Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steve Biko
Steve Biko [boodskap #69601] Wo, 27 November 2002 20:40 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis reg Gloudina, Steve Biko is bekend in die wereld.

Ek het die fliek gesien en die boek oor hom gelees, baie indrukwekkend.

In die stad waar ek woon, het ons 'n Steve Biko straat en ek weet ook van 'n
Steve Biko brug.

So Jonas ek nie jou opinie is die opninie van die wereld nie.

Steve Biko verdien definitief 'n plaas op die lys.

Gr.Rico
Re: Steve Biko [boodskap #69634 is 'n antwoord op boodskap #69601] Do, 28 November 2002 01:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3de52ddc$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja dis reg Gloudina, Steve Biko is bekend in die wereld.
>
> Ek het die fliek gesien en die boek oor hom gelees, baie indrukwekkend.
>
> In die stad waar ek woon, het ons 'n Steve Biko straat en ek weet ook van 'n
> Steve Biko brug.
>
> So Jonas ek nie jou opinie is die opninie van die wereld nie.
>
> Steve Biko verdien definitief 'n plaas op die lys.
>
>
> Gr.Rico
>

Definitief! Ek stem saam.

Baba
Re: Steve Biko [boodskap #69635 is 'n antwoord op boodskap #69601] Do, 28 November 2002 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rico - my mening is nie op 'n fliek gebaseer nie. Ons was saam studente
gewees.

"Rico" skryf in boodskap news:3de52ddc$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja dis reg Gloudina, Steve Biko is bekend in die wereld.
>
> Ek het die fliek gesien en die boek oor hom gelees, baie indrukwekkend.
>
> In die stad waar ek woon, het ons 'n Steve Biko straat en ek weet ook van 'n
> Steve Biko brug.
>
> So Jonas ek nie jou opinie is die opninie van die wereld nie.
>
> Steve Biko verdien definitief 'n plaas op die lys.
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Steve Biko [boodskap #69640 is 'n antwoord op boodskap #69635] Do, 28 November 2002 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Rico - my mening is nie op 'n fliek gebaseer nie. Ons was saam studente
> gewees.

By watter universiteit?
Gloudina
Re: Steve Biko [boodskap #69643 is 'n antwoord op boodskap #69640] Do, 28 November 2002 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie. By Natal.

skryf in boodskap news:3DE5A5D2.2070703@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Rico - my mening is nie op 'n fliek gebaseer nie. Ons was saam studente
>> gewees.
>
>
> By watter universiteit?
> Gloudina
>
Re: Steve Biko [boodskap #69682 is 'n antwoord op boodskap #69601] Do, 28 November 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elke outjie/vroutjie het sy/haar eie mening.Soms laat ons toe dat ons
bevooroordeeldheid 'n rol speel in ons
beslissings.Ek is seker die ou wat die grootse skuld daarvoor dra...maar
volgens my sou Steve Biko nie 'n plek op die lys verdien nie...dan eerder ou
Joe Slovo
of Braam Fischer!
Is ek bevooroordeeld?
Weet nie,maar vir my gaan dit omtrent die persoon...en ek het geen film
gesien oor hom nie,maar dit is seker my keuse.

"Rico" skryf in boodskap news:3de52ddc$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja dis reg Gloudina, Steve Biko is bekend in die wereld.
>
> Ek het die fliek gesien en die boek oor hom gelees, baie indrukwekkend.
>
> In die stad waar ek woon, het ons 'n Steve Biko straat en ek weet ook van 'n
> Steve Biko brug.
>
> So Jonas ek nie jou opinie is die opninie van die wereld nie.
>
> Steve Biko verdien definitief 'n plaas op die lys.
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Steve Biko [boodskap #69759 is 'n antwoord op boodskap #69601] Vr, 29 November 2002 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
gelukkig is die fokken kaffer vrek
hy was n krimineel en n moordenaar

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
Re: Steve Biko [boodskap #69815 is 'n antwoord op boodskap #69759] Sa, 30 November 2002 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek MOET dit sê: Jou opvoeding slaan sleg deur!

