Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vergewe en Vergeet
Vergewe en Vergeet [boodskap #73048] Ma, 03 Februarie 2003 10:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nou een ding - as iemand dit vir my sê kan ek hom/haar nie glo nie.
Net nou die dag weer die moeder van een van die kroegslagoffers wat nou
kwansuis die persoon wat die moorde beveel het vergewe het - maar sy kon hom
nie vergeet nie - want hulle moes vir die koerante en tydskrifte mekaar
omhels.
Hoeveel het ons nie al gehoor iemand verklaar dat hy/sy 'n persoon vir iets
vergewe het nie, en dit is alles verby - maar laat daar nou net weer iets
verkeerd loop, dan kom mens agter dat dit nooit vergeet is nie, en die
vergewe nog minder, want die oortreding word maar altyd telkens teen die kop
gegooi van die oortreder deur die vergewer - maak nie saak hoe lank na die
tyd nie

Nou kom ons by liewe oon Nelson - ek laat my nie vertel hy het alles vergewe
en vergeet wat met hom gebeur het nie, anders sou hy nie so van tyd tot tyd
vir FW so in die harnas gejaag het nie.

So, ek sien die toespraak vir die dames as deel van daardie vergewe en
vergeet-ding - en dit lyk of ons mense hier meer ontsteld daaroor is as
enigiemand anders.
Hoekom?

Annette
Re: Vergewe en Vergeet [boodskap #73051 is 'n antwoord op boodskap #73048] Ma, 03 Februarie 2003 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is geneig om jou saam te stem. Enigiemand wat al in 'n oorlog 'n skoot
in aggressie afgetrek het en die gevolge gesien het, sal vir jou vertel van
die haat waartoe jy gedryf word om mense blindelings te kan doodmaak en ook
oor hoe veel erger die dade van jou vyand lyk in daardie tyd wat julle nie
kan wag om mekaar vrek te maak nie. Nou die dat meeste van die swart
afrikane eintlik gehuiwer het om vir jou rede te gee om hulle nog meer te
haat nie! Saldate kan rillerstories vertel van kinders en vrouens wat
onder die hande van swart 'terroriste' [soos ons hulle genoem het doerie
jare] deurgeloop het. Van hierdie amper ondenkbare wreedhede aan mense wat
eintlik niks met die oorlog te doen het nie, het gemaak dat mens die swart
mense oor die algemeen vir jare nie verdra nie en slegs met die verloop van
jare, vergewe het, maar vergeet? Nooit as te nimmer nie. Dis waarom as
mens vandag die moorde op die plase en sommer oor die algemeen by
diefstalle, van hoor, dan kom daai jare in die bos weer na vore. Alle
vordering wat jy gemaak het om saam met jou medemens te lewe, verdwyn in 'n
oomblik. Ek stem dus van die vergewe, maar vergeet?
Ou oom Nelson, wonderlike man wat hy is, se kop begin aankap. Dis tyd
dat hy plaastoe gaan en op sy stoep gaan sit en kyk hoe sy bees vet word.
Sy teregwysing aan Bush is soos die spreekwoordelike poep teen donderweer
soveel as wat dit eintlik vir die VSA en die wêreld saakmaak! Hier in
Afrika kan ons nie eers petty diefstal en padsterftes uitsorteer nie.....wat
is die kans dat ons 'n invloed kan hê op die wêreldpolitiek? Wonder of
die oubaas nou al ooit gaan sit en dink het waarvandaan die skenkings wat
hulle so graag ontvang, nou eintlik kom?

