Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Stellenbossers
Vir die Stellenbossers [boodskap #70408] Wo, 11 Desember 2002 07:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
voorbranding vir die ANC kongres.
Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
oprig?:)))
Annette
Re: Vir die Stellenbossers [boodskap #70410 is 'n antwoord op boodskap #70408] Wo, 11 Desember 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheez!! Moet tans weet - of is dit nou tot die tande toe gewapen?:)
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:at6qev$117ilb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
> voorbranding vir die ANC kongres.
> Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
> oprig?:)))
> Annette
>
Re: Vir die Stellenbossers [boodskap #70420 is 'n antwoord op boodskap #70410] Wo, 11 Desember 2002 08:57 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is so Anette,

Ons moet akkreditasie kry om op die sentrale kampus te kan kom as ons daar
moet werk verrig. Gelukkig is meeste van my gebruikers dan al met
'studieverlof'
Hulle gaan meestal wysbegeerte studeer:
Op die strand: die meisies wys en hulle begeer!

Ma' djy sil ma djou se Coke stêndjie oppe anne plek moet ga opslaa, want djy
sil sikkel om hie oppie kampus in te kom...

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:at6qka$10kjrk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sheez!! Moet tans weet - of is dit nou tot die tande toe gewapen?:)
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:at6qev$117ilb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
>> voorbranding vir die ANC kongres.
>> Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
>> oprig?:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Wat is die definisie van 'n
Volgende onderwerp: Lekker!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:34:18 MGT 2024