Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kriek-het vraagstuk ....
Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71688] Vr, 10 Januarie 2003 02:17 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien verloor - en
dit is om die Engelse te sien verloor.
(Of, is dit net andersom ...?)
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71695 is 'n antwoord op boodskap #71688] Vr, 10 Januarie 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die Aussies is nie goeie verloorders nie. Hulle was maar stil by die werk
die laaste paar dae

Jonas skryf in boodskap news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien verloor - en
> dit is om die Engelse te sien verloor.
> (Of, is dit net andersom ...?)
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71698 is 'n antwoord op boodskap #71688] Vr, 10 Januarie 2003 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol - ja dit was nogal prettig gewees! Wonner of die Engelse gaan deurkom
vir die wêreldbeker. Hulle regering het mos gesê hulle is op hul eie omdat
6 games in Zimbabwe is.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien verloor - en
> dit is om die Engelse te sien verloor.
> (Of, is dit net andersom ...?)
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71700 is 'n antwoord op boodskap #71695] Vr, 10 Januarie 2003 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gewonner hoe die verloor teen Sri Lanka en die verloor teen die
Ingelse (laaste 5-dag) op die Aussies se moreel sal inwerk - veral so na aan
die wêreldbeker?

"Braam" skryf in boodskap news:OExT9.325$uo6.9257@nnrp1.ozemail.com.au...
> Die Aussies is nie goeie verloorders nie. Hulle was maar stil by die werk
> die laaste paar dae
> Jonas wrote in message
> news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
>> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien
verloor -
> en
>> dit is om die Engelse te sien verloor.
>> (Of, is dit net andersom ...?)
>>
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71701 is 'n antwoord op boodskap #71695] Vr, 10 Januarie 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien het hulle 'n voorgevoel oor die wêreldbeker;))
Annette

"Braam" skryf in boodskap news:OExT9.325$uo6.9257@nnrp1.ozemail.com.au...
> Die Aussies is nie goeie verloorders nie. Hulle was maar stil by die werk
> die laaste paar dae
> Jonas wrote in message
> news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
>> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien
verloor -
> en
>> dit is om die Engelse te sien verloor.
>> (Of, is dit net andersom ...?)
>>
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71704 is 'n antwoord op boodskap #71698] Vr, 10 Januarie 2003 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar uitkom.
Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te skiet.

Hele toernooi dan in sy heppie kannon.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1ea96d.0@news1.mweb.co.za...
> lolol - ja dit was nogal prettig gewees! Wonner of die Engelse gaan deurkom
> vir die wêreldbeker. Hulle regering het mos gesê hulle is op hul eie omdat
> 6 games in Zimbabwe is.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
>> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien
verloor -
> en
>> dit is om die Engelse te sien verloor.
>> (Of, is dit net andersom ...?)
>>
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71706 is 'n antwoord op boodskap #71700] Vr, 10 Januarie 2003 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle berei net die wêreld sielkundig voor om nie te veel van hulle te
verwag nie;)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3e1eb011$0$236@hades.is.co.za...
> Ek het gewonner hoe die verloor teen Sri Lanka en die verloor teen die
> Ingelse (laaste 5-dag) op die Aussies se moreel sal inwerk - veral so na aan
> die wêreldbeker?
> "Braam" wrote in message
> news:OExT9.325$uo6.9257@nnrp1.ozemail.com.au...
>> Die Aussies is nie goeie verloorders nie. Hulle was maar stil by die werk
>> die laaste paar dae
>> Jonas wrote in message
>> news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
>>> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien
> verloor -
>> en
>>> dit is om die Engelse te sien verloor.
>>> (Of, is dit net andersom ...?)
>>>
>>
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71768 is 'n antwoord op boodskap #71688] Sa, 11 Januarie 2003 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wys jou nou net dat selfs die Aussies kwesbaar is. Die laaste toets en ODI
waar hulle sonder die 1e linie boulers moes klaarkom, he tgewys dat hulel
nou definitief besig is om te bid dat hulel nie beserings kry nie. En wat
gebeur toe met die middelorde toe hule skielik moet kolf op 20/1 eerder as
220/1 !!!

Die probleem is dat in n ODI kan EEN man die hele wedstryd verander -
hulel he tsteeds genoeg mense wat dit vir hulle kan doen om die koppie by
die huis te hou. Ongelukkig vir hulle, het nos MEER mense wat dit kan doen
!!!

Tot later
Joeboy

--
I've taken a vow of poverty.
To annoy me, send money.

"Jonas" skryf in boodskap news:3e1e2d6c$0$228@hades.is.co.za...
> Daar is net een ding wat lekkerder is as om die Aussies te sien verloor - en
> dit is om die Engelse te sien verloor.
> (Of, is dit net andersom ...?)
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71850 is 'n antwoord op boodskap #71704] So, 12 Januarie 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet ook nie hoekom kanseleer hulle nie maar die 6 wedstryde in Harare nie -
hulle kan dit mos liewer hier êrens hou? Hoeveel mense gaan in anycase
opdaag vir die wedstryde in Zimbabwe?

