grappie [boodskap #72663] |
Wo, 29 Januarie 2003 09:13 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Two women were chatting and one asked the other,
"Mable, do you talk to your husband while you're having passionate
intercourse?"
Mable answered, "Heavens No! Why would you want to make a phone call
at a time like that?"
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72704 is 'n antwoord op boodskap #72663] |
Wo, 29 Januarie 2003 14:36 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> Two women were chatting and one asked the other,
Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
is nie geinteresseer in watter grappies jou
laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72817 is 'n antwoord op boodskap #72704] |
Do, 30 Januarie 2003 11:22 |
Max[1]
Boodskappe: 241 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
11) This is a tow away zone ...............No Pah King
12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
16) Great ..................................Fa Kin Su Pa
"@rogers.com" kots:
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> Two women were chatting and one asked the other,
>
> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
> is nie geinteresseer in watter grappies jou
> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>
> Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72818 is 'n antwoord op boodskap #72704] |
Do, 30 Januarie 2003 11:28 |
Max[1]
Boodskappe: 241 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
McDuck, onthou, ons is jou maatjies. Ons
is geïnteresseerd (let op die deelteken
en die d) in watter grappies jou laat lag.
Ons is jou kleuterskool. Pos grappe in
Engels, of watter taal ookal. Lekker
vuiles, hulle kan selfs onintelligent
wees, maar dan móét hulle wel Engels wees.
Max - wat net soveel sê het as die antie_______________
"@rogers.com" hiet en gebied weer (soos gewoonlik):
> Threeships Mcduck wrote:
>
>> Two women were chatting and one asked the other,
>
> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
> is nie geinteresseer in watter grappies jou
> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>
> Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72828 is 'n antwoord op boodskap #72817] |
Do, 30 Januarie 2003 12:17 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Cuk!! Dih Snahks!
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301300322.629d112a@posting.google.com...
> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
> 2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
> 3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
> 4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
> 5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
> 6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
> 7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
> 8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
> 9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
> 10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
> 11) This is a tow away zone ...............No Pah King
> 12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
> 13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
> 14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
> 15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
> 16) Great ..................................Fa Kin Su Pa
>
> "@rogers.com" kots:
>
>> Threeships Mcduck wrote:
>>
>>> Two women were chatting and one asked the other,
>>
>> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
>> is nie geinteresseer in watter grappies jou
>> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
>> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>>
>> Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72833 is 'n antwoord op boodskap #72828] |
Do, 30 Januarie 2003 13:17 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
De reesin whaai de leidie in kênnidah kênnot stêend de iengeliesj djouks ies
bekôs sjee das not spiek it!
Thys onne Bush (not de whan in de joe es y!)
"Annette" skryf in boodskap news:b1b5d3$115c1f$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> O Cuk!! Dih Snahks!
>
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0301300322.629d112a@posting.google.com...
>> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>>
>> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
>> 2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
>> 3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
>> 4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
>> 5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
>> 6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
>> 7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
>> 8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
>> 9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
>> 10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
>> 11) This is a tow away zone ...............No Pah King
>> 12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
>> 13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
>> 14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
>> 15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
>> 16) Great ..................................Fa Kin Su Pa
>>
>> "@rogers.com" kots:
>>
>>> Threeships Mcduck wrote:
>>>
>>>> Two women were chatting and one asked the other,
>>>
>>> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
>>> is nie geinteresseer in watter grappies jou
>>> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
>>> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>>>
>>> Tant Hessie van Duiwelskloof
>
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72853 is 'n antwoord op boodskap #72817] |
Do, 30 Januarie 2003 15:07 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
onder my aandag probeer bring nie die afgelope
dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
die soort van Internet mentaliteit het - almal
sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
as 'n babysitting service gebruik?
Gloudina
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72858 is 'n antwoord op boodskap #72853] |
Do, 30 Januarie 2003 17:22 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sê my bietjie - wie't die piesang voor jou hok geswaai?
E
wrote:
>
> Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
> onder my aandag probeer bring nie die afgelope
> dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
> Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
> die soort van Internet mentaliteit het - almal
> sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
> grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
> is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
> as 'n babysitting service gebruik?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72910 is 'n antwoord op boodskap #72853] |
Vr, 31 Januarie 2003 10:23 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit lekker om altyd 'n ou boks te wees?
skryf in boodskap news:3E393F32.4070900@rogers.com...
>
> Max wrote:
>
>> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>>
>> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
>
> Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
> onder my aandag probeer bring nie die afgelope
> dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
> Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
> die soort van Internet mentaliteit het - almal
> sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
> grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
> is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
> as 'n babysitting service gebruik?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72911 is 'n antwoord op boodskap #72858] |
Vr, 31 Januarie 2003 10:25 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
Piesang sal nie help vir daai lot nie.....'n hand vol rosyntjies dalk, maar
dan nou weer lieg sy so dat sy nog net die Grootrivier op poskaarte gesien
het? Of dalk wys sy en Dom Donner vir mekaar prenties?
"Elaine" skryf in boodskap news:3e395f6a.0@news1.mweb.co.za...
> Sê my bietjie - wie't die piesang voor jou hok geswaai?
>
> E
>
> wrote:
>>
>> Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
>> onder my aandag probeer bring nie die afgelope
>> dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
>> Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
>> die soort van Internet mentaliteit het - almal
>> sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
>> grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
>> is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
>> as 'n babysitting service gebruik?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72914 is 'n antwoord op boodskap #72911] |
Vr, 31 Januarie 2003 10:58 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet erken, ek het nie daai gesprekkie gevolg nie.
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a4f35.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
> Piesang sal nie help vir daai lot nie.....'n hand vol rosyntjies dalk, maar
> dan nou weer lieg sy so dat sy nog net die Grootrivier op poskaarte gesien
> het? Of dalk wys sy en Dom Donner vir mekaar prenties?
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72945 is 'n antwoord op boodskap #72911] |
Vr, 31 Januarie 2003 13:33 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
Ek dink nog dat jy die een is wat "verkeerd" is.
Miskien noem hulle die mense in Upington se geweste
"kanaalape" maar ek het nooit die woord gehoor waar
ek grootgeword het nie (op 'n eiland tussen Kakamas
en Aughrabies.) Waar en wanneer het jy die woord
vir die eerste keer gehoor? Terloops, waar is jy
gebore?
Gloudina
|
|
|