Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby & Krieket - lig in die tonnel...
Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72431] Vr, 24 Januarie 2003 20:56 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nog net so +/- 20 slapies dan het ons weer rugby & krieket op die boks.
Goddank.

Is hierdie bloot 'n mans-gevoel?
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72434 is 'n antwoord op boodskap #72431] Vr, 24 Januarie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 Jan 2003 22:56:49 +0200, "Jonas" wrote:
> Is hierdie bloot 'n mans-gevoel?
>

Dog jy dan àllie mans is stupid?
Stupid genoeg om histeries te
raak oor een ou wat 'n bal gooi
en een ou wat dit terug slaan...
een ou wat 'n bal gooi, een ou
wat dit terug slaan... een ou wat
'n bal gooi, een ou wat dit terug
slaan...
As dit vir alle mans opwinding
veroorsaak is ons inderdaad
minderwaardig.
Kyk jy jukskei ook? En sit jy
vasgenael voor die TV wanneer
rolbal gespeel word? Kan nie werklik
anders nie, want dit is ewe opwindend:-)))

DD
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72440 is 'n antwoord op boodskap #72434] Sa, 25 Januarie 2003 03:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - nee.
Maar as jy so voel oor juksie en rolbal kan ek jou aan my oupa voorstel.
Daar is net een ou wat ek ken wat nie so voel oor rugby en krieket nie - en
wat ek as normaal beskou.
Maar is jy nie die ou wat volgens Antie 'n identiteitskrisis het nie?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:i4d33v043gk1grfvnnkkfnrr1ocgga9hfa@4ax.com...
> On Fri, 24 Jan 2003 22:56:49 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
>> Is hierdie bloot 'n mans-gevoel?
>>
>
> Dog jy dan àllie mans is stupid?
> Stupid genoeg om histeries te
> raak oor een ou wat 'n bal gooi
> en een ou wat dit terug slaan...
> een ou wat 'n bal gooi, een ou
> wat dit terug slaan... een ou wat
> 'n bal gooi, een ou wat dit terug
> slaan...
> As dit vir alle mans opwinding
> veroorsaak is ons inderdaad
> minderwaardig.
> Kyk jy jukskei ook? En sit jy
> vasgenael voor die TV wanneer
> rolbal gespeel word? Kan nie werklik
> anders nie, want dit is ewe opwindend:-)))
>
> DD
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72442 is 'n antwoord op boodskap #72440] Sa, 25 Januarie 2003 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 05:41:19 +0200, "Jonas" wrote:
> Maar is jy nie die ou wat volgens Antie 'n identiteitskrisis het nie?

>>> Is hierdie bloot 'n mans-gevoel?
>>>

ò ò... dààrdie een is toe nie nét 'n antie gevoel nie
maar vir die eerste keer in die ng geskiedenis
onderskryf jy wat sy sê, Jonas. Lê jou werklike
lojaliteit en liefde by rugby en krieket of by die Antie, Jonas?

DD
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72443 is 'n antwoord op boodskap #72442] Sa, 25 Januarie 2003 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> maar vir die eerste keer in die ng geskiedenis
> onderskryf jy wat sy sê, Jonas. Lê jou werklike
> lojaliteit en liefde by rugby en krieket of by die Antie, Jonas?

Ja-nee, so zijn de helden gevallen.

Izakjolette du Plessis
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72444 is 'n antwoord op boodskap #72443] Sa, 25 Januarie 2003 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>
> Izakjolette du Plessis

Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
Dit is nog steeds gister by julle né.

Dave Du Plessis
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72462 is 'n antwoord op boodskap #72444] Sa, 25 Januarie 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - jy het my lamgelê ....

Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
; - )))

"DD" skryf in boodskap news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>
>>
>> Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>
>> Izakjolette du Plessis
>
>
> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
> Dit is nog steeds gister by julle né.
>
> Dave Du Plessis
>
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72467 is 'n antwoord op boodskap #72462] Sa, 25 Januarie 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien die VodacomCurriebekerkampioene het alweer hul Super 12 seisoen ( al
was dit 'n voor-super 12 vriendskaplike wedstryd) in hul ou tradisie
voortgesit - hulle het verloor:))
Dit sal hulle leer om Loftus se naam te verander;))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b0u6ih$j39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DD - jy het my lamgelê ....
>
> Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
> ; - )))
> "DD" wrote in message
> news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
>> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>
>>
>>>
>>> Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>>
>>> Izakjolette du Plessis
>>
>>
>> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
>> Dit is nog steeds gister by julle né.
>>
>> Dave Du Plessis
>>
>
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72484 is 'n antwoord op boodskap #72467] Sa, 25 Januarie 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehoop dat dit gebeeldsend wou wees - maar, helaas.
Sal maar die verslag in die Rapport moet lees...
Hoe het Gaffie gevaar? Goddank hy is nie meer 'n Haai nie ....

