Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerkorrel
Kerkorrel [boodskap #70250] Ma, 09 Desember 2002 06:00 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
nagedagtenis eer aan te doen nie. Dit laat my met die gedagte speel of die
mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
Re: Kerkorrel [boodskap #70254 is 'n antwoord op boodskap #70250] Ma, 09 Desember 2002 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.

Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
> Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
> agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
> nagedagtenis eer aan te doen nie. Dit laat my met die gedagte speel of die
> mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70268 is 'n antwoord op boodskap #70254] Ma, 09 Desember 2002 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is sê baie faktore wat musiekverkope bepaal, dat dit eintlik moeilik
sal wees om presies vas te stel hoekom sy goed nie verkoop het nie.   Ten
eerste is daar sekerlik die kontrak met die verspreiders wat 'n lekker hap
van jou inkomste vat, maar hulle sorg dat die CD's op die rakke kom.
Bemark jy dit self, soos wat JK-hulle besluit het, dan moet jy skielik begin
verkoop en dit is die heel moeilikste deel van enige ding wat gemaak word om
te verkoop.   Die groot verspreiders gee CD's aan die winkels sê op 30 - 90
dae krediet, maar die klein outjie kan nie bekostig om dit te doen nie.
Verder is enige CD winkel ook maar 'n besigheid en gaan dit nie om
lojaliteite en smake nie.   As hy 20 Patricia Lewis CD's per dag verkoop en
1 Kerkorrel per dag, sal hy definitief sorg dat hy alle PL CD's het en en
dalk maar die Kerkorrel CD's op bestelling kry vir die enkeles wat rêrig
belangstel?
   Ek dink dis suiwer besigheid.   Dis presies ook dit wat die sogenaamde
'kunstenaars' soos JK, Anton Goosen, ens. nie lekker begryp nie.   Hulle wil
'n stelling maak met hulle musiek, maar jy maak nie werklik geld met
stellings nie.   Kyk bv. na Karen Zoid wat nou die aand op TV sê haar CD het
al so 23 000 verkoop [ek dink ek onthou reg] teenoor iemand soos Juanita Du
Plessis wat 110 000 per CD verkoop!   Die een wroeg vir die volk en die
ander sing populêre goete.   Onthou jy wat Rina Hugo destyds besluit het.
Hou sy by klassiek, vreet sy net pap.   Sing sy ligte musiek, lag sy al die
pad bank toe.   Wat koop die brood?

"Annette"  skryf in boodskap news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>  Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
>  Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
>  Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
>  beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.
>
>  Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
>  koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.
>
>  Annette
>
>
>
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
>>  Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
>>  agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
>>  nagedagtenis eer aan te doen nie.   Dit laat my met die gedagte speel of die
>>  mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>>
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70272 is 'n antwoord op boodskap #70254] Ma, 09 Desember 2002 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die regte op sy musiek behoort aan sy seun, of sy testament nou
erken word of nie. Daar is geen direkte geldelike voordeel vir
Kerkorrel se vriend in 'n nuwe CD nie, behalwe as hy betaal
sou word vir werk wat hy in die proses doen.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.

Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense
nie sy CD's koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
> Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
> agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
> nagedagtenis eer aan te doen nie. Dit laat my met die gedagte speel of
> mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel
CD?
Re: Kerkorrel [boodskap #70275 is 'n antwoord op boodskap #70268] Ma, 09 Desember 2002 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baie waar. Oom Ge Korsten het ook gevind die weg na die volk is deur sy
maag, eerder as deur Verdi.Gelukkig het dit in sy geval darem tot die
voordeel van ligte musiek gestrek.

Ouens soos Leon Schuster gaan nog verder en buit die rugby-hartsnare uit -
daar's waar die eintlike geld lê. Dis eintlik pateties om te sien wie almal
nou op daardie bêndwêgon klim.

Die ander sekere pad na sukses is om enige verwysing na "boude", "gat" of
enige seksorgaan of -aksie op die CD se omslag te sit, al is die inhoud 'n
hees gekweel.

El kan verstaan as 'n ou wat regtig hard werk en hard probeer depressief
raak.