"koos" skryf in boodskap news:as831c$6se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> gelukkig is die fokken kaffer vrek
> hy was n krimineel en n moordenaar
>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
>
Re: Steve Biko [boodskap #69816 is 'n antwoord op boodskap #69759] Sa, 30 November 2002 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek MOET dit sê: Jou opvoeding slaan sleg deur!

"koos" skryf in boodskap news:as831c$6se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> gelukkig is die fokken kaffer vrek
> hy was n krimineel en n moordenaar
>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
>
Re: Steve Biko [boodskap #69820 is 'n antwoord op boodskap #69815] Sa, 30 November 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waffer opvoeding praat jy nou van?
Ek sien 'n algehele gebrek daaraan.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de86cea.0@news1.mweb.co.za...
> Ek MOET dit sê: Jou opvoeding slaan sleg deur!
> "koos" wrote in message
> news:as831c$6se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> gelukkig is die fokken kaffer vrek
>> hy was n krimineel en n moordenaar
>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
>>
>
Re: Steve Biko [boodskap #69824 is 'n antwoord op boodskap #69820] Sa, 30 November 2002 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Nov 2002 13:56:11 +0200, "Annette" wrote:

>>> gelukkig is die fokken kaffer vrek
>>> hy was n krimineel en n moordenaar
>>>
>>>
>> Ek MOET dit sê: Jou opvoeding slaan sleg deur!

> Waffer opvoeding praat jy nou van?
> Ek sien 'n algehele gebrek daaraan.
> Annette
>

heel debateerbaar pf julle Oom Koos en Tant Kosina
kan blameer oor Koos jnr. se gebrek aan sensiwiteit

DD
'n heel sensitiewe een ((somtyds))
Re: Steve Biko [boodskap #69888 is 'n antwoord op boodskap #69816] Ma, 02 Desember 2002 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Dit laat my koud!"

Woorde van die destydse "minister van pliesie", Jimmy Kruger

Koos se kommentaar maak my koud

Thys oppie Bos

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de86d2e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek MOET dit sê: Jou opvoeding slaan sleg deur!
> "koos" wrote in message
> news:as831c$6se$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> gelukkig is die fokken kaffer vrek
>> hy was n krimineel en n moordenaar
>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.423 / Virus Database: 238 - Release Date: 25/11/2002
>>
>
Re: Steve Biko [boodskap #69990 is 'n antwoord op boodskap #69888] Di, 03 Desember 2002 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek weet darem wat die bliksems se plan was, ek het nie my laat misly deur
propaganda nie

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.426 / Virus Database: 239 - Release Date: 02/12/2002
Re: Steve Biko [boodskap #69991 is 'n antwoord op boodskap #69990] Wo, 04 Desember 2002 00:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
koos
ek weet darem wat die bliksems se plan was, ek het nie my laat
misly deur propaganda nie

Wouter
Dis goed dat jy jou nie laat mislei het nie, want jy ly reeds swaar
onder jou eie mis....
Re: Steve Biko [boodskap #70179 is 'n antwoord op boodskap #69601] Vr, 06 Desember 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Dec 2002 13:12:45 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Annette wrote:
>
>> Ek dink koos is regs Paul:))
>
> Ek dink koos is Paul.
>
> Tant Hessie Holmes-Watson

Ek is nié Koos nie Tant Hester.
Die dink se kop vat nie lekker nie.
Ek is nié Koos nie Tant Hester.
Die dink se kop vat nie lekker nie.

DD
Re: Steve Biko [boodskap #70180 is 'n antwoord op boodskap #69601] Vr, 06 Desember 2002 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Haai tante,
Eers is Davie ek, en ek is Davie ...nou is ek Koos!
skryf in boodskap news:3DF0A343.1070407@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek dink koos is regs Paul:))
>
> Ek dink koos is Paul.
>
> Tant Hessie Holmes-Watson
>
Re: Steve Biko [boodskap #70185 is 'n antwoord op boodskap #69601] Vr, 06 Desember 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Ek dink koos is regs Paul:))

