Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Loftus rules
Loftus rules [boodskap #72893] Vr, 31 Januarie 2003 08:51 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
dit wil voorkom of die een breinsel brigade gaan besin oor die
naamsverandering. baie van die oud rugbyspelers het hulle mening gelug
daaroor en hulle het deur die bank gese dis belaglik. die hele wereld
ken loftus en almal gaan loftus toe om rugby te kyk al word dit nou
piesang genoem.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Loftus rules [boodskap #72895 is 'n antwoord op boodskap #72893] Vr, 31 Januarie 2003 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou sal hulle maar daardie 7-syfer bedrag moet terugbetaal aan Securicor -
want sien, dit werk so - advertensies is ten volle aftrekbaar vir
belastingdoeleindes, maar net 'n beperkte bedrag ( indien enige) vir
donasies is aftrekbaar.

Mense moenie toelaat dat emosie so hul ekonomiese denke oorheers nie;)))

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o2ek3vc21hagie7rjsn0enpd1qp2pvvk4c@4ax.com...
> dit wil voorkom of die een breinsel brigade gaan besin oor die
> naamsverandering. baie van die oud rugbyspelers het hulle mening gelug
> daaroor en hulle het deur die bank gese dis belaglik. die hele wereld
> ken loftus en almal gaan loftus toe om rugby te kyk al word dit nou
> piesang genoem.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Loftus rules [boodskap #72896 is 'n antwoord op boodskap #72893] Vr, 31 Januarie 2003 09:28 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
EK het my bedenkinge of hierdie ouens se vrese gegrond is.
Sal jy, of enige ander persoon na "Securicorpark" verwys, terwyl jy van
"Loftus" praat. Kingspark (Durban) is herdoop na ABSA-park - niemand praat
(Behalwe die media) van ABSA-park nie.
Ek is onder die indruk dat die nuutgekoopte naam ook 'n beperkte rakleeftyd
het.
Dit is egter bemoedigend om te sien dat ondersteuners hulle rugge styf maak.
Blou Bul-ondersteuners moes egter eerder hulle rugge styf gemaak het toe
hulle span so power gevaar het in die Super 12 ...

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o2ek3vc21hagie7rjsn0enpd1qp2pvvk4c@4ax.com...
> dit wil voorkom of die een breinsel brigade gaan besin oor die
> naamsverandering. baie van die oud rugbyspelers het hulle mening gelug
> daaroor en hulle het deur die bank gese dis belaglik. die hele wereld
> ken loftus en almal gaan loftus toe om rugby te kyk al word dit nou
> piesang genoem.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Rugby & Krieket - lig in die tonnel...
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:40:35 MGT 2024