Koot

"Suidwester"  skryf in boodskap news:3df444f8.0@news1.mweb.co.za...
>  Daar is sê baie faktore wat musiekverkope bepaal, dat dit eintlik moeilik
>  sal wees om presies vas te stel hoekom sy goed nie verkoop het nie.   Ten
>  eerste is daar sekerlik die kontrak met die verspreiders wat 'n lekker hap
>  van jou inkomste vat, maar hulle sorg dat die CD's op die rakke kom.
>  Bemark jy dit self, soos wat JK-hulle besluit het, dan moet jy skielik begin
>  verkoop en dit is die heel moeilikste deel van enige ding wat gemaak word om
>  te verkoop.   Die groot verspreiders gee CD's aan die winkels sê op 30 - 90
>  dae krediet, maar die klein outjie kan nie bekostig om dit te doen nie.
>  Verder is enige CD winkel ook maar 'n besigheid en gaan dit nie om
>  lojaliteite en smake nie.   As hy 20 Patricia Lewis CD's per dag verkoop en
>  1 Kerkorrel per dag, sal hy definitief sorg dat hy alle PL CD's het en en
>  dalk maar die Kerkorrel CD's op bestelling kry vir die enkeles wat rêrig
>  belangstel?
>      Ek dink dis suiwer besigheid.   Dis presies ook dit wat die sogenaamde
>  'kunstenaars' soos JK, Anton Goosen, ens. nie lekker begryp nie.   Hulle wil
>  'n stelling maak met hulle musiek, maar jy maak nie werklik geld met
>  stellings nie.   Kyk bv. na Karen Zoid wat nou die aand op TV sê haar CD het
>  al so 23 000 verkoop [ek dink ek onthou reg] teenoor iemand soos Juanita Du
>  Plessis wat 110 000 per CD verkoop!   Die een wroeg vir die volk en die
>  ander sing populêre goete.   Onthou jy wat Rina Hugo destyds besluit het.
>  Hou sy by klassiek, vreet sy net pap.   Sing sy ligte musiek, lag sy al die
>  pad bank toe.   Wat koop die brood?
>  "Annette"  wrote in message
>  news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
>>  Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
>>  Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
>>  beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.
>>
>>  Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
>>  koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.
>>
>>  Annette
>>
>>
>>
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
>>>  agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
>>>  nagedagtenis eer aan te doen nie.   Dit laat my met die gedagte speel of die
>>>  mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>>>
>>
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70286 is 'n antwoord op boodskap #70275] Ma, 09 Desember 2002 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis ongelukkig wel so dat die gemiddelde bevolking oorwegend nie altyd alles
ernstig wil insien nie en dis die straf van die rêrige
kunstenaar/skrywer/skilder....of wat ook al.   Wat ek snaaks vind, is dat
die populêre kunstenaars nie verwag om 'groot' kunstenaars genoem te word
nie, hulle lag al die pad bank toe, MAAR dis die ernstige manne wat behoort
te weet hulle produk is nie oor die algemeen populêr en dus gaan hulle nou
nie juis ryk word nie, maar kan hulle kla daaroor!   Die besluit is daar vir
almal om te neem en mens staan en val mos by jou eie besluit?

"Koot"  skryf in boodskap news:at1m0b$6ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Baie waar. Oom Ge Korsten het ook gevind die weg na die volk is deur sy
>  maag, eerder as deur Verdi.Gelukkig het dit in sy geval darem tot die
>  voordeel van ligte musiek gestrek.
>
>  Ouens soos Leon Schuster gaan nog verder en buit die rugby-hartsnare uit -
>  daar's waar die eintlike geld lê. Dis eintlik pateties om te sien wie almal
>  nou op daardie bêndwêgon klim.
>
>  Die ander sekere pad na sukses is om enige verwysing na "boude", "gat" of
>  enige seksorgaan of -aksie op die CD se omslag te sit, al is die inhoud 'n
>  hees gekweel.
>
>  El kan verstaan as 'n ou wat regtig hard werk en hard probeer depressief
>  raak.
>
>  Koot
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:3df444f8.0@news1.mweb.co.za...
>>  Daar is sê baie faktore wat musiekverkope bepaal, dat dit eintlik moeilik
>>  sal wees om presies vas te stel hoekom sy goed nie verkoop het nie. Ten
>>  eerste is daar sekerlik die kontrak met die verspreiders wat 'n lekker hap
>>  van jou inkomste vat, maar hulle sorg dat die CD's op die rakke kom.
>>  Bemark jy dit self, soos wat JK-hulle besluit het, dan moet jy skielik begin
>>  verkoop en dit is die heel moeilikste deel van enige ding wat gemaak word om
>>  te verkoop.   Die groot verspreiders gee CD's aan die winkels sê op 30 - 90
>>  dae krediet, maar die klein outjie kan nie bekostig om dit te doen nie.
>>  Verder is enige CD winkel ook maar 'n besigheid en gaan dit nie om
>>  lojaliteite en smake nie.   As hy 20 Patricia Lewis CD's per dag verkoop en
>>  1 Kerkorrel per dag, sal hy definitief sorg dat hy alle PL CD's het en en
>>  dalk maar die Kerkorrel CD's op bestelling kry vir die enkeles wat rêrig
>>  belangstel?
>>      Ek dink dis suiwer besigheid.   Dis presies ook dit wat die sogenaamde
>>  'kunstenaars' soos JK, Anton Goosen, ens. nie lekker begryp nie.   Hulle wil
>>  'n stelling maak met hulle musiek, maar jy maak nie werklik geld met
>>  stellings nie.   Kyk bv. na Karen Zoid wat nou die aand op TV sê haar CD het
>>  al so 23 000 verkoop [ek dink ek onthou reg] teenoor iemand soos Juanita Du
>>  Plessis wat 110 000 per CD verkoop!   Die een wroeg vir die volk en die
>>  ander sing populêre goete.   Onthou jy wat Rina Hugo destyds besluit het.
>>  Hou sy by klassiek, vreet sy net pap.   Sing sy ligte musiek, lag sy al die
>>  pad bank toe.   Wat koop die brood?
>>  "Annette"  wrote in message
>>  news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>  Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
>>>  Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
>>>  Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
>>>  beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.
>>>
>>>  Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
>>>  koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.
>>>
>>>  Annette
>>>
>>>
>>>
>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>  news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
>>>>  agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
>>>>  nagedagtenis eer aan te doen nie.   Dit laat my met die gedagte speel of die
>>>>  mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70306 is 'n antwoord op boodskap #70286] Di, 10 Desember 2002 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is so. Sêd, maar is so.