"Annette" skryf in boodskap news:b1lhei$1463js$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is nou een ding - as iemand dit vir my sê kan ek hom/haar nie glo nie.
> Net nou die dag weer die moeder van een van die kroegslagoffers wat nou
> kwansuis die persoon wat die moorde beveel het vergewe het - maar sy kon hom
> nie vergeet nie - want hulle moes vir die koerante en tydskrifte mekaar
> omhels.
> Hoeveel het ons nie al gehoor iemand verklaar dat hy/sy 'n persoon vir iets
> vergewe het nie, en dit is alles verby - maar laat daar nou net weer iets
> verkeerd loop, dan kom mens agter dat dit nooit vergeet is nie, en die
> vergewe nog minder, want die oortreding word maar altyd telkens teen die kop
> gegooi van die oortreder deur die vergewer - maak nie saak hoe lank na die
> tyd nie
>
> Nou kom ons by liewe oon Nelson - ek laat my nie vertel hy het alles vergewe
> en vergeet wat met hom gebeur het nie, anders sou hy nie so van tyd tot tyd
> vir FW so in die harnas gejaag het nie.
>
> So, ek sien die toespraak vir die dames as deel van daardie vergewe en
> vergeet-ding - en dit lyk of ons mense hier meer ontsteld daaroor is as
> enigiemand anders.
> Hoekom?
>
> Annette
>
Re: Vergewe en Vergeet [boodskap #73052 is 'n antwoord op boodskap #73051] Ma, 03 Februarie 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy beskuldig ons bedelaars verkeerd - ek dink hulle het van oraloor
gesamentlik meer gekry as van Amerika.
:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3e64bc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is geneig om jou saam te stem. Enigiemand wat al in 'n oorlog 'n skoot
> in aggressie afgetrek het en die gevolge gesien het, sal vir jou vertel van
> die haat waartoe jy gedryf word om mense blindelings te kan doodmaak en ook
> oor hoe veel erger die dade van jou vyand lyk in daardie tyd wat julle nie
> kan wag om mekaar vrek te maak nie. Nou die dat meeste van die swart
> afrikane eintlik gehuiwer het om vir jou rede te gee om hulle nog meer te
> haat nie! Saldate kan rillerstories vertel van kinders en vrouens wat
> onder die hande van swart 'terroriste' [soos ons hulle genoem het doerie
> jare] deurgeloop het. Van hierdie amper ondenkbare wreedhede aan mense wat
> eintlik niks met die oorlog te doen het nie, het gemaak dat mens die swart
> mense oor die algemeen vir jare nie verdra nie en slegs met die verloop van
> jare, vergewe het, maar vergeet? Nooit as te nimmer nie. Dis waarom as
> mens vandag die moorde op die plase en sommer oor die algemeen by
> diefstalle, van hoor, dan kom daai jare in die bos weer na vore. Alle
> vordering wat jy gemaak het om saam met jou medemens te lewe, verdwyn in 'n
> oomblik. Ek stem dus van die vergewe, maar vergeet?
> Ou oom Nelson, wonderlike man wat hy is, se kop begin aankap. Dis tyd
> dat hy plaastoe gaan en op sy stoep gaan sit en kyk hoe sy bees vet word.
> Sy teregwysing aan Bush is soos die spreekwoordelike poep teen donderweer
> soveel as wat dit eintlik vir die VSA en die wêreld saakmaak! Hier in
> Afrika kan ons nie eers petty diefstal en padsterftes uitsorteer nie.....wat
> is die kans dat ons 'n invloed kan hê op die wêreldpolitiek? Wonder of
> die oubaas nou al ooit gaan sit en dink het waarvandaan die skenkings wat
> hulle so graag ontvang, nou eintlik kom?
> "Annette" wrote in message
> news:b1lhei$1463js$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is nou een ding - as iemand dit vir my sê kan ek hom/haar nie glo nie.
>> Net nou die dag weer die moeder van een van die kroegslagoffers wat nou
>> kwansuis die persoon wat die moorde beveel het vergewe het - maar sy kon hom
>> nie vergeet nie - want hulle moes vir die koerante en tydskrifte mekaar
>> omhels.
>> Hoeveel het ons nie al gehoor iemand verklaar dat hy/sy 'n persoon vir iets
>> vergewe het nie, en dit is alles verby - maar laat daar nou net weer iets
>> verkeerd loop, dan kom mens agter dat dit nooit vergeet is nie, en die
>> vergewe nog minder, want die oortreding word maar altyd telkens teen die kop
>> gegooi van die oortreder deur die vergewer - maak nie saak hoe lank na die
>> tyd nie
>>
>> Nou kom ons by liewe oon Nelson - ek laat my nie vertel hy het alles vergewe
>> en vergeet wat met hom gebeur het nie, anders sou hy nie so van tyd tot tyd
>> vir FW so in die harnas gejaag het nie.
>>
>> So, ek sien die toespraak vir die dames as deel van daardie vergewe en
>> vergeet-ding - en dit lyk of ons mense hier meer ontsteld daaroor is as
>> enigiemand anders.
>> Hoekom?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Vergewe en Vergeet [boodskap #73057 is 'n antwoord op boodskap #73052] Ma, 03 Februarie 2003 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Korrek. Die meeste ontwikkelingshulp kom van Europa.
En hulle is minder warm oor die oorlog. Maar dis ironies
dat Amerika pas groot hulp op die vigsfront belowe het.
Wouter

