Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ek het die fout gekry (SMS)
Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #71788] Sa, 11 Januarie 2003 16:02 na volgende boodskap
unk...  is tans af-lyn  unk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het die fout gekry. Crowded Cubicle SMS werk nou in NS ook. Gaan check
dit bietjie uit!

http://myweb.absa.co.za/gschoonbee/sms/index.htm

,-._,-.
\/)"(\/ :: doggie ::
(_o_)

Web: www.crowded.co.za
Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #71886 is 'n antwoord op boodskap #71788] Ma, 13 Januarie 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Na wat jy verlede week hier kwytgeraak het, neem ek jou nie kwalik dat
jy nie weer as Gideon verskyn nie. Jy doen jou gewildheid nie goed
nie!

Max_________________________________________________

"\( ` . liZarD" skryf in boodskap news:...
> Ek het die fout gekry. Crowded Cubicle SMS werk nou in NS ook. Gaan check
> dit bietjie uit!
>
> http://myweb.absa.co.za/gschoonbee/sms/index.htm
>
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: doggie ::
> (_o_)
>
> Web: www.crowded.co.za
Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #72162 is 'n antwoord op boodskap #71886] Sa, 18 Januarie 2003 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
unk...  is tans af-lyn  unk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Eintlik is lizard maar my skuilnaam orals oor die net. IRC... ICQ.... NG en
`n paar ander. Ek het net nie laas geweet hoe mens die e-mail en naam weg
kry nie, jy weet, dat dit nie sigbaar is vir almal nie.

Ek verstaan nie presies wat jy met die laaste sin bedoel nie?

Lekker dag vir jou verder
-- gideon

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301130757.5f4dd733@posting.google.com...
> Na wat jy verlede week hier kwytgeraak het, neem ek jou nie kwalik dat
> jy nie weer as Gideon verskyn nie. Jy doen jou gewildheid nie goed
> nie!
>
> Max_________________________________________________
>
> "\( ` . liZarD" wrote in message
news:...
>> Ek het die fout gekry. Crowded Cubicle SMS werk nou in NS ook. Gaan check
>> dit bietjie uit!
>>
>> http://myweb.absa.co.za/gschoonbee/sms/index.htm
>>
>> ,-._,-.
>> \/)"(\/ :: doggie ::
>> (_o_)
>>
>> Web: www.crowded.co.za
Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #72191 is 'n antwoord op boodskap #72162] Ma, 20 Januarie 2003 14:04 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"\( ` . liZarD"
> Eintlik is lizard maar my skuilnaam orals oor die net. IRC... ICQ.... NG en
> `n paar ander. Ek het net nie laas geweet hoe mens die e-mail en naam weg
> kry nie, jy weet, dat dit nie sigbaar is vir almal nie.
>
> Ek verstaan nie presies wat jy met die laaste sin bedoel nie?
>
> Lekker dag vir jou verder
> -- gideon

Watter woord verstaan jy nie, dan verduidelik ek dit vir jou...
Vorige onderwerp: Web blad ontwerp
Volgende onderwerp: Gratis ADSL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:09:57 MGT 2024