Ek dink 'n kompromis is om sogenaamde "goeie" musiek op 'n wyse te verpak
wat die gepeupel aanvaarbaar sal vind, as 'n uiterste soos die "Hooked on
Classics" van die tagtigerjare, of selfs om goeie lirieke dan met goeie
melodie en ordentlike verwerkings te verpak, in plaas van 'n onsingbare
geprewel. Ou Cliff Richard het in 'n ander verband mos gesê "Why should the
devil have all the good music?".

Koot

"Suidwester"  skryf in boodskap news:3df4b9ea.0@news1.mweb.co.za...
>  Dis ongelukkig wel so dat die gemiddelde bevolking oorwegend nie altyd alles
>  ernstig wil insien nie en dis die straf van die rêrige
>  kunstenaar/skrywer/skilder....of wat ook al.   Wat ek snaaks vind, is dat
>  die populêre kunstenaars nie verwag om 'groot' kunstenaars genoem te word
>  nie, hulle lag al die pad bank toe, MAAR dis die ernstige manne wat behoort
>  te weet hulle produk is nie oor die algemeen populêr en dus gaan hulle nou
>  nie juis ryk word nie, maar kan hulle kla daaroor!   Die besluit is daar vir
>  almal om te neem en mens staan en val mos by jou eie besluit?
>  "Koot"  wrote in message
>  news:at1m0b$6ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Baie waar. Oom Ge Korsten het ook gevind die weg na die volk is deur sy
>>  maag, eerder as deur Verdi.Gelukkig het dit in sy geval darem tot die
>>  voordeel van ligte musiek gestrek.
>>
>>  Ouens soos Leon Schuster gaan nog verder en buit die rugby-hartsnare uit -
>>  daar's waar die eintlike geld lê. Dis eintlik pateties om te sien wie almal
>>  nou op daardie bêndwêgon klim.
>>
>>  Die ander sekere pad na sukses is om enige verwysing na "boude", "gat" of
>>  enige seksorgaan of -aksie op die CD se omslag te sit, al is die inhoud 'n
>>  hees gekweel.
>>
>>  El kan verstaan as 'n ou wat regtig hard werk en hard probeer depressief
>>  raak.
>>
>>  Koot
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:3df444f8.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Daar is sê baie faktore wat musiekverkope bepaal, dat dit eintlik moeilik
>>>  sal wees om presies vas te stel hoekom sy goed nie verkoop het nie. Ten
>>>  eerste is daar sekerlik die kontrak met die verspreiders wat 'n lekker hap
>>>  van jou inkomste vat, maar hulle sorg dat die CD's op die rakke kom.
>>>  Bemark jy dit self, soos wat JK-hulle besluit het, dan moet jy skielik begin
>>>  verkoop en dit is die heel moeilikste deel van enige ding wat gemaak word om
>>>  te verkoop.   Die groot verspreiders gee CD's aan die winkels sê op 30 - 90
>>>  dae krediet, maar die klein outjie kan nie bekostig om dit te doen nie.
>>>  Verder is enige CD winkel ook maar 'n besigheid en gaan dit nie om
>>>  lojaliteite en smake nie.   As hy 20 Patricia Lewis CD's per dag verkoop en
>>>  1 Kerkorrel per dag, sal hy definitief sorg dat hy alle PL CD's het en en
>>>  dalk maar die Kerkorrel CD's op bestelling kry vir die enkeles wat rêrig
>>>  belangstel?
>>>      Ek dink dis suiwer besigheid.   Dis presies ook dit wat die sogenaamde
>>>  'kunstenaars' soos JK, Anton Goosen, ens. nie lekker begryp nie. Hulle wil
>>>  'n stelling maak met hulle musiek, maar jy maak nie werklik geld met
>>>  stellings nie.   Kyk bv. na Karen Zoid wat nou die aand op TV sê haar CD het
>>>  al so 23 000 verkoop [ek dink ek onthou reg] teenoor iemand soos Juanita Du
>>>  Plessis wat 110 000 per CD verkoop!   Die een wroeg vir die volk en die
>>>  ander sing populêre goete.   Onthou jy wat Rina Hugo destyds besluit het.
>>>  Hou sy by klassiek, vreet sy net pap.   Sing sy ligte musiek, lag sy al die
>>>  pad bank toe.   Wat koop die brood?
>>>  "Annette"  wrote in message
>>>  news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
>>>>  Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
>>>>  Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
>>>>  beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.
>>>>
>>>>  Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
>>>>  koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.
>>>>
>>>>  Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>>  news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  > Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
>>>>  > agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
>>>>  > nagedagtenis eer aan te doen nie.   Dit laat my met die gedagte speel of die
>>>>  > mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70315 is 'n antwoord op boodskap #70306] Di, 10 Desember 2002 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of iemand soos Steve Hofmeyer nie dalk die regte resep het nie?
Maar dan het hy gaan studeer op die Tek en bo en behalwe sy musiek en
toneelspel, sekerlik het hy ook besigheidsbestuur, of so iets, geswot?
Duidelik verstaan hy die mix wat nodig is om 'n sukses van sy loopbaan te
maak.......en dit dat dit nie alleen genoeg is net om 'n goeie kunstenaar te
wees en 'n aanhang te hê nie.   Jy moet ook weet wat om te sing om die
populêre mark tevrede te stel want hulle sit met die geld in die hand.    Sy
Neil Diamond-storie was briljant entoe volg Patricia Lewis hom met Olivia
Newton-John se storie en beide maak geld soos bossies daaruit.    Ek dink
ook jy het 'n punt beet met die verpakking van 'goeie' musiek.   Kyk net toe
Vanessa-Mae 'n sexy viool met 'n sexy lyf en looks kombineer en skielik weet
al wat man wat klassieke musiek is!   Sekerlik maar net die vermoë van
sekere kunstenaars om te besef wat die mense wil hê en nie wat hy op hulle
wil afdwing nie?

