Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek wonder baie hoekom...
Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71484] Di, 07 Januarie 2003 14:14 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ok eintelik net soms want ek is te besig vir baie...

mense altyd afgaan op `n tangent soos met gideon se email. as dit
iemand is wat die ng flame met spam is dit `n ander storie maar dit
amaze my hoeveel stront een post kan begin in die enkelsel brein.

ek het nou al agtergekom hoe dinge hier werk. as ek vra hoekom lyk
water blou en ek spel blou verkeerd dan begin daar `n moerse fight oor
die woord blou. is die groepie se naam
soc.culture.south-africa.afrikaanse.spelling?

as jy nie van `n post hou nie dan druk jy mos net die delete knoppie.
elke computer keyboard het een anders sou microsoft nie bestaan het
nie. wetter mense inplaas van `n interresante gesprek te begin oor bv.
website design begin julle kak en kerm oor die regte suiwer afrikaans.
asb get a life.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71485 is 'n antwoord op boodskap #71484] Di, 07 Januarie 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat Gideon Skryf:
Kan iemand net hierdie flippen BOODSKAP afhaal, anders gaan ek nou nou `n
POLITIEKE onhuil veroorsaak. Dis seker hoekom hierdie land ook in sy MOER
is, want niemand kan saamwerk nie en almal altyd moet beter wees as die
ander.

Ek skaam my vir julle almal!

Annette:
Nou kyk, vir wat sal ek my ophou om met so 'n kind oor webbladsyontwerp, of
enigiets waarin hy sou belangstel wil gesels?
Laat hy maar in sy jeugdige voortvarendheid eers grootword voordat hy die
hardebaarde en plooie hier aanvat.

Dis Afr Culture - en die taal is een van die kulture van die
Afrikaanssrekendes ( daar is mos baie - soos koffiedrink ens.:))
As iemand wil adverteer, en hy kan nie eers spel nie, stel ek nie veel
belang in watse produk hy probeer verkwansel nie.
In plaas daarvan om dankbaar te wees vir die reghelp, dan word hy
ongelukkig?
G'n wonder ons verloor so sleg in die rugby nie;)))

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:1lnl1vskhuu1mks1usb5184gn8hpcg1nfu@4ax.com...
> ok eintelik net soms want ek is te besig vir baie...
>
> mense altyd afgaan op `n tangent soos met gideon se email. as dit
> iemand is wat die ng flame met spam is dit `n ander storie maar dit
> amaze my hoeveel stront een post kan begin in die enkelsel brein.
>
> ek het nou al agtergekom hoe dinge hier werk. as ek vra hoekom lyk
> water blou en ek spel blou verkeerd dan begin daar `n moerse fight oor
> die woord blou. is die groepie se naam
> soc.culture.south-africa.afrikaanse.spelling?
>
> as jy nie van `n post hou nie dan druk jy mos net die delete knoppie.
> elke computer keyboard het een anders sou microsoft nie bestaan het
> nie. wetter mense inplaas van `n interresante gesprek te begin oor bv.
> website design begin julle kak en kerm oor die regte suiwer afrikaans.
> asb get a life.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71502 is 'n antwoord op boodskap #71484] Di, 07 Januarie 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai!

Dit is nie my post nie - dit is 'n ander Gideon!

-Gideon-
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:1lnl1vskhuu1mks1usb5184gn8hpcg1nfu@4ax.com...
> ok eintelik net soms want ek is te besig vir baie...
>
> mense altyd afgaan op `n tangent soos met gideon se email. as dit
> iemand is wat die ng flame met spam is dit `n ander storie maar dit
> amaze my hoeveel stront een post kan begin in die enkelsel brein.
>
> ek het nou al agtergekom hoe dinge hier werk. as ek vra hoekom lyk
> water blou en ek spel blou verkeerd dan begin daar `n moerse fight oor
> die woord blou. is die groepie se naam
> soc.culture.south-africa.afrikaanse.spelling?
>
> as jy nie van `n post hou nie dan druk jy mos net die delete knoppie.
> elke computer keyboard het een anders sou microsoft nie bestaan het
> nie. wetter mense inplaas van `n interresante gesprek te begin oor bv.
> website design begin julle kak en kerm oor die regte suiwer afrikaans.
> asb get a life.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.435 / Virus Database: 244 - Release Date: 2002/12/30
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71521 is 'n antwoord op boodskap #71484] Di, 07 Januarie 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag, maar ons hou so baie van fight :)) As ek nie met Antie Gloudina kan
fight nie, met wie kan ek dan?

