wat nie maklik elders kan gebeur nie.
>>
>> Wouter
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem
> maar
>> 'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir
>> 'n kunstefees?
>>
>> Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste
>> groep Afrikaners in elk geval woon ...
>
>> Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir my
> dat
>> dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
>> waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank kan
>> doen nie ...
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73251 is 'n antwoord op boodskap #73249] Sa, 08 Februarie 2003 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie voel lekker vir wie op sulke feeste?:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b221ag$r1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wouter - nee - ek sal my reputasie waag sou ek dit doen. (Netnou word ek
> gedaag om die July-wenner te voorspel ...)
>
> Wat ek wel ook waarnee is dat die "elke dorp het nou 'n fees waar ons almal
> lekker kan voel" nie lank sal hou nie.
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e43e29a.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Belangrike besigheidsreël het reeds ingeskop, Jonas.
>> As jy nie 'n goeie venue het nie, kan jy nie kompeteer nie.
>> Jou gesonde besigheidsbrein weet dit mos. Ek maak 'n
>> nota, ek volg dié een in Februarie 2008 op. En ek
>> voorspel Oudtshoorn sal dan steeds die grootste fees in die
>> Wes-Kaap wees en een van die twee grootstes in die land,
>> al is daar maar min Afrikaners relatief tot die meer noordelike dele.
>>
>> En ek raai as daar 'n groter fees elders gaan wees, dan sal
>> dit êrens in die Noorde wees, maar buite 'n metropool.
>> En ek baseer my voorspelling op sekere besigheidsreëls.
>>
>> As jy verskil kan jy gerus jou voorspelling gee.
>>
>> Wouter
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:b20m1j$4gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wouter - met alle respek. Die "happening" is nog nie groot genoeg dat ek
>> bereid is om 12 ure (enkelrit) daarheen te ry nie.
>> Maar - maak 'n nota in julle toekomsdagboeke - daar is sekere
>> besigheidsreëls wat vroeer of later gaan inskop ... ; -)))
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e43ba23.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek is minder seker oor Potch, maar ek reken jy is verkeerd oor
>> Oudsthoorn.
>>> Oudtshoorn bied 'n kombinasie wat geen stad het nie, nl baie lokale,
> maar
>>> min
>>> inwoners. In enige stad sal 'n fees van die KKNK se omvang 'n logistieke
>>> nagmerrie wees, jy sal nie kan beweeg nie. Dis reeds op Oudtshoorn 'n
>>> probleem, elders sal die probleem net groter wees.
>>>
>>> Daar is reeds talle nabootsings naby die Kaap, op Stellenbosch, Melkbos,
>>> en Hermanus, om net 'n paar te noem. Nie een van hulle het in my oë
>>> die potensiaal om 'n duik in die KKNK te maak nie. Die KKNK
>>> is 'n happening wat nie maklik elders kan gebeur nie.
>>>
>>> Wouter
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons darem
>> maar
>>> 'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe vir
>>> 'n kunstefees?
>>>
>>> Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste
>>> groep Afrikaners in elk geval woon ...
>>
>>> Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir
my
>> dat
>>> dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
>>> waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te lank
> kan
>>> doen nie ...
>>
>
Re: KKNK 2003 [boodskap #73252 is 'n antwoord op boodskap #73239] Sa, 08 Februarie 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
daar is al baie op die groep geskryf dat as daar twee afrikaners is sal daar
2 politieke partye wees en ook sal daar 2 kerk denominasies wees, so dit is
niks snaaks om te sien hoe andere oor die land ook probeer om soortgelyke
feeste aan te bied nie. aan die anderkant is daar net een Grahamstad
kunstefees.
daar was 2 posstukke wat die kknk 'n afrikaner fees genoem het. ek was altyd
onder die indruk dat dit vir die afrikaanssprekende se kunste bedoel was.

