Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaans-Engels-Afrikaans woordeboek.
Afrikaans-Engels-Afrikaans woordeboek. [boodskap #71027] Vr, 27 Desember 2002 08:28 na volgende boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
My Juta se sakwoordeboek is vier-en-fyftig jaar oud en broos!

Kan iemand aanbeveel a woordebook in die tweede taals dat ek will nie
my vergrootglas vorder nie?

Geld nie belangrik nie maar groot druk is :-( (10 point is OK)

'n "websire" mag wees hulpvaardig
Re: Afrikaans-Engels-Afrikaans woordeboek. [boodskap #71033 is 'n antwoord op boodskap #71027] Vr, 27 Desember 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Andrew Taylor wrote:

> My Juta se sakwoordeboek is vier-en-fyftig jaar oud en broos!
>
> Kan iemand aanbeveel a woordebook in die tweede taals dat ek will nie
> my vergrootglas vorder nie?

> 'n "websire" mag wees hulpvaardig

Andrew, ek weet nie hoekom ander mense
jou nie help met die online woordeboek-
plekke nie. Probeer
http//dictionaries.travlang.com/Afrikaans/English/
en sien of jy regkom. As jy nie regkom nie, vra
weer.

Gloudina
Re: Afrikaans-Engels-Afrikaans woordeboek. [boodskap #71035 is 'n antwoord op boodskap #71033] Vr, 27 Desember 2002 20:07 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

Probeer
> http//dictionaries.travlang.com/Afrikaans/English/
>

Ek het 'n fout gemaak. Daar is nie 'n
slash tussen die laaste twee woorde nie.
dit is dus
http//dictionaries.travlang.com/AfrikaansEnglish/
Dan kan jy ook van Engels na Afrikaans vertaal by
http//dictionaries.travlang.com/EnglishAfrikaans/

Hoop jy kom reg.
Gloudina
Vorige onderwerp: Taalvasvragie?
Volgende onderwerp: Wat is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:17:51 MGT 2024