Elaine

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:1lnl1vskhuu1mks1usb5184gn8hpcg1nfu@4ax.com...
> ok eintelik net soms want ek is te besig vir baie...
>
> mense altyd afgaan op `n tangent soos met gideon se email. as dit
> iemand is wat die ng flame met spam is dit `n ander storie maar dit
> amaze my hoeveel stront een post kan begin in die enkelsel brein.
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71567 is 'n antwoord op boodskap #71485] Wo, 08 Januarie 2003 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Jan 2003 16:32:41 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Annette:
> Nou kyk, vir wat sal ek my ophou om met so 'n kind oor webbladsyontwerp, of
> enigiets waarin hy sou belangstel wil gesels?

presies my punt. as iemand iets skryf waarin ek nie belangstel nie los
ek dit eerder net. ek spring nie op die bandwagon om oor allerhande
ander twak te argumenteer nie

> Laat hy maar in sy jeugdige voortvarendheid eers grootword voordat hy die
> hardebaarde en plooie hier aanvat.

net waar jy die fout maak. daar is te veel mense, nie net op die ng
nie maar in general, wat dink hulle is baie slim omdat hulle baard en
plooie het. suprise!! dit maak jou nie slim nie net lelik. dit hang
van elke individu af watse soort ervaring hy/sy in die lewe opdoen.
daar is kinder wat van kleins af baie oor die lewe leer of hulle nou
wil of nie.

>
> Dis Afr Culture - en die taal is een van die kulture van die
> Afrikaanssrekendes ( daar is mos baie - soos koffiedrink ens.:))
> As iemand wil adverteer, en hy kan nie eers spel nie, stel ek nie veel
> belang in watse produk hy probeer verkwansel nie.

en daar kom jou eie reg en common sense in. druk die delete knoppie en
gaan aan met jou lewe.

> In plaas daarvan om dankbaar te wees vir die reghelp, dan word hy
> ongelukkig?

want dis seker omdat sy post se heading nie 'hoe spel ek dit' gese het
nie

> G'n wonder ons verloor so sleg in die rugby nie;)))
>

ja want hulle staan almal rond en stry oor hoe om losgemaal te spel
inplaas van om te scrum en aan te gaan

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71568 is 'n antwoord op boodskap #71502] Wo, 08 Januarie 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Jan 2003 19:29:35 +0200, "Gids"
served the following to the
group:

> Haai!
>
> Dit is nie my post nie - dit is 'n ander Gideon!
>
> -Gideon-

ooo gids, ek bedoel gits.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71575 is 'n antwoord op boodskap #71485] Wo, 08 Januarie 2003 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, is dit regtig jy? Dit klink nie soos jy nie. Ek het jou altyd
gesien as iemand wie elkeen sy plekkie gun, selfs kinders...

Een ding is seker, Gideon kry meer publisiteit en reaksie hier as wat
hy verwag het!

Wat was sy URL ook alweer, www.crowded.co.za of so iets...