Jy moet oppas om te dink/glo dat alles wat "regs" is, is verkeerd.
Dit is nie.
Re: Steve Biko [boodskap #70192 is 'n antwoord op boodskap #70185] Sa, 07 Desember 2002 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ek weet.
Die verkeerde regs is as die teenoorgestelde reg is.
Die regte regs is as die teenoorgestelde linkshandig is:)
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:bos1vu409s8pur241847ep1jot800391nr@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Ek dink koos is regs Paul:))
>
> Jy moet oppas om te dink/glo dat alles wat "regs" is, is verkeerd.
> Dit is nie.
>
Re: Steve Biko [boodskap #70198 is 'n antwoord op boodskap #70180] Sa, 07 Desember 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Haai tante,
> Eers is Davie ek, en ek is Davie ...nou is ek Koos!
> skryf in boodskap news:3DF0A343.1070407@rogers.com...


Tante moet nou tante se mind opmaak
want wanneer ek in die Davie_bui is, is
ek in die gentlemanbui. Wanneer ek in
die Paul_bui is, slaan my agterbuurtmaniere
bietjie deur. Maar anti...(!!!) al oefen ekhoe hard,
is ek nie agterbuurterig genoeg om in 'n Koos_bui
te verval nie!!!

(in 'n) Davie(bui)
Re: Steve Biko [boodskap #70200 is 'n antwoord op boodskap #70198] Sa, 07 Desember 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

Maar anti...(!!!) al oefen ekhoe hard,
> is ek nie agterbuurterig genoeg om in 'n Koos_bui
> te verval nie!!!

Wat van daardie gedaante van jou wat
veronderstel was om 'n Nederlander te
wees wat op Welkom gewoon het. Hy het
die vieslikste taal gepraat. So ek is
nog verdag.

Tant Hessie van Helsdingen. As sy snuf
in die neus kry, snuit sy dit uit.
Re: Steve Biko [boodskap #70205 is 'n antwoord op boodskap #70200] Sa, 07 Desember 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Dec 2002 18:52:01 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
> Maar anti...(!!!) al oefen ekhoe hard,
>> is ek nie agterbuurterig genoeg om in 'n Koos_bui
>> te verval nie!!!
>
> Wat van daardie gedaante van jou wat
> veronderstel was om 'n Nederlander te
> wees wat op Welkom gewoon het. Hy het
> die vieslikste taal gepraat. So ek is
> nog verdag.
>
> Tant Hessie van Helsdingen. As sy snuf
> in die neus kry, snuit sy dit uit.

Hoekom nou ou koeie uit die sloot grawe, tant Hes?
En ek weet ook nie van wie jy praat nie.

Sebs
Re: Steve Biko [boodskap #70344 is 'n antwoord op boodskap #69601] Di, 10 Desember 2002 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie selfde mond
eet ook?
Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink koos is regs Paul:))
> Annette
Re: Steve Biko [boodskap #70362 is 'n antwoord op boodskap #70344] Di, 10 Desember 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie selfde mond
> eet ook?
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink koos is regs Paul:))
>> Annette
>
>

en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
gegloudiens is :-(((

DD
Re: Steve Biko [boodskap #70401 is 'n antwoord op boodskap #70362] Wo, 11 Desember 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
As jy vuilbek is is jy vuilbek. Uit en klaar. Of jy nou Koos, Gloeidina,
Dave 'the Rave' of wie ookal is.

Nog iets?

Thys

"Dave" skryf in boodskap news:9qdcvuo167q4dsq6gs6tn4vbjve6eukjsc@4ax.com...
> On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet"
> wrote:
>
>> Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie selfde mond
>> eet ook?
>> Thys oppie Bos
>> "Annette" wrote in message
>> news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink koos is regs Paul:))
>>> Annette
>>
>
> en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
> Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
> wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
> gegloudiens is :-(((
>
> DD
>
Re: Steve Biko [boodskap #70402 is 'n antwoord op boodskap #70401] Wo, 11 Desember 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
mannetjie en Koos met mekaar verwar.
Annette

skryf in boodskap news:at6mh8$2ao8$1@news.adamastor.ac.za...
> As jy vuilbek is is jy vuilbek. Uit en klaar. Of jy nou Koos, Gloeidina,
> Dave 'the Rave' of wie ookal is.
>
> Nog iets?
>
>
> Thys
> "Dave" wrote in message
> news:9qdcvuo167q4dsq6gs6tn4vbjve6eukjsc@4ax.com...
>> On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet"
>> wrote:
>>
>>> Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie selfde mond
>>> eet ook?
>>> Thys oppie Bos
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink koos is regs Paul:))
>>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
>> Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
>> wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
>> gegloudiens is :-(((
>>
>> DD
>>
>
Re: Steve Biko [boodskap #70415 is 'n antwoord op boodskap #69601] Wo, 11 Desember 2002 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ja, definitief. Nie net vuilbek nie, maar ook onsensitief, rasisties en
sonder 'n Hooflettersleutel:)
Annette