"Koot"  skryf in boodskap news:at42a6$at1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Is so. Sêd, maar is so.
>
>  Ek dink 'n kompromis is om sogenaamde "goeie" musiek op 'n wyse te verpak
>  wat die gepeupel aanvaarbaar sal vind, as 'n uiterste soos die "Hooked on
>  Classics" van die tagtigerjare, of selfs om goeie lirieke dan met goeie
>  melodie en ordentlike verwerkings te verpak, in plaas van 'n onsingbare
>  geprewel. Ou Cliff Richard het in 'n ander verband mos gesê "Why should the
>  devil have all the good music?".
>
>  Koot
>
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:3df4b9ea.0@news1.mweb.co.za...
>>  Dis ongelukkig wel so dat die gemiddelde bevolking oorwegend nie altyd alles
>>  ernstig wil insien nie en dis die straf van die rêrige
>>  kunstenaar/skrywer/skilder....of wat ook al.   Wat ek snaaks vind, is dat
>>  die populêre kunstenaars nie verwag om 'groot' kunstenaars genoem te word
>>  nie, hulle lag al die pad bank toe, MAAR dis die ernstige manne wat behoort
>>  te weet hulle produk is nie oor die algemeen populêr en dus gaan hulle nou
>>  nie juis ryk word nie, maar kan hulle kla daaroor!   Die besluit is daar vir
>>  almal om te neem en mens staan en val mos by jou eie besluit?
>>  "Koot"  wrote in message
>>  news:at1m0b$6ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  Baie waar. Oom Ge Korsten het ook gevind die weg na die volk is deur sy
>>>  maag, eerder as deur Verdi.Gelukkig het dit in sy geval darem tot die
>>>  voordeel van ligte musiek gestrek.
>>>
>>>  Ouens soos Leon Schuster gaan nog verder en buit die rugby-hartsnare uit -
>>>  daar's waar die eintlike geld lê. Dis eintlik pateties om te sien wie almal
>>>  nou op daardie bêndwêgon klim.
>>>
>>>  Die ander sekere pad na sukses is om enige verwysing na "boude", "gat" of
>>>  enige seksorgaan of -aksie op die CD se omslag te sit, al is die inhoud 'n
>>>  hees gekweel.
>>>
>>>  El kan verstaan as 'n ou wat regtig hard werk en hard probeer depressief
>>>  raak.
>>>
>>>  Koot
>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>  news:3df444f8.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  Daar is sê baie faktore wat musiekverkope bepaal, dat dit eintlik moeilik
>>>>  sal wees om presies vas te stel hoekom sy goed nie verkoop het nie. Ten
>>>>  eerste is daar sekerlik die kontrak met die verspreiders wat 'n lekker hap
>>>>  van jou inkomste vat, maar hulle sorg dat die CD's op die rakke kom.
>>>>  Bemark jy dit self, soos wat JK-hulle besluit het, dan moet jy skielik begin
>>>>  verkoop en dit is die heel moeilikste deel van enige ding wat gemaak word om
>>>>  te verkoop.   Die groot verspreiders gee CD's aan die winkels sê op 30 - 90
>>>>  dae krediet, maar die klein outjie kan nie bekostig om dit te doen nie.
>>>>  Verder is enige CD winkel ook maar 'n besigheid en gaan dit nie om
>>>>  lojaliteite en smake nie.   As hy 20 Patricia Lewis CD's per dag verkoop en
>>>>  1 Kerkorrel per dag, sal hy definitief sorg dat hy alle PL CD's het en en
>>>>  dalk maar die Kerkorrel CD's op bestelling kry vir die enkeles wat rêrig
>>>>  belangstel?
>>>>      Ek dink dis suiwer besigheid.   Dis presies ook dit wat die sogenaamde
>>>>  'kunstenaars' soos JK, Anton Goosen, ens. nie lekker begryp nie. Hulle wil
>>>>  'n stelling maak met hulle musiek, maar jy maak nie werklik geld met
>>>>  stellings nie.   Kyk bv. na Karen Zoid wat nou die aand op TV sê haar CD het
>>>>  al so 23 000 verkoop [ek dink ek onthou reg] teenoor iemand soos Juanita Du
>>>>  Plessis wat 110 000 per CD verkoop!   Die een wroeg vir die volk en die
>>>>  ander sing populêre goete.   Onthou jy wat Rina Hugo destyds besluit het.
>>>>  Hou sy by klassiek, vreet sy net pap.   Sing sy ligte musiek, lag sy al die
>>>>  pad bank toe.   Wat koop die brood?
>>>>  "Annette"  wrote in message
>>>>  news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  > Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
>>>>  > Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
>>>>  > Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
>>>>  > beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.
>>>>  >
>>>>  > Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
>>>>  > koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.
>>>>  >
>>>>  > Annette
>>>>  >
>>>>  >
>>>>  >
>>>>  > "Suidwester"  wrote in message
>>>>  > news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  > > Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
>>>>  > > agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
>>>>  > > nagedagtenis eer aan te doen nie.   Dit laat my met die gedagte speel of die
>>>>  > > mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>>>>  > >
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70317 is 'n antwoord op boodskap #70315] Di, 10 Desember 2002 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Steve speel sy kaarte definitief reg. Ek sien hy sing nou die Blou Bulle se
dinge. Slim.

Maar, dis seker maar oral so. Musiek, drama, film, kuns - as jy wil ryk
word, moet jy mik vir die laagste gemene deler. Anders sterf jy 'n
gefrustreerde kluisenaar.

'n Paar het altwee gedoen - Ge het nog steeds opera gesing, Vanessa-Mae tree
blykbaar nog op met simfonie-orkeste, Leon Schuster speel in 'n
kamermusiektrio...