- Elaine, jy's mos in die bedryf van webblad ontwerp, die ontwerpers van die
webblad van die kknk is 'n vier-en-twintig jare kêrel en sy vrou van
Oudthoorn, wat ook binnekort Rooi Rose se webblad gaan doen. Kan jy glo dis
'n Du Plessis, hulle pop ook oral op ... :-)
Re: KKNK 2003 [boodskap #73255 is 'n antwoord op boodskap #73251] Sa, 08 Februarie 2003 10:35 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou 'n ander onderwerp waaroor ek ook anders voel ...

"Annette" skryf in boodskap news:b221vh$17oev7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wie voel lekker vir wie op sulke feeste?:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b221ag$r1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wouter - nee - ek sal my reputasie waag sou ek dit doen. (Netnou word ek
>> gedaag om die July-wenner te voorspel ...)
>>
>> Wat ek wel ook waarnee is dat die "elke dorp het nou 'n fees waar ons
> almal
>> lekker kan voel" nie lank sal hou nie.
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e43e29a.0@news1.mweb.co.za...
>>> 'n Belangrike besigheidsreël het reeds ingeskop, Jonas.
>>> As jy nie 'n goeie venue het nie, kan jy nie kompeteer nie.
>>> Jou gesonde besigheidsbrein weet dit mos. Ek maak 'n
>>> nota, ek volg dié een in Februarie 2008 op. En ek
>>> voorspel Oudtshoorn sal dan steeds die grootste fees in die
>>> Wes-Kaap wees en een van die twee grootstes in die land,
>>> al is daar maar min Afrikaners relatief tot die meer noordelike dele.
>>>
>>> En ek raai as daar 'n groter fees elders gaan wees, dan sal
>>> dit êrens in die Noorde wees, maar buite 'n metropool.
>>> En ek baseer my voorspelling op sekere besigheidsreëls.
>>>
>>> As jy verskil kan jy gerus jou voorspelling gee.
>>>
>>> Wouter
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:b20m1j$4gn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wouter - met alle respek. Die "happening" is nog nie groot genoeg dat ek
>>> bereid is om 12 ure (enkelrit) daarheen te ry nie.
>>> Maar - maak 'n nota in julle toekomsdagboeke - daar is sekere
>>> besigheidsreëls wat vroeer of later gaan inskop ... ; -)))
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e43ba23.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek is minder seker oor Potch, maar ek reken jy is verkeerd oor
>>> Oudsthoorn.
>>>> Oudtshoorn bied 'n kombinasie wat geen stad het nie, nl baie lokale,
>> maar
>>>> min
>>>> inwoners. In enige stad sal 'n fees van die KKNK se omvang 'n
> logistieke
>>>> nagmerrie wees, jy sal nie kan beweeg nie. Dis reeds op Oudtshoorn 'n
>>>> probleem, elders sal die probleem net groter wees.
>>>>
>>>> Daar is reeds talle nabootsings naby die Kaap, op Stellenbosch,
> Melkbos,
>>>> en Hermanus, om net 'n paar te noem. Nie een van hulle het in my oë
>>>> die potensiaal om 'n duik in die KKNK te maak nie. Die KKNK
>>>> is 'n happening wat nie maklik elders kan gebeur nie.
>>>>
>>>> Wouter
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:b2067s$r62$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die geskil tussen George en Oudtshoorn het my laat dink dat ons
darem
>>> maar
>>>> 'n onnosele klomp is - hoekom ry ons Oudtshoorn en Potchefstroom toe
> vir
>>>> 'n kunstefees?
>>>>
>>>> Waarom is die kunstefeeste nie in Pretoria nie - dis waar die grootste
>>>> groep Afrikaners in elk geval woon ...
>>>
>>>> Ek het nie 'n kristalbal nie, maar my gesonde besigheidsbrein sê vir
> my
>>> dat
>>>> dit bloot tyd is voor die kunstefeeste hervestig gaan word - en dit is
>>>> waarom Karen George se saal bespreek het - sy sal dit nie vir te
lank
>> kan
>>>> doen nie ...
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Weereens Hallo Almal
Volgende onderwerp: krieketpaartie, antie
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:20:10 MGT 2024