Happiness is a State of Mind

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:at6tgo$2cs2$1@news.adamastor.ac.za...
> Maar jy stem darem saam dat vuilbek vuilbek is?
>
> Thys wat weet wattie ve'skil tussen 'n koos en 'n Koos is!
> "Annette" wrote in message
> news:at6moe$10qi6c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
>> mannetjie en Koos met mekaar verwar.
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:at6mh8$2ao8$1@news.adamastor.ac.za...
>>> As jy vuilbek is is jy vuilbek. Uit en klaar. Of jy nou Koos,
> Gloeidina,
>>> Dave 'the Rave' of wie ookal is.
>>>
>>> Nog iets?
>>>
>>>
>>> Thys
>>> "Dave" wrote in message
>>> news:9qdcvuo167q4dsq6gs6tn4vbjve6eukjsc@4ax.com...
>>>> On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie
selfde
>> mond
>>>> >eet ook?
>>>> >Thys oppie Bos
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >> Ek dink koos is regs Paul:))
>>>> >> Annette
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
>>>> Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
>>>> wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
>>>> gegloudiens is :-(((
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Steve Biko [boodskap #70416 is 'n antwoord op boodskap #70402] Wo, 11 Desember 2002 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy stem darem saam dat vuilbek vuilbek is?

Thys wat weet wattie ve'skil tussen 'n koos en 'n Koos is!

"Annette" skryf in boodskap news:at6moe$10qi6c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
> mannetjie en Koos met mekaar verwar.
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:at6mh8$2ao8$1@news.adamastor.ac.za...
>> As jy vuilbek is is jy vuilbek. Uit en klaar. Of jy nou Koos, Gloeidina,
>> Dave 'the Rave' of wie ookal is.
>>
>> Nog iets?
>>
>>
>> Thys
>> "Dave" wrote in message
>> news:9qdcvuo167q4dsq6gs6tn4vbjve6eukjsc@4ax.com...
>>> On Tue, 10 Dec 2002 15:36:13 +0200, "Thys de Wet"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek dink koos is sommer net vuilbek! Wonder of hy met daardie selfde
> mond
>>>> eet ook?
>>>> Thys oppie Bos
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:asq4ht$ss8s6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek dink koos is regs Paul:))
>>>> > Annette
>>>>
>>>>
>>>
>>> en ek dink julle is spoilsports wat nie 'n grappie kan vat nie.
>>> Wanneer ek weer as Koos skryf sal ek ietwat meer besadigd
>>> wees (effe!!!, maar julle kon ook lankal gesê het dat julle heeltemal
>>> gegloudiens is :-(((
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Steve Biko [boodskap #70443 is 'n antwoord op boodskap #70416] Wo, 11 Desember 2002 20:05 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 10:37:44 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Thys wat weet wattie ve'skil tussen 'n koos en 'n Koos is!

Jy mag wel weet wat die verskil tussen koos en Koos is
maar wat Annette hier gesê het:
> Ek maak beswaar daarteen dat mense hier vir koos die dubbelskryf nare
> mannetjie en Koos met mekaar verwar.
> Annette
verstaan net ons wat ingestel is:-)

O gaats, nou't ek nie geweet wie't die brief geskryf nie.
Byna onderteken ek dit met D en volg op met die res van Koos se
naam:-)))))))))

anoniem
Vorige onderwerp: alt.politics.british,uk.politics.misc,alt.politics.economics,alt.journalism.newspapers,uk.legal,uk.politics.parliament,alt.politics.usa.republican
Volgende onderwerp: Wat is 'n .................
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:41:49 MGT 2024