E

"Annette" skryf in boodskap news:avmfqf$h64ds$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
> miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar uitkom.
> Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
> krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te skiet.
>
> Hele toernooi dan in sy heppie kannon.
>
> Annette
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71882 is 'n antwoord op boodskap #71850] Ma, 13 Januarie 2003 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daardie wedstryde in Zim moes in elkgeval in die RSA plaasvind - die RSA is
die gasheer - die besluit om dit te deel is deur die SA krieketouens geneem.
Daarom behoort dit herroep te kan word.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e21af6c.0@news1.mweb.co.za...
> Weet ook nie hoekom kanseleer hulle nie maar die 6 wedstryde in Harare nie -
> hulle kan dit mos liewer hier êrens hou? Hoeveel mense gaan in anycase
> opdaag vir die wedstryde in Zimbabwe?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:avmfqf$h64ds$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
>> miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar uitkom.
>> Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
>> krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te skiet.
>>
>> Hele toernooi dan in sy heppie kannon.
>>
>> Annette
>
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71883 is 'n antwoord op boodskap #71882] Ma, 13 Januarie 2003 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo daar's genoeg druk op hulle, miskien is ons gelukkig en dalk sien
hulle die fout wat hulle hier maak raak.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3e223af1$0$226@hades.is.co.za...
> Daardie wedstryde in Zim moes in elkgeval in die RSA plaasvind - die RSA is
> die gasheer - die besluit om dit te deel is deur die SA krieketouens geneem.
> Daarom behoort dit herroep te kan word.
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71899 is 'n antwoord op boodskap #71882] Ma, 13 Januarie 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is jy seker, Jonas? Ek het gedink Kenia en Zimbabwe was deel van
ons bod 'n paar jaar gelede, om krieket in Afrika te bevorder.
As dit so is, kan net die Internasionale Krieketraad dit herroep?

Dis vir my interessant dat die Zim krieketspelers baie dieselfde
argumente opper as ons destyds. (Sport en politiek moet
geskei word, ontwikkeling sal gestrem word, ens.)

Hulle het ook reeds baie geld aan die stadions in Zim bestee.
Maar dit sal my pas as die wedstryde geskuif word, ek dink
net dis 'n bietjie laat om die logistiek vir die spelers en veral
oorsese ondersteuners (vlugte, verblyf, oefenvelde, ens.) te
reël, behalwe as SA krieket reeds met 'n Plan B sit.

Wanneer begin die toernooi? 8 Februarie?

Wouter

"Jonas" skryf in boodskap news:3e223af1$0$226@hades.is.co.za...
Daardie wedstryde in Zim moes in elkgeval in die RSA plaasvind - die RSA is
die gasheer - die besluit om dit te deel is deur die SA krieketouens geneem.
Daarom behoort dit herroep te kan word.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e21af6c.0@news1.mweb.co.za...
> Weet ook nie hoekom kanseleer hulle nie maar die 6 wedstryde in Harare nie -
> hulle kan dit mos liewer hier êrens hou? Hoeveel mense gaan in anycase
> opdaag vir die wedstryde in Zimbabwe?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:avmfqf$h64ds$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
>> miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar uitkom.
>> Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
>> krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te skiet.
>>
>> Hele toernooi dan in sy heppie kannon.
>>
>> Annette
Re: Kriek-het vraagstuk .... [boodskap #71915 is 'n antwoord op boodskap #71899] Di, 14 Januarie 2003 09:11 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - my bron van inligting is 'n onderhoud met Ali Bacher +/- 1 week
gelede op TV.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e23406d.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy seker, Jonas? Ek het gedink Kenia en Zimbabwe was deel van
> ons bod 'n paar jaar gelede, om krieket in Afrika te bevorder.
> As dit so is, kan net die Internasionale Krieketraad dit herroep?
>
> Dis vir my interessant dat die Zim krieketspelers baie dieselfde
> argumente opper as ons destyds. (Sport en politiek moet
> geskei word, ontwikkeling sal gestrem word, ens.)
>
> Hulle het ook reeds baie geld aan die stadions in Zim bestee.
> Maar dit sal my pas as die wedstryde geskuif word, ek dink
> net dis 'n bietjie laat om die logistiek vir die spelers en veral
> oorsese ondersteuners (vlugte, verblyf, oefenvelde, ens.) te
> reël, behalwe as SA krieket reeds met 'n Plan B sit.
>
> Wanneer begin die toernooi? 8 Februarie?
>
> Wouter
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e223af1$0$226@hades.is.co.za...
> Daardie wedstryde in Zim moes in elkgeval in die RSA plaasvind - die RSA is
> die gasheer - die besluit om dit te deel is deur die SA krieketouens geneem.
> Daarom behoort dit herroep te kan word.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e21af6c.0@news1.mweb.co.za...
>> Weet ook nie hoekom kanseleer hulle nie maar die 6 wedstryde in Harare
> nie -
>> hulle kan dit mos liewer hier êrens hou? Hoeveel mense gaan in anycase
>> opdaag vir die wedstryde in Zimbabwe?
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:avmfqf$h64ds$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wel, ek vertrou nie vir Mugabe nie - so hulle en hul ondersteuners kan
>>> miskien maklik daar ingaan, maar wie sê hulle gaan so maklik daar
> uitkom.
>>> Miskien besluit een of ander ekstra verdwaalde veteraan dat hy die
>>> krieketveld wil hê waarop gespeel word, en begin wild en wakker te
> skiet.
>>>
>>> Hele toernooi dan in sy heppie kannon.
>>>
>>> Annette
>
Vorige onderwerp: Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets!
Volgende onderwerp: Ingelse woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 02:40:22 MGT 2024