"Annette" skryf in boodskap news:b0ubk9$tf0pq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien die VodacomCurriebekerkampioene het alweer hul Super 12 seisoen ( al
> was dit 'n voor-super 12 vriendskaplike wedstryd) in hul ou tradisie
> voortgesit - hulle het verloor:))
> Dit sal hulle leer om Loftus se naam te verander;))
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b0u6ih$j39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DD - jy het my lamgelê ....
>>
>> Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
>> ; - )))
>> "DD" wrote in message
>> news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
>>> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>
>>>>
>>>> Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>>>
>>>> Izakjolette du Plessis
>>>
>>>
>>> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
>>> Dit is nog steeds gister by julle né.
>>>
>>> Dave Du Plessis
>>>
>>
>
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72493 is 'n antwoord op boodskap #72484] Sa, 25 Januarie 2003 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie - het sokker gekyk en net die telling gesien.
Sal maar sien wat Sunday Times oor die wedstryd te sê het.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b0ukbv$q3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het gehoop dat dit gebeeldsend wou wees - maar, helaas.
> Sal maar die verslag in die Rapport moet lees...
> Hoe het Gaffie gevaar? Goddank hy is nie meer 'n Haai nie ....
> "Annette" wrote in message
> news:b0ubk9$tf0pq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien die VodacomCurriebekerkampioene het alweer hul Super 12 seisoen
> ( al
>> was dit 'n voor-super 12 vriendskaplike wedstryd) in hul ou tradisie
>> voortgesit - hulle het verloor:))
>> Dit sal hulle leer om Loftus se naam te verander;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b0u6ih$j39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> DD - jy het my lamgelê ....
>>>
>>> Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
>>> ; - )))
>>> "DD" wrote in message
>>> news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
>>>> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>>> >
>>>> >Izakjolette du Plessis
>>>>
>>>>
>>>> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
>>>> Dit is nog steeds gister by julle né.
>>>>
>>>> Dave Du Plessis
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72508 is 'n antwoord op boodskap #72484] Sa, 25 Januarie 2003 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehoor SABC saai die wedstryd tussen die Bulls en
Stormers volgende naweek uit. Kan dit waar wees, dat
hulle nou oefenwedstryde met 'n week vertraging aanbied?
Wouter

"Jonas" skryf in boodskap news:b0ukbv$q3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek het gehoop dat dit gebeeldsend wou wees - maar, helaas.
Sal maar die verslag in die Rapport moet lees...
Hoe het Gaffie gevaar? Goddank hy is nie meer 'n Haai nie ....

"Annette" skryf in boodskap news:b0ubk9$tf0pq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sien die VodacomCurriebekerkampioene het alweer hul Super 12 seisoen ( al
> was dit 'n voor-super 12 vriendskaplike wedstryd) in hul ou tradisie
> voortgesit - hulle het verloor:))
> Dit sal hulle leer om Loftus se naam te verander;))
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b0u6ih$j39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DD - jy het my lamgelê ....
>>
>> Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
>> ; - )))
>> "DD" wrote in message
>> news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
>>> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>
>>>>
>>>> Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>>>
>>>> Izakjolette du Plessis
>>>
>>>
>>> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
>>> Dit is nog steeds gister by julle né.
>>>
>>> Dave Du Plessis
>>>
>>
>
Re: Rugby & Krieket - lig in die tonnel... [boodskap #72512 is 'n antwoord op boodskap #72508] So, 26 Januarie 2003 08:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees vandag dit was 'n lekker bakleiwedstryd - 3 van die WP en 1 Bul het
geel kaarte gekry.
Van die spel self word niks gesê nie, maar Gaffie het wel 'n vyf gedruk;)
Annette

@shotmail.com> skryf in boodskap news:3e331ec3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het gehoor SABC saai die wedstryd tussen die Bulls en
> Stormers volgende naweek uit. Kan dit waar wees, dat
> hulle nou oefenwedstryde met 'n week vertraging aanbied?
> Wouter
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b0ukbv$q3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het gehoop dat dit gebeeldsend wou wees - maar, helaas.
> Sal maar die verslag in die Rapport moet lees...
> Hoe het Gaffie gevaar? Goddank hy is nie meer 'n Haai nie ....
> "Annette" wrote in message
> news:b0ubk9$tf0pq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sien die VodacomCurriebekerkampioene het alweer hul Super 12 seisoen ( al
>> was dit 'n voor-super 12 vriendskaplike wedstryd) in hul ou tradisie
>> voortgesit - hulle het verloor:))
>> Dit sal hulle leer om Loftus se naam te verander;))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b0u6ih$j39$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> DD - jy het my lamgelê ....
>>>
>>> Nee - trots sal seevier ... Viva rugby & kriek-het ....
>>> ; - )))
>>> "DD" wrote in message
>>> news:h1743vgjdq92m3ripcs43o4rmuk5pf8dhk@4ax.com...
>>>> On Sat, 25 Jan 2003 04:49:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > Ja-nee, so zijn de helden gevallen.
>>>> >
>>>> >Izakjolette du Plessis
>>>>
>>>>
>>>> Izakjolette du Plessis, ly jy aan slaaploosheid?
>>>> Dit is nog steeds gister by julle né.
>>>>
>>>> Dave Du Plessis
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Snoeker tafel
Volgende onderwerp: Loftus rules
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:45:47 MGT 2024