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5ab73.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wonder of iemand soos Steve Hofmeyer nie dalk die regte resep het nie?
> Maar dan het hy gaan studeer op die Tek en bo en behalwe sy musiek en
> toneelspel, sekerlik het hy ook besigheidsbestuur, of so iets, geswot?
> Duidelik verstaan hy die mix wat nodig is om 'n sukses van sy loopbaan te
> maak.......en dit dat dit nie alleen genoeg is net om 'n goeie kunstenaar te
> wees en 'n aanhang te hê nie. Jy moet ook weet wat om te sing om die
> populêre mark tevrede te stel want hulle sit met die geld in die hand. Sy
> Neil Diamond-storie was briljant entoe volg Patricia Lewis hom met Olivia
> Newton-John se storie en beide maak geld soos bossies daaruit. Ek dink
> ook jy het 'n punt beet met die verpakking van 'goeie' musiek. Kyk net toe
> Vanessa-Mae 'n sexy viool met 'n sexy lyf en looks kombineer en skielik weet
> al wat man wat klassieke musiek is! Sekerlik maar net die vermoë van
> sekere kunstenaars om te besef wat die mense wil hê en nie wat hy op hulle
> wil afdwing nie?
Re: Kerkorrel [boodskap #70323 is 'n antwoord op boodskap #70317] Di, 10 Desember 2002 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!   Ek't gedag Schuster kan net die 'fool' speel!

"Koot"  skryf in boodskap news:at4bpg$fh8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Steve speel sy kaarte definitief reg. Ek sien hy sing nou die Blou Bulle se
>  dinge. Slim.
>
>  Maar, dis seker maar oral so. Musiek, drama, film, kuns - as jy wil ryk
>  word, moet jy mik vir die laagste gemene deler. Anders sterf jy 'n
>  gefrustreerde kluisenaar.
>
>  'n Paar het altwee gedoen - Ge het nog steeds opera gesing, Vanessa-Mae tree
>  blykbaar nog op met simfonie-orkeste, Leon Schuster speel in 'n
>  kamermusiektrio...
>
>
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:3df5ab73.0@news1.mweb.co.za...
>>  Ek wonder of iemand soos Steve Hofmeyer nie dalk die regte resep het nie?
>>  Maar dan het hy gaan studeer op die Tek en bo en behalwe sy musiek en
>>  toneelspel, sekerlik het hy ook besigheidsbestuur, of so iets, geswot?
>>  Duidelik verstaan hy die mix wat nodig is om 'n sukses van sy loopbaan te
>>  maak.......en dit dat dit nie alleen genoeg is net om 'n goeie kunstenaar te
>>  wees en 'n aanhang te hê nie.   Jy moet ook weet wat om te sing om die
>>  populêre mark tevrede te stel want hulle sit met die geld in die hand. Sy
>>  Neil Diamond-storie was briljant entoe volg Patricia Lewis hom met Olivia
>>  Newton-John se storie en beide maak geld soos bossies daaruit.    Ek dink
>>  ook jy het 'n punt beet met die verpakking van 'goeie' musiek.   Kyk net toe
>>  Vanessa-Mae 'n sexy viool met 'n sexy lyf en looks kombineer en skielik weet
>>  al wat man wat klassieke musiek is!   Sekerlik maar net die vermoë van
>>  sekere kunstenaars om te besef wat die mense wil hê en nie wat hy op hulle
>>  wil afdwing nie?
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70332 is 'n antwoord op boodskap #70315] Di, 10 Desember 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of 'n nuwe mode begin -
Soos Richard Clayderman
Andreas Vollenweider en
Nigel Kennedy.

Wat Steve betref is hy  eers beroemd/berug na sy bakleiery by die KKNK. Ek
hoor dat hy nie meer die gewraakte steweltjies by verhoogoptredes dra
nie;)))
Ek dink nie die bakleiery was deel van die leerplan nie.

