Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 17 Pa's
17 Pa's [boodskap #72756] Do, 30 Januarie 2003 05:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gevangenis in Maksimum gevangenis naby Worcester het 'n vigs-wesie wat ook
HIV positief is aangeneem. Hulle stuur vir hom kaartjies, maak vir hom
klere, en maak selfs sy wense waar. So het hy toe 'n rit gekry in 'n ligte
vliegtuig. Die vlug was oor die tronk sodat hulle dit kon sien.

Annette
Re: 17 Pa's [boodskap #72859 is 'n antwoord op boodskap #72756] Do, 30 Januarie 2003 17:43 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Jan 2003 07:19:07 +0200, "Annette" wrote:

> Gevangenis in Maksimum gevangenis naby Worcester het 'n vigs-wesie wat ook
> HIV positief is aangeneem. Hulle stuur vir hom kaartjies, maak vir hom
> klere, en maak selfs sy wense waar. So het hy toe 'n rit gekry in 'n ligte
> vliegtuig. Die vlug was oor die tronk sodat hulle dit kon sien.
>
> Annette
>

Gevangenis of gevangenes?

DD
Vorige onderwerp: Hoe gaan dit nou weer?
Volgende onderwerp: Netgou inloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:19:26 MGT 2024