Annette skryf in boodskap news:b1loum$11v285$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Jy beskuldig ons bedelaars verkeerd - ek dink hulle het van oraloor
gesamentlik meer gekry as van Amerika. :))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3e64bc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is geneig om jou saam te stem. Enigiemand wat al in 'n oorlog 'n
> Hier in Afrika kan ons nie eers petty diefstal en padsterftes
> uitsorteer nie.....wat is die kans dat ons 'n invloed kan hê
> op die wêreldpolitiek? Wonder of die oubaas nou al ooit
> gaan sit en dink het waarvandaan die skenkings wat
> hulle so graag ontvang, nou eintlik kom?
Re: Vergewe en Vergeet [boodskap #73062 is 'n antwoord op boodskap #73048] Ma, 03 Februarie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek glo dat jy diesulkes kan vergewe.
Wanneer iets ernstig aan een naasbestaande gedoen is, word die persoonlik
verlies oorweldigend. En ek glo mens het nie die emosionele krag om 'n wrok
te koester nie. Indien jy dit nie so hanteer nie, stel jy die naasbestaande
gelyk aan die oortreder.

"Annette" skryf in boodskap news:b1lhei$1463js$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is nou een ding - as iemand dit vir my sê kan ek hom/haar nie glo nie.
> Net nou die dag weer die moeder van een van die kroegslagoffers wat nou
> kwansuis die persoon wat die moorde beveel het vergewe het - maar sy kon hom
> nie vergeet nie - want hulle moes vir die koerante en tydskrifte mekaar
> omhels.
> Hoeveel het ons nie al gehoor iemand verklaar dat hy/sy 'n persoon vir iets
> vergewe het nie, en dit is alles verby - maar laat daar nou net weer iets
> verkeerd loop, dan kom mens agter dat dit nooit vergeet is nie, en die
> vergewe nog minder, want die oortreding word maar altyd telkens teen die kop
> gegooi van die oortreder deur die vergewer - maak nie saak hoe lank na die
> tyd nie
>
> Nou kom ons by liewe oon Nelson - ek laat my nie vertel hy het alles vergewe
> en vergeet wat met hom gebeur het nie, anders sou hy nie so van tyd tot tyd
> vir FW so in die harnas gejaag het nie.
>
> So, ek sien die toespraak vir die dames as deel van daardie vergewe en
> vergeet-ding - en dit lyk of ons mense hier meer ontsteld daaroor is as
> enigiemand anders.
> Hoekom?
>
> Annette
>
Re: Vergewe en Vergeet [boodskap #73081 is 'n antwoord op boodskap #73048] Ma, 03 Februarie 2003 18:54 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die arme fokken Mandela is n donnerse terroris, hy was nie verniet in die
tronk nie, die doodstraf sou meer gepas gewees het. Hy moet sy bek hou en
bly wees hy lewe nog. Hy het niemand om te vergewe nie, daar is baie wat die
fokken houtkop moet probeer vergewe. Sy kanker moet hom net vinniger
opvreet
Die arme fokken Mandela is n donnerse terroris, hy was nie verniet in die
tronk nie, die doodstraf sou meer gepas gewees het. Hy moet sy bek hou en
bly wees hy lewe nog. Hy het niemand om te vergewe nie, daar is baie wat die
fokken houtkop moet probeer vergewe. Sy kanker moet hom net vinniger
opvreet
Vorige onderwerp: Doeps
Volgende onderwerp: Kan iemand gee vir my 'n foto?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:38:30 MGT 2024