Annette

"Suidwester"  skryf in boodskap news:3df5ab73.0@news1.mweb.co.za...
>  Ek wonder of iemand soos Steve Hofmeyer nie dalk die regte resep het nie?
>  Maar dan het hy gaan studeer op die Tek en bo en behalwe sy musiek en
>  toneelspel, sekerlik het hy ook besigheidsbestuur, of so iets, geswot?
>  Duidelik verstaan hy die mix wat nodig is om 'n sukses van sy loopbaan te
>  maak.......en dit dat dit nie alleen genoeg is net om 'n goeie kunstenaar te
>  wees en 'n aanhang te hê nie.   Jy moet ook weet wat om te sing om die
>  populêre mark tevrede te stel want hulle sit met die geld in die hand. Sy
>  Neil Diamond-storie was briljant entoe volg Patricia Lewis hom met Olivia
>  Newton-John se storie en beide maak geld soos bossies daaruit.    Ek dink
>  ook jy het 'n punt beet met die verpakking van 'goeie' musiek.   Kyk net toe
>  Vanessa-Mae 'n sexy viool met 'n sexy lyf en looks kombineer en skielik weet
>  al wat man wat klassieke musiek is!   Sekerlik maar net die vermoë van
>  sekere kunstenaars om te besef wat die mense wil hê en nie wat hy op hulle
>  wil afdwing nie?
>  "Koot"  wrote in message
>  news:at42a6$at1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Is so. Sêd, maar is so.
>>
>>  Ek dink 'n kompromis is om sogenaamde "goeie" musiek op 'n wyse te verpak
>>  wat die gepeupel aanvaarbaar sal vind, as 'n uiterste soos die "Hooked on
>>  Classics" van die tagtigerjare, of selfs om goeie lirieke dan met goeie
>>  melodie en ordentlike verwerkings te verpak, in plaas van 'n onsingbare
>>  geprewel. Ou Cliff Richard het in 'n ander verband mos gesê "Why should the
>>  devil have all the good music?".
>>
>>  Koot
>>
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:3df4b9ea.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Dis ongelukkig wel so dat die gemiddelde bevolking oorwegend nie altyd alles
>>>  ernstig wil insien nie en dis die straf van die rêrige
>>>  kunstenaar/skrywer/skilder....of wat ook al.   Wat ek snaaks vind, is dat
>>>  die populêre kunstenaars nie verwag om 'groot' kunstenaars genoem te word
>>>  nie, hulle lag al die pad bank toe, MAAR dis die ernstige manne wat behoort
>>>  te weet hulle produk is nie oor die algemeen populêr en dus gaan hulle nou
>>>  nie juis ryk word nie, maar kan hulle kla daaroor!   Die besluit is daar vir
>>>  almal om te neem en mens staan en val mos by jou eie besluit?
>>>  "Koot"  wrote in message
>>>  news:at1m0b$6ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>  Baie waar. Oom Ge Korsten het ook gevind die weg na die volk is deur sy
>>>>  maag, eerder as deur Verdi.Gelukkig het dit in sy geval darem tot die
>>>>  voordeel van ligte musiek gestrek.
>>>>
>>>>  Ouens soos Leon Schuster gaan nog verder en buit die rugby-hartsnare uit -
>>>>  daar's waar die eintlike geld lê. Dis eintlik pateties om te sien wie almal
>>>>  nou op daardie bêndwêgon klim.
>>>>
>>>>  Die ander sekere pad na sukses is om enige verwysing na "boude", "gat" of
>>>>  enige seksorgaan of -aksie op die CD se omslag te sit, al is die inhoud 'n
>>>>  hees gekweel.
>>>>
>>>>  El kan verstaan as 'n ou wat regtig hard werk en hard probeer depressief
>>>>  raak.
>>>>
>>>>  Koot
