Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ID bestuurslisensie
ID bestuurslisensie [boodskap #72035] Do, 16 Januarie 2003 08:55 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As jy een van die eerstes was om die nuwe SA ID bestuurslisensie the kry -
let op dat dit moet hernu word hierdie jaar!

Jammer vir die wat nog nie oorgeslaan het van die boek na die kaart nie,
maar selfs kaarthouers kan spoedig sonder geldige lisensies wees.

TJ

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: ID bestuurslisensie [boodskap #72038 is 'n antwoord op boodskap #72035] Do, 16 Januarie 2003 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"TJ" wrote in message ...
> As jy een van die eerstes was om die nuwe SA ID bestuurslisensie the kry -
> let op dat dit moet hernu word hierdie jaar!
>

Behalwe as jou bestuurslisensie kaart intussen gesteel was en jy reeds 'n
nuwe moes kry:-)))
Re: ID bestuurslisensie [boodskap #72042 is 'n antwoord op boodskap #72035] Do, 16 Januarie 2003 09:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek was gelukkig - dit is klaar gedoen:))
Ek het my eerste kaart gekry 5 jaar gelede, en dit is toe gesteel saam met
my beursie in London.
Toentertyd is die lisensie in die ID boek nie gekanselleer nie.
Toe kry ek maar einde verlede jaar weer 'n kaart in die gesteelde een se
plek, betaal weer R 100, en toe word die ID boek se lisensie gekanselleer.
Wat nou 'n helse probleem gaan wees, sou hierdie nuwe kaart weer gesteel
word.

Is dit konstitusioneel dat die verkeersowerhede sonder enige rede jou
lisensie in jou ID boek kan kanselleer?

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e267386$0$225@hades.is.co.za...
> As jy een van die eerstes was om die nuwe SA ID bestuurslisensie the kry -
> let op dat dit moet hernu word hierdie jaar!
>
> Jammer vir die wat nog nie oorgeslaan het van die boek na die kaart nie,
> maar selfs kaarthouers kan spoedig sonder geldige lisensies wees.
>
>
> TJ
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Ngconde Balfour sê ....
Volgende onderwerp: Ryp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:21:30 MGT 2024