"Annette"
> Wat Gideon Skryf:
> Kan iemand net hierdie flippen BOODSKAP afhaal, anders gaan ek nou nou `n
> POLITIEKE onhuil veroorsaak. Dis seker hoekom hierdie land ook in sy MOER
> is, want niemand kan saamwerk nie en almal altyd moet beter wees as die
> ander.
>
> Ek skaam my vir julle almal!
>
> Annette:
> Nou kyk, vir wat sal ek my ophou om met so 'n kind oor webbladsyontwerp, of
> enigiets waarin hy sou belangstel wil gesels?
> Laat hy maar in sy jeugdige voortvarendheid eers grootword voordat hy die
> hardebaarde en plooie hier aanvat.
>
> Dis Afr Culture - en die taal is een van die kulture van die
> Afrikaanssrekendes ( daar is mos baie - soos koffiedrink ens.:))
> As iemand wil adverteer, en hy kan nie eers spel nie, stel ek nie veel
> belang in watse produk hy probeer verkwansel nie.
> In plaas daarvan om dankbaar te wees vir die reghelp, dan word hy
> ongelukkig?
> G'n wonder ons verloor so sleg in die rugby nie;)))
>
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:1lnl1vskhuu1mks1usb5184gn8hpcg1nfu@4ax.com...
>> ok eintelik net soms want ek is te besig vir baie...
>>
>> mense altyd afgaan op `n tangent soos met gideon se email. as dit
>> iemand is wat die ng flame met spam is dit `n ander storie maar dit
>> amaze my hoeveel stront een post kan begin in die enkelsel brein.
>>
>> ek het nou al agtergekom hoe dinge hier werk. as ek vra hoekom lyk
>> water blou en ek spel blou verkeerd dan begin daar `n moerse fight oor
>> die woord blou. is die groepie se naam
>> soc.culture.south-africa.afrikaanse.spelling?
>>
>> as jy nie van `n post hou nie dan druk jy mos net die delete knoppie.
>> elke computer keyboard het een anders sou microsoft nie bestaan het
>> nie. wetter mense inplaas van `n interresante gesprek te begin oor bv.
>> website design begin julle kak en kerm oor die regte suiwer afrikaans.
>> asb get a life.
>>
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
Re: Ek wonder baie hoekom... [boodskap #71593 is 'n antwoord op boodskap #71575] Wo, 08 Januarie 2003 14:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dis ek - en jy is reg, ek gun alles op die aarde 'n ou plekkie in die
son, selfs onder die wolke;)))
Maar as iemand hier kom om ons tot in die hel te vervloek - of amper net so
erg - dat hy hom sou skaam vir ons - net omdat ons nie wil reageer soos hy
wil hê ons moet nie - dan wen die rooi duiweltjie op my een skouer en dan is
daardie persoon blootgestel om gejag en gejaag te word:)))
Everything he can curse I can curse better:)))

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301080246.22089c5e@posting.google.com...
> Annette, is dit regtig jy? Dit klink nie soos jy nie. Ek het jou altyd
> gesien as iemand wie elkeen sy plekkie gun, selfs kinders...
>
> Een ding is seker, Gideon kry meer publisiteit en reaksie hier as wat
> hy verwag het!
>
> Wat was sy URL ook alweer, www.crowded.co.za of so iets...
>
> "Annette"
>> Wat Gideon Skryf:
>> Kan iemand net hierdie flippen BOODSKAP afhaal, anders gaan ek nou nou `n
>> POLITIEKE onhuil veroorsaak. Dis seker hoekom hierdie land ook in sy MOER
>> is, want niemand kan saamwerk nie en almal altyd moet beter wees as die
>> ander.
>>
>> Ek skaam my vir julle almal!
>>
>> Annette:
>> Nou kyk, vir wat sal ek my ophou om met so 'n kind oor webbladsyontwerp, of
>> enigiets waarin hy sou belangstel wil gesels?
>> Laat hy maar in sy jeugdige voortvarendheid eers grootword voordat hy die
>> hardebaarde en plooie hier aanvat.
>>
>> Dis Afr Culture - en die taal is een van die kulture van die
>> Afrikaanssrekendes ( daar is mos baie - soos koffiedrink ens.:))
>> As iemand wil adverteer, en hy kan nie eers spel nie, stel ek nie veel
>> belang in watse produk hy probeer verkwansel nie.
>> In plaas daarvan om dankbaar te wees vir die reghelp, dan word hy
>> ongelukkig?
>> G'n wonder ons verloor so sleg in die rugby nie;)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:1lnl1vskhuu1mks1usb5184gn8hpcg1nfu@4ax.com...
>>> ok eintelik net soms want ek is te besig vir baie...
>>>
>>> mense altyd afgaan op `n tangent soos met gideon se email. as dit
>>> iemand is wat die ng flame met spam is dit `n ander storie maar dit
>>> amaze my hoeveel stront een post kan begin in die enkelsel brein.
>>>
>>> ek het nou al agtergekom hoe dinge hier werk. as ek vra hoekom lyk
>>> water blou en ek spel blou verkeerd dan begin daar `n moerse fight oor
>>> die woord blou. is die groepie se naam
>>> soc.culture.south-africa.afrikaanse.spelling?
>>>
>>> as jy nie van `n post hou nie dan druk jy mos net die delete knoppie.
>>> elke computer keyboard het een anders sou microsoft nie bestaan het
>>> nie. wetter mense inplaas van `n interresante gesprek te begin oor bv.
>>> website design begin julle kak en kerm oor die regte suiwer afrikaans.
>>> asb get a life.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Re: Arrive alive.....vir Annette
Volgende onderwerp: " Second Coming 11 " deur ADAM SMALL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 04:53:32 MGT 2024