>>>>  "Suidwester"  wrote in message
>>>>  news:3df444f8.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  > Daar is sê baie faktore wat musiekverkope bepaal, dat dit eintlik moeilik
>>>>  > sal wees om presies vas te stel hoekom sy goed nie verkoop het nie. Ten
>>>>  > eerste is daar sekerlik die kontrak met die verspreiders wat 'n lekker hap
>>>>  > van jou inkomste vat, maar hulle sorg dat die CD's op die rakke kom.
>>>>  > Bemark jy dit self, soos wat JK-hulle besluit het, dan moet jy skielik begin
>>>>  > verkoop en dit is die heel moeilikste deel van enige ding wat gemaak word om
>>>>  > te verkoop.   Die groot verspreiders gee CD's aan die winkels sê op 30 - 90
>>>>  > dae krediet, maar die klein outjie kan nie bekostig om dit te doen nie.
>>>>  > Verder is enige CD winkel ook maar 'n besigheid en gaan dit nie om
>>>>  > lojaliteite en smake nie.   As hy 20 Patricia Lewis CD's per dag verkoop en
>>>>  > 1 Kerkorrel per dag, sal hy definitief sorg dat hy alle PL CD's het en en
>>>>  > dalk maar die Kerkorrel CD's op bestelling kry vir die enkeles wat rêrig
>>>>  > belangstel?
>>>>  >     Ek dink dis suiwer besigheid.   Dis presies ook dit wat die sogenaamde
>>>>  > 'kunstenaars' soos JK, Anton Goosen, ens. nie lekker begryp nie. Hulle wil
>>>>  > 'n stelling maak met hulle musiek, maar jy maak nie werklik geld met
>>>>  > stellings nie.   Kyk bv. na Karen Zoid wat nou die aand op TV sê haar CD het
>>>>  > al so 23 000 verkoop [ek dink ek onthou reg] teenoor iemand soos Juanita Du
>>>>  > Plessis wat 110 000 per CD verkoop!   Die een wroeg vir die volk en die
>>>>  > ander sing populêre goete.   Onthou jy wat Rina Hugo destyds besluit het.
>>>>  > Hou sy by klassiek, vreet sy net pap.   Sing sy ligte musiek, lag sy al die
>>>>  > pad bank toe.   Wat koop die brood?
>>>>  > "Annette"  wrote in message
>>>>  > news:at1d9t$ufe44$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>  > > Mag miskien wees - soos jy weet - if you got it, flaunt it:)))
>>>>  > > Feit bly is dat hy deels reg is - menig keer was ek al by CD Select en
>>>>  > > Musica - dan is die rakke vol van onbekendes se CD's, maar geen JK CD is
>>>>  > > beskikbaar nie, maar dit kan altyd bestel word op aanvraag.
>>>>  > >
>>>>  > > Miskien moes JK geskryf het hy gaan selfmoord pleeg as die mense nie sy CD's
>>>>  > > koop nie, dan het ons nou nie met die verdriet gesit nie.
>>>>  > >
>>>>  > > Annette
>>>>  > >
>>>>  > >
>>>>  > >
>>>>  > > "Suidwester"  wrote in message
>>>>  > > news:3df43279.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  > > > Ek vind dat gister se hoofberig in Rapport oor Kerkorrel en sy
>>>>  > > > agtermekaar-vriendjie en dié se geweeklaag, niks doen om die kunstenaar se
>>>>  > > > nagedagtenis eer aan te doen nie.   Dit laat my met die gedagte speel of die
>>>>  > > > mannetjie publisiteit soek vir dalk 'n laat-uitreiking van 'n Kerkorrel CD?
>>>>  > > >
>>>>  > >
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kerkorrel [boodskap #70333 is 'n antwoord op boodskap #70323] Di, 10 Desember 2002 10:55 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis tog algemeen bekend dat Schuster 'n hooker was:))
Annette

"Suidwester"  skryf in boodskap news:3df5b819.0@news1.mweb.co.za...
>  He-he!   Ek't gedag Schuster kan net die 'fool' speel!
>  "Koot"  wrote in message
>  news:at4bpg$fh8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Steve speel sy kaarte definitief reg. Ek sien hy sing nou die Blou Bulle se
>>  dinge. Slim.
>>
>>  Maar, dis seker maar oral so. Musiek, drama, film, kuns - as jy wil ryk
>>  word, moet jy mik vir die laagste gemene deler. Anders sterf jy 'n
>>  gefrustreerde kluisenaar.
>>
>>  'n Paar het altwee gedoen - Ge het nog steeds opera gesing, Vanessa-Mae tree
>>  blykbaar nog op met simfonie-orkeste, Leon Schuster speel in 'n
>>  kamermusiektrio...
>>
>>
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:3df5ab73.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Ek wonder of iemand soos Steve Hofmeyer nie dalk die regte resep het nie?
>>>  Maar dan het hy gaan studeer op die Tek en bo en behalwe sy musiek en
>>>  toneelspel, sekerlik het hy ook besigheidsbestuur, of so iets, geswot?
>>>  Duidelik verstaan hy die mix wat nodig is om 'n sukses van sy loopbaan te
>>>  maak.......en dit dat dit nie alleen genoeg is net om 'n goeie kunstenaar te
>>>  wees en 'n aanhang te hê nie.   Jy moet ook weet wat om te sing om die
>>>  populêre mark tevrede te stel want hulle sit met die geld in die hand. Sy
>>>  Neil Diamond-storie was briljant entoe volg Patricia Lewis hom met Olivia
>>>  Newton-John se storie en beide maak geld soos bossies daaruit.    Ek dink
>>>  ook jy het 'n punt beet met die verpakking van 'goeie' musiek.   Kyk net toe
>>>  Vanessa-Mae 'n sexy viool met 'n sexy lyf en looks kombineer en skielik weet
>>>  al wat man wat klassieke musiek is!   Sekerlik maar net die vermoë van
>>>  sekere kunstenaars om te besef wat die mense wil hê en nie wat hy op hulle
>>>  wil afdwing nie?
>>
>
Vorige onderwerp: Harry
Volgende onderwerp: Poets Bak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:00:41 MGT 2024